NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

As ‘n seiljagvaarder nie weet waarheen hy vaar nie, is geen wind vir hom die regte wind nie.  ‘n Gelowige volksleier weet egter presies waarheen hy gaan.  Daarom maak hy die beste van die lewe deur die meeste daarvan te maak.   Dis nie vir hom ‘n kleedrepetisie nie.  Daarom leef hy elke dag voluit vir God en sy volk.

BYBEL EN VOLKSTRYD (3)

Ds C R Kotze

Lees reeks by Die Bybel en ons volkstryd

GOD MAAK NASIES EN DIE DUIWEL MAAK DIE

EMPIRE

Jer. 51:6: “Vlug uit Babel uit, en red elkeen sy lewe; kom nie om in sy ongeregtigheid nie; want dit is die tyd van wraak vir die Here: Hy gee hom sy verdiende loon.”

ONS het so dikwels verklaar en ons wil dit hier nou herhaal: Dat God die nasies maak en die duiwel die empire maak.

So is ook die empire van Babel deur die duiwel gemaak.

Nou deel die Bybel ons mee hoe die oordele van God kom oor die empire.

Jes. 14:22 : God sal van Babel uitroei, sy naam en sy oorblyfsel.

Jer. 51 :41 : Hoe het Babel ’n voorwerp van verbasing geword onder die nasies !

       Jer. 51:64 : So sal Babel sink en nie weer opkom nie.

In die Nuwe Testament het die woord Babilon geword ’n spreekwoord vir al wat laag is, al wat duiwels is, al wat Gods oordele verdien.

Wat is dan die sonde van die empire ? God roep die nasies in aansien. God bepaal hul regte en grense. God gee op Pinksterdag vir elke nasie die verlossingsboodskap in sy eie taal. So wil God die aparte nasies sien en gelukkig sien.

Maar nou kom die empire met sy helse ambisie. Hy verower, verdeel, verdruk, buit uit, suig uit, besoedel, en ontheilig al wat vir die nasie dierbaar en heilig is.

Wat hier in die Bybel van die empire beskryf word, vind ons ook in die wêreldgeskiedenis vandag en ook in ons eie geskiedenis in Suid-Afrika.

Die empire se metodes is : Wis uit die grense wat God tussen die nasies gestel het, laat die nasies vermeng, verbaster, ontaard. Vermeng die nasies, vermeng die kleure en die kerke.

Die empire skep vraagstukke.

Ons kleurlingvraagstuk is ’n skepping van die empire.

En die Indiërvraagstuk is ’n skepping van die empire.

Die Jodevraagstuk is ’n skepping van die empire.

Die naturellevraagstuk is ’n skepping van die empire.

En die armblankevraagstuk is ’n skepping van die empire.

En die skeuring en verdeeldhede is vraagstukke van die empire.

Godsdiens en nasionalisme maak ’n empire dood; maar vermenging, ontaarding, verwarring maak 'n empire sterk !

Die Empire se middels

Sy eerste middels is geweld, bloed, trane ! Om grense uit te wis, om nasionalisme en selfrespek af te breek.

Sy ander middels is vlei, knoei, diplomatiek, omkoop— om leiers om te haal tot die ergste verraad !

Sy derde middel is uitbuit, uitsuig, roof, om die nasie te verarm, om agterbuurtes te skep. As die nasie ekonomies verkneg is, dan kan die empire miskien by verkiesings genoeg stemrne koop (en ook genoeg rekrute kry vir sy leer).

Wie is die empire se leiers? Dit is die wrede Nebukadnezar, die dronk Alexander die Grote, die karakterlose Nelsons, Victorias, Chamberlains, Milners, Rhodese.

En dit is die empire se leiers !

Hulle kan klein nasies oorweldig en vertrap en verdruk. Maar hul eie luste en drifte kan hulle nie beteuel nie. Hulle het baie gewere en kanonne, maar min karakter. Jy mag hul boekies nie oopmaak nie. In die argief moet hul stukke maar toe gehou word.

Wie is die empire se agente? Die mense wat omgevlei is, en omgekoop is om hul eie volk te verraai. Om hul eie vaders en moeders te verraai. Om hul godsdiens, hul eie godsdiens, te verraai. Dis die agente wat Babel gebruik het, dis die agente wat die empire gebruik het in Indië, Ierland en Suid-Afrika.

Wie is hul handlangers? Gaan kyk by die empire se verkiesingskantore. Loop kyk by hul stembusse. Probeer ’n rolprent maak van die empire se aanhangers wat u daar by hul verkiesingskantore so dag na dag vind. Hulle sal weier. Hulle sal so ’n rolprent self nie wil sien nie.

U sal daar sien Jode en Jodegenote. U sal daar sien ’n vermenging van kleure en geure. U sal daar sien baie geld, baie wind, baie kleure, baie planne. Maar min beginsels, min karakter, min selfrespek (en uiters min christelikheid). Dis die empire se aanhangers dwarsdeur die geskiedenis, tot vandag toe hier in Suid-Afrika.

Wie is in die empire se tronke? Ons het gesien wie hul geroemde leiers is. Maar wie is in die empire se tronke? Daar is Daniël, Petrus, Paulus, Jopie Fourie, Christiaan de Wet.

Dis die duiwel wat 'n empire maak en hy kan dit nie doen met karakter nie. Daarom vind ons byna al die gewetenloosheid in die empire se voorgestoelte: byna al die karaktervolle mense in die empire se tronke.

Oordele van God tref die Empiremense

Die empiremense gaan onder in veragting.

Elke jaar gedurende Oktober vergader duisende by konsentrasiekampkerkhowe. Maar nie tien by die empire-graftes nie ! Daar is duisende en honderdduisende byeen op die Krugerfeeste, maar nie tien by ’n Chamberlainfees, Milnerfees, Rhodesfees nie. Kyk na die monumente vir Kruger, Steyn. De Wet. Daar is geen monumente vir die empiremense nie,

Rhodes het met sy eie geld vir hom ’n monument laat bou, maar Retief, Cilliers, Kruger, Steyn, De Wet se nageslag en volgelinge bou vir hulle monumente.

Belsaser is dood ; Daniël leef. Nero is dood ; Paulus leef. Milner is dood ; Paul Kruger leef. Die empiremense is dood voor hulle dood is. Die christelike nasionale Afrikanerdom leef en leef. Dit is die begin van Gods oordele op die hele empire, totdat die hele empire verdelg word.

God regeer. God se : Vlug van die empire-vleitaal en -stembusse ! Vlug van empire-invloede. Vlug van die verraaiers.

Bly by die volk wat God vir u gekies het. Bly by die gebooie van God. Eer jou vader en moeder.

“Vlug uit Babel uit en red elkeen sy lewe; kom nie om in sy ongeregtigheid nie; want dit is die tyd van wraak vir die Here: Hy gee hom sy verdiende loon. “

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 2522 gaste aanlyn