Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Die vloei van die geskiedenis deur alle tye heen, ook óns volk s'n, is gewortel in die fontein van menslike gedagtes. 'n Mens se gedrag word grootliks bepaal deur wat ons dink. Daarom leer die Woord ons in Spreuke 4:23 om ons hart, meer as alles wat ons het, te bewaar want die oorspronge van die lewe kom daarvandaan.
DIE AGTER- GEBLEWENES (7)
Andrè E van den Berg
Lees reeks by Agtergeblewenes
ONDERRIG
"Dit word vertel dat dr. Albert Schweitzer by geleentheid 'n swarte gevra het om hom te help om 'n paal na die plaaslike hospitaal te dra. Die swarte het geweier en gesê dat hy 'n intellektuele is, waarop dr. Schweitzer geantwoord het: 'Ag, dis wonderlik om iemand soos jy te ontmoet. Ek sou ook so graag een wou wees! ' "
Swartes het 'n obsessie om met blankes te wedywer en is gevolglik behep met opvoeding en geleerdheid. Die koloniale weldoeners het graag in hierdie behoefte voorsien op voorwaarde dat die betrokke swartes die Christendom sowel as demokrasie moes aanvaar. Laasgenoemdes se bereidwilligheid was egter net lippetaal. By talle Afrikaleiers is Christenskap net 'n leë woord om aaklige oogmerke te vermom.
Swartes het 'n vreemde siening van onderrig. Vir hulle is dit 'n tipe van gelukbringer. 'n Graad of diploma in die hand moet ewigdurende voorspoed verseker, amper soos 'n amulet wat by 'n toordokter gekoop is. Akademiese kwalifikasies word dus nie altyd gesien as noodsaaklike "gereedskap" waarmee 'n beroep gevolg moet word nie. Wat blankes dus as die begin van 'n pad sien, beskou swartes weer as die einde daarvan.
Vreemd genoeg, is akademies opgeleide swartes selde bereid om handewerk te verrig. Hul beskou hulself as intellektueles en handearbeid as benede hul waardigheid.
Dit word vertel dat dr. Albert Schweitzer by geleentheid 'n swarte gevra het om hom te help om 'n paal na die plaaslike hospitaal te dra. Die swarte het geweier en gesê dat hy 'n intellektuele is, waarop dr. Schweitzer geantwoord het: "Ag, dis wonderlik om iemand soos jy te ontmoet. Ek sou ook so graag een wou wees!"In Afrika is akademiese onderrig nie sinoniem met beskawingsonderrig nie. Dit verskaf slegs die nodige kennis maar nie die noodsaaklike dryfkrag nie. Baie swartes streef net vir die aansien wat opvoedkundige kwalifikasies vir hulle sal bring, terwyl die klem eerder op produktiwiteit en werksdoeltreffendheid moet val.
Afrika is nie juis 'n plek van dankbaarheid nie. Ten spyte van blanke akademici se matelose opofferings, is en bly die Afrikamens 'n ondankbare wese. Hy vergeet die sendeling wat hom sy alfabet geleer het en diegene wat hom opgelei het om 'n goeie werk te
Swartes staan nooit krities teenoor hulself nie en openbaar derhalwe 'n misplaasde selfvertroue. Die intellektuele swarte glo byvoorbeeld dat hy niks verder hoef te leer nie en van enige verantwoordelike pos 'n reuse sukses sal maak, selfs al is hy nie daarvoor opgelei nie. Sy akademiese sertifikaat (gelukbringer) sal daarvoor sorg! As sake vir hom reg verloop, ag hy homself as onmisbaar. Loop dinge egter verkeerd, soek hy die fout by iemand anders. Nooit by homself nie.
"Two psychological factors must be taken into consideration, which appear to be typically African. The first is the fatigue period which seems almost universal among Negroes when suddenly, for no apparent reason, interest is lost. The second is pointed out by Dr.J.C Carrothers, one of the few experts in African psychology, when he says the African shoots up from a sense of impotence to one of omnipotence and suddenly feels he has nothing more to learn. Then if this bubble is pricked, omnipotence collapses and gives way to the opposite in which he sees himself as an impotent victim of a cruel world". (Cloete p.274)
Persentasiegewys is daar egter min geskoolde swartes. Swart arbeid is maar hoofsaaklik ongeskoolde arbeid. Indien werkgewers nie ongeskooldes in diens wil neem nie, word hulle maklik die prooi van politieke agitators.
Oral waar swartes in Afrika aan bewind gekom het, het hulle aangedring op die verlaging van akademiese standaarde. Dit maak dat sulke lande versink in die minderwaardige standaarde van Afrika universiteite wie se grade nêrens anders erken word nie. Dit skeel swartes min, solank grade en diplomas net relatief vryelik uitgedeel word, al is dit nie die papier werd waarop dit gedruk is nie.
Afrika getuig van 'n baie duidelike verskil tussen beskawing en akademiese prestasies. Dis nie sondermeer sinoniem nie. Beskaafdes kom alleenlik uit beskaafde ouerhuise en dit wat aan moedersknie geleer word, is belangriker as opvoedkundige kwalifikasies. Duisende swart akademiese presteerders bly onbeskaafd omdat hulle deur onbeskaafde moeders opgevoed is.
Neem maar die bloeddorstige Mau Mau-leiers van Kenia as voorbeeld. Hulle was feitlik almal akademies geskoold, maar was verantwoordelik vir die mees weersinswekkende dade denkbaar. So ook die swartes wat in die vyftiger jare 'n non in Oos-Londen vermoor en opgeëet het. Hierdie kannibale was geskoolde stedelikes en die vrou 'n onskuldige weldoener wat haar lewe gewy het aan die opheffing van swartes.