NUUTSTE BYDRAES
- 1914: ERKENNING VAN AFRIKAANS IN KAAPLANDSE PROVINSIALE RAAD
- KULTUUR- DAGBOEK 23 APRIL
- 23 APRIL 2026
- GOD GEBRUIK GEWONE MENSE! (3)
- KULTUUR- DAGBOEK 22 APRIL
- 22 APRIL 2026
- 1619: JAN VAN RIEBEECK GEBORE
- KULTUUR- DAGBOEK 21 APRIL
- 21 APRIL 2026
- ONS GESINDHEID TEENOOR HOM
- 1874: JACK HINDON GEBORE
- KULTUUR- DAGBOEK 20 APRIL
- 20 APRIL 2026
- BRUID VAN DIE ANTICHRIS
- KULTUUR- DAGBOEK 19 APRIL
- 19 APRIL 2026
- KULTUUR- DAGBOEK 18 APRIL
- LUTHER VOOR DIE RYKSDAG VAN WORMS
- 18 APRIL 2026
- DIE LAASTE KEISER VAN CHAOS (SLOT)
- KULTUUR- DAGBOEK 17 APRIL
- 17 APRIL 2026
- DIE LAASTE KEISER VAN CHAOS (4)
- DIE LAASTE KEISER VAN CHAOS (3)
- 16 APRIL 2026
- KULTUUR- DAGBOEK 16 APRIL
- DIE LAASTE KEISER VAN CHAOS (2)
- DIE LAASTE KEISER VAN CHAOS
- KULTUUR- DAGBOEK 15 APRIL
- 15 APRIL 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK: EINDSPEL (3)
- DIE GODVERERENDE VOLK
- 1900: EERSTE BOEREKRYGS- GEVANGENIS IN ST. HELENA
- KULTUUR- DAGBOEK 14 APRIL
- 14 APRIL 2026
- AMERIKA SE OORLOË TEEN IRAN: 1909-2025
- IRAN NIE SKULDIG AAN HORMUZ-SLUITING
- 1688: EERSTE HUGENOTE LAND AAN DIE KAAP
- KULTUUR- DAGBOEK 13 APRIL
- 13 APRIL 2026
- DIE TEENWOORDIGHEID VAN GOD SE GEES
- 1877: BRITSE ANNEKSASIE VAN DIE ZAR
- KULTUUR- DAGBOEK 12 APRIL
- 12 APRIL 2026
- KULTUUR- DAGBOEK 11 APRIL
- 11 APRIL 2026
- DIE BYBEL EN EWIGE LOON (2)
- 1854: DIE GRONDWET VD OVS GEPROKLAMEER
- KULTUUR- DAGBOEK 10 APRIL
- 10 APRIL 2026
- HY LEEF!
- 1860: EMILY HOBHOUSE GEBORE
- KULTUUR- DAGBOEK 9 APRIL
- 9 APRIL 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK: EINDSPEL (2)
- 1848: BOERE VERSET HULLE TEEN SIR HARRY SMITH
- KULTUUR- DAGBOEK 8 APRIL
- 8 APRIL 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK: EINDSPEL (1)
- GOD GEBRUIK GEWONE MENSE! (2)
- 1861: "NUWE KERK" IN PIETERMARITZ- BURG INGEWY
- KULTUUR- DAGBOEK 7 APRIL
- 7 APRIL 2013
- 1652: AANKOMS VAN JAN VAN RIEBEECK
- 6 APRIL 2013
- 6 APRIL SO BINDEND SOOS 16 DESEMBER
- DIE OPSTANDING
- 1952: VAN RIEBEECKSKOOL SE KOSHUIS INGEWY
- KULTUUR- DAGBOEK 5 APRIL
- 5 APRIL 2026
- WITMAN, WAAR IS JOU VRYHEID? (6)
- 1905: ONDERWYSUNIE (SAOU) WORD GESTIG
- KULTUUR- DAGBOEK 4 APRIL
- 4 APRIL 2026
- GOD GEE SY EIE SEUN
- 1866: GENL JBM HERTZOG GEBORE
- KULTUUR- DAGBOEK 3 APRIL
