Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Daar is ‘n Japannese spreekwoord wat lui: Val sewe keer, maar staan agt keer op. Ja, dis nie hoeveel keer die ou lewe jou platslaan nie, maar hoeveel keer jy opstaan. Moet nooit sê dat iets bokant jou vuurmaakplek is nie. Maak eerder jou vuurmaakplek hoër!
WAAROM DIE VIRUS EN ENTSTOF – EN WAARHEEN IS ONS OPPAD?
Ons is nou in die era van nanotegnologie, nanodeeltjies, nanorobots, nanostof en slimstof - en die samesmelting van tegnologie en biologie, bekend as sintetiese biologie. Dit word gekenmerk deur die samesmelting van tegnologieë soos kunsmatige intelligensie, redigering van menslike gene en gevorderde robotika. Die rede daarvoor is soos Openbaring dit uitspel, dat die satan aan die eindtyd, wat ons nou binnegaan, sal poog om elke siel vir homself aan te keer, ook kinders van die HERE waar moontlik. Daarvoor gebruik hy die superrykes wat ‘n Een Wêreldregering tot stand moet bring waaronder elke lewende mens as ‘n gevangene staan wat digitaal beheer sal word.
Om dit te kan bereik, was dit nodig om ‘n virus wêreldwyd te versprei, mense oormatig bevrees te maak daarvoor, en dan ‘n sogenaamde oplossing met ‘n “entstof” te voorsien. Binne hierdie “entstof” is ‘n brousel van liggaamsweefsel van geaborteerde babas, nanostof en slimstof, wat geensins soos normale entstowwe werk nie maar jou eie limfosiete en teenliggaampies buite werking stel. Kyk na die bestanddele op die etikette van baie bekende verwerkte voedsel en drankies, wat HEK293 bevat. HEK293 staan vir 'Human Embryonic Kidney Cells' ('Menslike embrioniese nierselle') wat geneem is uit 'n menslike fetus wat geaborteer is. Die HEK293-sel is slegs een voorbeeld van baie wat deur 'n genetiese modifikasie verewig is, om sellyne te produseer. Hierdie sellyne kan baie chroniese- en lewensbedreigende siektes in die liggaam veroorsaak, soos outo-immuun siektes, siektes wat chroniese inflammasie en pyn insluit, bloedklonte en kanker, om maar enkele voorbeelde te noem.
Met geen immuniteit na so inspuiting sal jy dus wanneer jy in die toekoms met verskeie virusse en bakterie in aanraking kom, geen weerstand kan weerstand bied nie en kan jy sterf.
Waarom moet baie van die mensdom dan sterf?
Van die satan se suksesvolste werkwyses is om vir alles wat God doen, 'n vervalsing daar te stel. In die Bybel het God sy volk tien gebooie gegee wat aanvanklik op twee kliptafels geskryf was, wat die beginsels is waarop lewe in sy Koninkryk in verhouding met Hom gestaan het. Op dieselfde manier is daar tien beginsels wat die Nuwe Wêreldregering met hul Luciferiaanse stelsel wil bereik, op twee kliptafels, die “Georgia Guidstones” geskryf. Gaan google dit by “Georgia Guidestones-description”. Die kliptafels is in 1980 deur ‘n persoon met die skuilnaam R.C. Christian opgerig.Die eerste item wat daar onder New World Order Agenda verskyn, is: "Handhaaf die mensdom onder 500 000 000 in ewige balans met die natuur." Dit beteken die wêreldbevolking moet tot 500 miljoen verminder, die getal wat prakties moontlik is om ten volle te beheer. Aangesien daar tans ongeveer 7 miljard mense is, is dit die bedoeling om uiteindelik ongeveer 6,5 miljard mense te vermoor. Hierdie proses het lank gelede begin deur siektes wat veroorsaak word deur toksiese bestanddele, geneties gemodifiseerde substanse en fetale sellyne in baie van die verwerkte voedsel, vorige entstowwe uit die verlede en verskeie ander metodes. Maar nou word hierdie ontvolkingsagenda (wat jare lank bekend gestaan het as Agenda 21 - dit verwys na die jaar 2021) versnel met supersteroïedes soos die COVID-entstowwe en meer en meer inentings wat moet volg.
