Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Niemand word oud deur bloot ‘n sekere aantal jare te leef nie. Ons word eers oud as ons ons ideale en drome prysgee, en wanneer spyt die plek van ons drome inneem.
COVID - LEUENS EN BEDROG
Tog jammer dat die Amerikaanse kongres eers ‘n party-verandering moes ondergaan voordat vooraanstaande medici vanoor die wêreld eindelik die moed aan die dag lê om hul sê te sê oor die kunsmatige “pandemie” en sy gepaardgaande verpligte behandelings-regimes (wat meer mense doodgemaak het as wat dit gered het). Ook oor die sogenaamde vaksien wat ontwerp is – wat nou duidelik blyk geen sukses te hê in òf die verspreiding òf voorkoming van die virusssiekte nie.
Daarbenewens is ook ‘n klomp geraamtes opgediep nadat Elon Musk Twitter oorgekoop het – verstommende inligting oor leuens, toesmeerdery, samespanninge en die stilmaak van opponerende standpunte kom nou aan die lig. Alternatiewe behandelingsmetodes is gediskrediteer terwyl enige nugter stemme téén die toediening van die “vaksien” eenvoudig doodgeswyg is deurdat daardie profiele geblok of gesensor is. Nee, ál standpunte wat op Twitter toegelaat is, is dié wat die amptelike beleid ondersteun het – sonder dat daar enige wetenskaplike gronde voor bestaan het – maar dit het groot geldbelange gedien en is daarom die enigste wat toegelaat is om te verskyn.
In die ganse mediese geskiedenis van die wêreld is wat hier gebeur het sedert 2019 die grootste bedrog wat ooit teenoor die publiek gepleeg is. Maar, daar kan stellig verwag word dat geen vervolging van die skuldiges gaan plaasvind nie. Daarvoor sal die Joodsbeheerde media en regeringsinstellings sorg. Die groot indoenas soos Fauci en Gates gaan heel waarskynlik skotvry hiervan afkom, terwyl deur hulle toedoen die virus geskep en vrygelaat is en die hele “pandemie” met al die maatreëls soos inperkings en “sosiale afstand”, toemaak van besighede en kerke, aandklokreëls en dies meer deur hulle bestuur is. Hulle het verseker dat die middels wat effektief teen die virus gebruik kan word gediskrediteer en verbied is, terwyl middels voorgehou is wat geen effektiwiteit teen die virus gehad het nie en boonop probleme soos nierversaking veroorsaak het.
Die voormalige gesaghebbende mediese joernaal Lancet wat intussen ‘n spreekbuis geword het vir Big Pharma het byvoorbeeld tydens die pandemie verklaar dat toetse met Ivermektien en hidroksiechlorokien “’n anti-wetenskaplike proefneming” is en hul “populistiese regering” daarvan beskuldig dat hulle “wetenskap ondermyn”. Dieselfde joernaal het egter nie geskroom om die ongetoetste, onwetenskaplike en dodelike “vaksien” se lof te besing nie. Artikels is gedra wat verklaar: “Covid vaksiene het reeds miljoene se dood voorkom”, terwyl die teendeel eerder al duideliker sigbaar raak: sedert die inentings begin het, het oormaat dood (excess deaths) – die hoeveelheid mense wat méér as normaalweg in ‘n tydperk doodgaan – dramaties toegeneem. Die nuutste syfers deur Amerikaanse regspanne bereken is tans 6,5 miljoen sterftes wêreldwyd. En dít onder die gevaksineerdes!
Daar word egter steeds geen aanspreeklikheid deur die verantwoordelikes getoon nie, ook geen hulp aan die miljoene mense wie se gesondheid nadelig geraak is deur die mRNS-“vaksien” nie.
U, die publiek, sal moet besef dat u nie meer u gesondheidswerker se woord klakkeloos kan aanvaar nie. Dit wat oor die afgelope drie jaar gebeur het dui daarop dat min professionele lui bereid is om kritiese vrae te stel en dan in belang van hul pasiënt op te tree nie. Veel eerder word hospitaal-protokolle slaafs nagevolg – selfs al sou die pasiënt se kliniese beeld ander benadering vereis. As u geneesheer aanbeveel het dat u die “vaksien” ontvang is dit haas tyd om ‘n ander praktyk op te soek! En vinnig ook!