- 3 APRIL 2026
- KULTUUR- DAGBOEK 2 APRIL
- 2 APRIL 2026
- ONS LOON IS IN SY HAND
- 1 APRIL 1882: REPUBLIEK LAND GO(O)SEN
- KULTUUR- DAGBOEK 1 APRIL
- 1 APRIL 2026
- WITMAN, WAAR IS JOU VRYHEID? (5)
- ERF IN NOORDKAAP TE KOOP
- KULTUUR- DAGBOEK 31 MAART
- 31 MAART 2026
- DIE SONDE VAN DWAASHEID
- DIE BYBEL EN EWIGE LOON (1)
- 1966: ALGEMENE VERKIESING
- KULTUUR- DAGBOEK 30 MAART
- 30 MAART 2026
- GEBED SORG VIR GEESTELIKE FIKSHEID
- KULTUUR- DAGBOEK 29 MAART
- 29 MAART 2026
- KULTUUR- DAGBOEK 28 MAART
- 28 MAART 2026
- KULTUUR- DAGBOEK 27 MAART
- 1916: STUDENTE VIER HELDEDAG
- 27 MAART 2026
- KULTUUR- DAGBOEK 26 MAART
- 26 MAART 2026
- HOOGVERRAAD IN CARACA – VENEZUELA
- TRUMP SNELLER EKONOMIESE INEENSTORTING
- OP DIE VOORAAND VAN ARMAGEDDON...
- GEVAARLIKE KERK
- KULTUUR- DAGBOEK 25 MAART
- 25 MAART 2026
- MAAK VANDAG NOG JOU LEWENS- BELANGRIKSTE KEUSE!
- KULTUUR- DAGBOEK 24 MAART
- 24 MAART 2026
- WITMAN, WAAR IS JOU VRYHEID? (4)
- KULTUUR- DAGBOEK 23 MAART
- 23 MAART 2026
- ALBERT EINSTEIN
- GOD GEBRUIK GEWONE MENSE! (1)
- KULTUUR- DAGBOEK 22 MAART
- 22 MAART 2026
- JEUGDAG, SHARPEVILLE, CATO MANOR...
- GEORGE BERNARD SHAW
- KULTUUR- DAGBOEK 21 MAART
- 21 MAART 2026
- ALBERT EINSTEIN...
- KOGNITIEWE AGTERUITGANG IN ’N WÊRELD VAN KI...
- KOM ONS KNIEL VOOR HOM IN AANBIDDING!
- ‘N LIEFDE VIR GOD EN SY GEBOD
- KULTUUR- DAGBOEK 20 MAART
- DS JF NAUDÉ
- 20 MAART 2026
- WITMAN, WAAR IS JOU VRYHEID? (3)
- AL ONS VYANDE LIEFHÊ?
- 19 MAART 1906: DIE AFRIKANER WIL GRAAG VOORTLEEF!
- 19 MAART 2026
- KULTUUR- DAGBOEK 18 MAART
- OVS- UNIVERSITEIT GESTIG
- VOLKSBYEEN- KOMS BY KLEINFONTEIN
- 18 MAART 2026
- UIT GENADE ALLEEN
- KULTUUR- DAGBOEK 17 MAART
- PUKKE VERKRY STATUS
- 17 MAART 2026
- TRUMP DREIG NOU MET GRONDINVAL IN IRAN
- 1852: VERSOENING
- KULTUUR- DAGBOEK 16 MAART
- 16 MAART 2026
- 1827: JAN ORRELIS DE VILLIERS
- 15 MAART 2026
- 15 Maart 2026
- WITMAN, WAAR IS JOU VRYHEID? (2)
- 1922: RANDSE STAKING FINAAL BEËINDIG
- KULTUUR- DAGBOEK 14 MAART
- 14 MAART 2026
- WITMAN, WAAR IS JOU VRYHEID? (1)
- KULTUUR- DAGBOEK 13 MAART
- 13 MAART 2026
- OUDSTE BAKEN VAN ONS EUROPESE ERFENIS
- 12 MAART 2026
- VERTROUE IN SY NAAM
- 1910: ONTWIKKELING VAN TAALBOND
- 11 MAART 2026
- 1850: CC DE VILLIERS - PRINS VAN GENEALOGIE
- 10 MAART 2026
- GOD IS OP SY TROON!