Afgesien van die skade wat dit die liggaam aanrig, het dit vanuit 'n geestelike perspektief te make met ’n bloedverbond. Die COVID 19-mRNS-entstowwe is nie soos enige ander entstowwe van die verlede nie aangesien hulle, buiten die elemente wat hierbo genoem is, ook tegnologie bevat wat die DNS van die ontvanger verander. Deur middel van wat CRISPR-tegnologie genoem word, kan gene in geheel uitgevee word, of vervang word met sintetiese gene, of onderdruk word. Genesis 1 v 27 sê dat God die mens na sy beeld geskape het ... en al daardie inligting van SY skepping op fisiese vlak is in ons DNS gekodeer. Deur die veelvuldige dosisse, aanjaers (boosters) en verskillende inentings wat kom, sal mense se DNS geleidelik tot so 'n mate verander word dat u hierdie persoon teoreties nie meer as dieselfde mens kan beskou nie.
Satan se doel is om die beeld van God van die aarde af te verwyder. In Matteus 24 v 37 het Jesus gesê dat die eindtyd sou wees soos in die dae van Noag. Dit het baie parallelle en betekenisse, waarvan een die feit is, dat ten tye van die vloed, Noag en sy gesin die enigste geneties suiwer mense was wat op aarde oorgebly het. Op daardie stadium wou die satan die koms van Jesus voorkom deur die DNS van die hele menslike ras te verbaster en te verontreinig sodat daar geen genetiese suiwer bloedlyn oor sou wees waardeur die Seun van God gebore kon word nie.
In hoofstuk 6 van Genesis word uitgelê hoe gevalle engele onnatuurlike seksuele verhoudings met menslike vroue gehad het, om 'n hibriede menslike geslag te produseer (ook genoem Nephilim of gewelddadiges) wat deels menslike en deels demoniese DNS besit het. Voorbeelde hiervan wat ons in die Bybel sien, is die reuse met bonatuurlike menslike krag - soos die reus Goliat vir wie Dawid doodgemaak het en die reuse wat in Numeri 13 beskryf word, wat die Israeliete gesien het toe hulle die eerste keer in die Beloofde Land gekom het. In Genesis 6 v 5 - 7 staan daar dat die hele mensdom goddeloos en verdorwe was en net die vermoë gehad het om kwaad te bedink en te doen – 'n groot rede hiervoor vanuit 'n fisiese perspektief was omdat die mensdom so verdraai en verander en geprogrammeer is volgens die koninkryk van die duisternis, vanaf die vlak van hul DNS. Nou leef ons in die tyd waarin die geskiedenis homself herhaal, net soos in die dae van Noag, soos Jesus in Matteus 24 v 37 gesê het.
Die agenda van die okkultiese transhumanistiese wetenskap agter hierdie plandemie en paniek/media-onderskryfde massa-paranoia, veroorsaak deur hierdie bio-ingenieurs-vervaardigde corona-virus en gewapende SARS/HIV/MERS-virus, word onthul deur een van die gene wat deur die virus en die COVID-entstowwe spesifiek geteiken word: 'n Geen wat dikwels na verwys word as die 'God-geen', ook genoem die vesikulêre-monoamien-vervoerder 2 (VMAT2).
In die wetenskap hou hierdie geen verband met die vermoë van iemand om geestelike waarhede of geestelike ervarings te soek en geestelik te groei. Die onderdrukking van hierdie geen bereik basies die uitblussing van enige geestelike strewe waar dit die persoon se vermoë om geestelik met God te verbind, belemmer, naamlik om 'n intieme liefdesverhouding met Hom te hê – en dit belemmer hul sielsontwikkeling permanent in terme van hul vermoë om hul verstand te vernuwe, d.w.s. dit maak die persoon geestelik dood en dit maak hul siel dood. Hierdie tegnologie is in die verlede gebruik byvoorbeeld via “chemtrails” (chemiese bespuiting met vliegtuie) deur Amerikaanse militêre biowapen-programme as 'n strategie om terroriste in die Midde-Ooste, wat volgens hul godsdienstige fanatisme optree, te neutraliseer. Dit het tussen 2012 en 2020 in Saoedi-Arabië en Suid-Korea gemanifesteer as die "Midde-Oosterse respiratoriese sindroom" (MERS).