- 1816: SLAGTERSNEK
- 1916: TAFELBERG- UITGEWERS GESTIG
- 9 MAART 2026
- 1898: T.E. DÖNGES – POLITIKUS VAN FORMAAT
- 8 MAART 2013
- 1902: OORWINNING BY TWEEBOS
- 1931: 1e KOMITEE VIR FAK- VOLKSBUNDEL
- 7 MAART 2026
- 1905: IS'T ONS ERNS? – JH HOFMEYR
- 6 MAART 2026
- DIE HUT VAN DAWID...
- 1839: JF CELLIERS
- 5 MAART 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK: DARIUS PRINS – STAATSVYAND 10)
- 1919: JH HOFMEYR – AFRIKANERVOLK SE TELEURSTELLING
- 4 MAART 2026
- AANVAL OP IRAN: “GEEN POLITIEK, NET TAKTIEK...”
- DIE HEKS OP AMERIKA SE RUG...
- GEHOORSAAM AAN GOD
- 1943: SAAMBOU (PERMANENTE) BOUVERENIGING GESTIG
- 3 MAART 2026
- 1866: UNIVERSITEIT STELLENBOSCH GESTIG
- 2 MAART 2026
- WAT MAAK JY HIER?
- 1752: EKSPEDISIE VAN AUGUST FRIEDRICH BEUTLER
- 1941: VOLKSPELE- BEWEGING GESTIG
- 1684: GOEW. SIMON VD STEL: KOPER- EKSPEDISIE
- 1 MAART 2026
- 1933: KOALISIE AANGEKONDIG
- 28 FEBRUARIE 2026
- 27 FEBRUARIE 1900: OORGAWE VAN GENL P.A. CRONJÉ
- SLAG BY AMAJUBA
- 27 FEBRUARIE 2026
- JESUS HET AAN DIE KRUIS SY LOSSINGSREG OPGENEEM
- 1876: EERSTE BEGINSELS VAN AFRIKAANS GEPUBLISEER
- 26 FEBRUARIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK: DARIUS PRINS – STAATSVYAND (9)
- 1902: OORWINNING BY YSTERSPRUIT
- 25 FEBRUARIE 2026
- DIE GEBOD VAN LIEFDE
- 1968: RAU OPEN
- 24 FEBRUARIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK: DARIUS PRINS – STAATSVYAND (8)
- 1857: OVS VLAG EN WAPEN
- 1854: OVS KOM TOT STAND
- 23 FEBRUARIE 2026
- LAAT JOU BEKER OORLOOP
- 1707: STRYD TEEN W.A. VD STEL GEWEN
- 1707: Hendrik Bibault: “IK BEN EEN AFRICAANDER”
- 22 FEBRUARIE 2026
- 1877: TOTIUS GEBORE
- 1657: 1e TOEKENNING VAN GROND AAN VRYBURGERS IN KAAP
- 21 FEBRUARIE 2026
- 1656: JAN V RIEBEECK SE SEUNTJIE STERF
- 1937: TOTIUS IN BLOEMFONTEIN GEHULDIG
- 20 FEBRUARIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK: DARIUS PRINS – STAATSVYAND (7)
- 1856: VRYSTAATSE ONAFHANKLIK- HEIDSDAG TOT FEESDAG VERKLAAR
- 1730: JAN DE LA FONTAINE WORD GOEWERNEUR VAN KAAP
- 19 FEBRUARIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK: DARIUS PRINS – STAATSVYAND (6)
- 1902: KMDT GIDEON SCHEEPERS TERREGGESTEL
- 18 FEBRUARIE 2026
- WEES IN ALLES DANKBAAR
- 1838: BLOUKRANS- MOORDE
- 1888: DR NJ VAN DER MERWE - KULTUURLEIER
- 17 FEBRUARIE 2026
- 1890: ORDE VAN NEDERLANDSE LEEU AAN PRES KRUGER TOEGEKEN
- 1877: VREDES- TRAKTAAT MET SEKOEKOENIE I
- 1854: J.D. CILLIERS DIE DIGTER
- 16 FEBRUARIE 2026
- SOEK GOD NOU!