Dit is voor die hand liggend om te sien waarheen die immunisering van mense teen die VMAT2 God-geen lei in die langtermyn prentjie van COVID 19: Die boek Openbaring profeteer dat daar 'n tyd sal kom wanneer daar 'n Eenwêreld ekonomie en ’n Eenwêreld Regering sal wees, wat uiteindelik regeer sal word deur 'n Eenwêreld diktator bekend as 'die Antichris’ of die 'Seun van die verderf’.
Teen die tyd wanneer hy die wêreldtoneel betree, sal die meeste mense in die wêreld reeds geprogrammeer wees om hom te aanbid - geestelik geprogrammeer, in hul siel geprogrammeer en in hul liggaam geprogrammeer reg vanaf die vlak van hul DNS. Die inentings is slegs een van die verskeie maniere waarop dit bereik sal word.
Die vermoë van iemand om empatie en deernis te ervaar, kan ook geteiken word en op genetiese vlak verwyder word, sodat bv: Hulle betrokke kan wees by gruwelike misdade soos die moord of seksuele misbruik/verkragting van 'n kind of 'n nabye familielid, sonder berou of gevoel of “gewete”. Dit herinner aan die Skrif wat die eindtyd beskryf waar ouers selfs hul kinders sal verraai en kinders hul ouers tot die dood toe sal verraai (Matteus 10 v 21). Waarskynlik is hierdie DNS-wysigings aanleidend tot die goddeloosheid wat ons op die aarde sal sien, soos in die dae van Noag voor die sondvloed, waar die mensdom slegs die geneigdheid tot sonde oorgehad het.
Die mRNS-entstowwe kan 'n stukkie van u DNS uithaal en dit vervang met 'n sintetiese een - en hulle kan dit doen net waar hulle wil in u hele DNS-genoom (die volledige stel genetiese materiaal van 'n mens) - dus kan hulle ook enigiets van jou verander.
Nog voorbeelde van wat gebeur met mense na hierdie sg inenting:
· Dood
· Onbeheerbare skuddings in hul liggaam
· Verlamming
· Hartaanvalle (akute miokardiale infarksie)
· Miokarditis en perikarditis (inflammasie in die hart)
· Konvulsies / aanvalle
· Beroertes
· Miskrame
· Trombositopenie (talle dokters het na die inspuiting aan bloeding gesterf as gevolg van die outoïmuun-vermindering van bloedplaatjies·
· Baie verskillende soorte outoïmuun siektes
· Guillain-Barre-sindroom
· Bell’s Palsy met verlamming aan die een kant van die gesig
· Anafilaktiese skok
· Steven Johnson se sindroom ('n lewensbedreigende allergiese reaksie waar die vel regoor die hele liggaam afskilfer)
· Akute verspreide enkefalomiëlitis (ontsteking van die brein en rugmurg)
· Enkefalitis / meningitis / enkefalopatie
· Narkolepsie en katapleksie
· Verspreide intravaskulêre stolling (bloedklonte in die liggaam wat baie lewensbedreigende komplikasies veroorsaak)
· Veneuse trombo-embolisme
· Artritis en artralgie / gewrigspyn
· Kawasaki-siekte
· Multi-sisteem inflammatoriese sindroom by kinders
Die aantal sterftes, onomkeerbare newe-reaksies en biologiese skade wat reeds veroorsaak is deur die eerste rondte COVID-inentings, is eksponensieel baie groter as wat in die hoofstroommedia berig is. U hoef nie vêr op sosiale media te soek nie om die getuienisse van honderdduisende mense te sien met afgryslike en verwoestende weergawes van die newe-effekte wat hulle ervaar, waardeur baie van hulle lewenslank geskend is en nie meer kan funksioneer nie - en vir so baie was dood en miskrame die uiteinde.
Dit sal bekendstaan as die grootste mediese bedrog en menseslagting in die geskiedenis, ‘n misdryf teen die ganse mensdom.