- DIE MISLEIDENDE GODSDIENS
- 1743: POLITIEKE RAAD RIG KERKE OP IN KAAP
- 1976: 1e STUDENTE REGISTREER VIR NAGRAADSE DIPLOMA IN MUSEUMKUNDE BY UP
- 1839: PIETERMARITZ- BURG UITGELÊ
- 15 FEBRUARIE 2026
- EK HET GESTERF ! (15 - SLOT)
- 1840: NATAL WORD VOORTREKKER- REPUBLIEK
- 14 FEBRUARIE 2026
- DIE FEES VAN ONS LEWE
- 1858: AANNAME VAN GRONDWET, VLAG EN WAPEN VAN ZAR
- 13 FEBRUARIE 2026
- 1869: 2e VERDRAG VAN ALIWAL-NOORD
- 1880: ERMELO GESTIG
- 1972: AD KEET - DIGTER
- 12 FEBRUARIE 2026
- EK HET GESTERF ! (14)
- 1859: STIGTING VAN GEREFORMEERDE KERK OP RUSTENBURG
- 11 FEBRUARIE 2026
- BEK-EN-KLOUSEER UITBRAAK KON VERHOED WORD
- 1901: GENL DE WET TREK KAAP BINNE
- 10 FEBRUARIE 2026
- 1959: WITWATER- RANDSE MUSIEK- GENOOTSKAP GESTIG
- 1841: DANIËL LINDLEY PREDIKANT IN PIETERMARITZ
- 09 FEBRUARIE 2026
- DIE REINIGENDE BLOED VAN JESUS
- 1921: ALGEMENE VERKIESING
- 1881: SLAG BY SKUINSHOOGTE
- 1837: VOORTREKKERS KIES 1e KERKRAAD VD VOORTREKKER- KERK
- 08 FEBRUARIE 2026
- 1862: C.W.H. KÖHLER – STIGTER KWV
- 07 FEBRUARIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK: DARIUS PRINS – STAATSVYAND (5)
- 1838: PIET RETIEF VERMOOR
- 06 FEBRUARIE 2026
Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Ons kan vir God niks wegsteek nie; nie ons swaarkry, ons sonde of ons liefde vir Hom nie. Kyk net hoe goed ken Hy ons: in Ps 139 sê Dawid: "U ken my sit en my opstaan; U verstaan van ver my gedagte. U deurvors my gaan en my lê, en U is met al my weë goed bekend. Want daar is nog geen woord op my tong nie – of U, HERE, U ken dit geheel en al". Natuurlik, want Hy het ons gemaak!
DIE GROOTSTE VAN ONS HELDE
CJ LANGENHOVEN
Lees reeks by Honderd Prekies - Langenhoven
Om dood te gaan is geen kuns nie: die slegste kry dit reg. Om te lewe is 'n kuns: die beste kry dit nie goed reg nie.
My liewe mens, moenie vrees vir jou dood nie: vrees vir jou lewe. By jou dood sal jy verbykom: hy sal nie te swaar wees nie want as hy te swaar sou wees sou hy onmoontlik wees; en as hy onmoontlik sou wees sou jy onsterflik wees. Wees gerus oor daardie laaste plig wat van jou gevorder sal word op die aarde: jy sal nie kortkom nie – daardie laaste skuld sal jy betaal tot op die uiterste greintjie van die uiterste penning. Maar die skuld hier in jou lewenstyd, die skuld van gister en vandag en môre – hoe betaal jy dié? Is dit nie van die een dag tot die ander 'n bankrotte vyf-oortjies-in-die-pond kompromisbesigheid met jou gewete en jou God nie?
Ons huldig die roemryke dade van ons helde, en dit is reg want hulle glorie is ons eer:
hulle was inwoners van ons huis, medetoggangers met ons op die groot transportpad na die ewigheid, totdat hulle uit eie vrye keuse hulle reis verkort het en van die sonbestraalde wa afgespring het in die duisternis van die namaals in om 'n ewemens te red, om hulle land en volk te dien, om te getuig met martelbewys dat hulle Godsbelydenis opreg was. Laat ons hulle eer, my maat: hulle was maar mense soos jy en ek; en wie weet of ek en jy, as dieselfde beroep op óns gedoen word – wie weet of ons die proef sou deurstaan!
Maar by ons hulde aan die doodshelde, laat ons onthou dat daar lewenshelde is. Die skaal wat anders meet as myne en joue, kan die gewig van die laaste wellig op 'n hoër syfer bring as dié van die eerste. Die vrou wat haar kankerlydende man, van wie se afskuwelik verwoeste trekke ons met walging afkeer: wat hom getrou en onvermoeid verpleeg deur lange dae en nagte totdat sy verlossing, en hare, kom; die stille nederige man, wie se karakter 'n voorbeeld is vir ál wat met hom hom in aanraking kom, wat sy plig doen teen geringe loon en geringer erkentenis, wat 'n kleurlose lewensweg vervolg met geen hoop op verbetering duskant die graf nie, maar dag vir dag buk onder sy las van diens en getrou bly en toegewyd onder die slytende, terende, vretende vermoeienis van kleine prikkels; die arbeider, op die akker van sy medemens of in die wingerd van sy Heer, wat geen vrug sien nie maar ontmoeding en hopelose mislukking, maar wat volhard tot op die uiteinde; sien daar die helde, wie se heldedae klein maar baie is, wat nie aangestoom word deur die bloedkokende vuur van 'n oomblik, of aangespoor deur die gejuig van bewonderaars nie: dáár is ons helde, ons lewenshelde; dáár is ons heroïsme: die onromantiese, eentonige stille, ongesonge, ongeprese, onerkende heroïsme! Want die lewe is swaarder as die dood.
Opsoek na inligting?
-
BOEKE TE KOOP
IN DOODSGEVAAR,
outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.
Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier
MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF. Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees. Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. Lees meer oor die boek by hierdie skakel.
VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid... Lees HIER meer daaroor.
VINGER OP DIE SNELLER - Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880. Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.
Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal. Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor
VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer. U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672. Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.
TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor.
Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .
In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed.
Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .
BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Natal, die Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word. Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is. Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.
-
BYBEL 1933/53-druk nou gratis
Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.
_____________________
Laserskywe in stelle van 10 te koop
VRYHEIDSBEDIENING
Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.
Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:
- Die lewe hiernamaals.
- Word verantwoordelik oud.
- Die pad na die ewigheid.
- Bied beproewing die hoof.
- Raad vir tieners.
- Gelowige kinderopvoeding.
- Oorwin depressie.
- Kikker jou huwelik op .
- Alle mense is nie gelyk nie.
- Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.
Bestel by:
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Sel: 074 967 5187
Bankbesonderhede:
ABSA
VRYHEIDSBEDIENING
9062088855
_______________
Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK
'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
stryd uitkom.Kontak die redakteur by
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK
__________DIE HISTORIESE KOMPAS_________BOEKRESENSIE:Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop
Lees meer oor dié getuienis by:
__________
BOEKRESENSIE:
DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme
Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.
Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn. Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.
Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.
U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg
Tel: 074 967 5187 of by
vryheidsbediening
@gmail.com
Prys: R50-00
-
______________
BOEKE TE KOOP
‘n Nuwe Trek: Terug na u God
Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte
J L du Toit & dr L du Toit
'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar:
Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.
Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD
_______________
ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS
> Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens; Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by>>
>>>
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
________________
GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2
Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by >>>>
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
of skakel hom by 074 967 5187
________________
Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
Volledige besonderhede hier:_________________
>>Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
> -
DIE CHARISMATIESE GEVAARMense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.
VERGADERING-
PROSEDURES
(GRATIS)
Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.
Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.
GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:
As God volke aan hul eie lot oorlaat
Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA
Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius
'n Oorblyfsel... deur genade alleen
Christen-Teokratiese Separatisme
Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling
Ons heilsverhaal in die Ou Testament
Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?
Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans
Macbeth - Shakespeare in Afrikaans
Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal
_______________
1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG
1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS
1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR>>SKERP SLAGSPREUKE
(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)
__________________
> >>
(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks
>
>>
>>>>>>__________________
In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.
Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.
'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.
Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.
>>Besoekers aanlyn
Ons het 9243 gaste aanlyn