NUUTSTE BYDRAES
- ONS MOET SY WOORD GEHOORSAAM
- 1869: TEOLOGIESE SKOOL BURGERSDORP OPEN
- 29 NOVEMBER 2023
- 1916: PRES M.T. STEYN
- 28 NOVEMBER 2023
- ISRAEL, DIE MEDIA EN APARTHEID
- 1798: ANDRIES PRETORIUS
- 27 NOVEMBER 2023
- BLOEDSONDES
- 1862: HOF BESLIS OOR NG KERK
- 1931: GENL A.M. PRINSLOO
- 26 NOVEMBER 2023
- 1899: SLAG BY GRASPAN
- 1497: VASCO DA GAMA SE RUILTRANSAKSIE
- 25 NOVEMBER 2023
- NAVORSING WYS NUWE KANKERS IS AGV GIFSPUIT
- 1931: WESTMINSTER BEVESTIG
- 1951: 1e GOUDSTAAF GEGIET
- 1858: ZAR VERENIG MET REPUBLIEK LYDENBURG
- 24 NOVEMBER 2023
- WAAROM VSA ISRAEL GEBRUIK (3)
- 1899: SLAG BY WILLOWGRANGE
- 23 NOVEMBER 2023
- 1853: NED HERVORMDE KERK IN SITTING MET VOLKSRAAD
- 22 NOVEMBER 2023
- ONS DOEL
- 1968: ONS VIER VOORTREKKER- MONUMENTE
- 21 NOVEMBER 2023
- 1930: FAK KONDIG HANDHAAF- EN-BOU-REEKS AAN
- 20 NOVEMBER 2023
- BEPROEWING IS GOED VIR JOU
- 1926: BALFOUR- VERSLAG AANVAAR
- 19 NOVEMBER 2023
- 1876: JOHANNA BRANDT
- 1497: DA GAMA SEIL OM KAAP
- 18 NOVEMBER 2023
- 1939: FAK EKONOMIE INSTITUUT GESTIG
- 17 NOVEMBER 2023
- DIE VERNIETIGING VAN JERUSALEM
- WAAROM VSA ISRAEL MISBRUIK (2)
- EK IS DIE HERE
- 1855: AANLEG VAN PRETORIA
- 16 NOVEMBER 2023
- DOEN WAT REG IS
- 1911: UNIE-STAAL- KORPORASIE GESTIG
- 1855: MW PRETORIUS PRESIDENT VAN ZAR
- 15 NOVEMBER 2023
- WAAROM VSA ISRAEL MISBRUIK (1)
- 1837: DOBBEL DEUR TVL VOLKSRAAD VERBIED
- 14 NOVEMBER 2023
- RED NOU ‘N LAND MET SULKES!
- 13 NOVEMBER 2023
- VERGIFNIS BIED BEVRYDING
- 1839: SLAG BY KAPAIN
- 12 NOVEMBER 1780: PIET RETIEF
- 12 NOVEMBER 2023
- 1880: BEZUIDENHOUT SE WA OPGEVEIL
- 11 NOVEMBER 2023
- DIE WESTE SAL ONTHOU WORD...
- 1919: AFRIKAANS EERSTE KEER IN KERK
- 1917: 1e VIERING VAN AFRIKANERDAG
- 1483: MARTIN LUTHER
- 10 NOVEMBER 2023
- HOE OM DEUR DIE LEUENS TE SIEN
- 1900: WH COETZER – ONTWERPER VAN KUNS IN VOORTREKKER- MONUMENT
- 9 NOVEMBER 2023
- DIE JODE EN DIE OU TESTAMENT
- 1938: DR DF MALAN SE BOODSKAP VIR BLANKE VOORTBESTAAN
- 1679: STELLENBOSCH GESTIG
- 8 NOVEMBER 2023
- GEHOORSAAMHEID AAN HOM
- 1901: 'NATIONAL SCOUTS CORPS' SKANDNAAM IN VOLKSMOND
- 7 NOVEMBER 2023
- DIE JODE VAN ISRAEL
- 1900: SLAG BY BOTHAVILLE – BOER SWAK VERTOON
- 1940: HNP IN VRYSTAAT GESTIG
- 6 NOVEMBER 2021
- KERK VERVOLG DIE KERK
- 1605: VERLOOPTE AFRIKANERS, ARROGANTE BRITTE, EN 'GUY FAWKES' - DAG
- 5 NOVEMBER 2023
- STILTE BRING WYSHEID
- 1939: ONTWERP- GRONDWET VIR REPUBLIEK WORD OPGESTEL
- 1910: 1e UNIE- PARLEMENT OPEN
- 4 NOVEMBER 2023
- DIE NAAM VAN DIE HERE
- 1906: ATV GESTIG
- 3 NOVEMBER 2023
- 1824: 1e SINODE IN KAAP
- 2 NOVEMBER 2023
- DIE DEUGNIETE IN JOU LAND IS JOU ONDERGANG
- PALESTYNSE VOLKSMOORD
- 1965: SELFSTANDIG- WORDING VAN BYBEL- VERENIGING VAN SA
- 1859: STIGTING VAN TEOLOGIESE SEMINARIUM STELLENBOSCH
- 1 NOVEMBER 2021
- VSA SE TESTOSTEROON- TEKORT OORSAAK VAN ISRAELOORLOG
- 1517: HERVORMINGS- DAG
- 1890: EERSTE TAALKONGRES IN SA
- 31 OKTOBER 2023
- 1899: SLAG BY MODDERSPRUIT
- 30 OKTOBER 2023
- GROOTSTE KLUG TER WÊRELD
- 1914: PROTESSKRIF VAN CF BEYERS EN CR DE WET OOR DUITS-SUIDWES-OORLOG
- 1899: SLAG BY NICHOLSONS- NEK
- 1944: 1e PSALM- EN GESANGBOEK IN AFRIKAANS
- 29 OKTOBER 2023
- 1912: BRIEF AAN LOUIS BOTHA OOR KONSILIASIE- POLITIEK
- ONGELOOF BRING VREES
- 1901: EMILY HOBHOUSE IN ARRES
- 1937: AFRIKAANSE RADIODIENS BEGIN
- 27 OKTOBER 2023
- 1706: VERBOD OP IMMIGRASIE NA KAAP
- 1927: VLAGSKIKKING AANGEKONDIG
- 26 OKTOBER 2023
- 1949: RAPPORTRYERS VERTREK UIT KAAPSTAD
- 1854: BELEG VAN MAKAPANSGROT
- 25 OKTOBER 2023
- WAAR SAL ONS GELUK VIND?
- 1683: OLAF BERGH, ONTDEKKINGS- REISIGER
- 1874: VIERKLEUR DEUR KRUISVLAG VERVANG
- 24 OKTOBER 2023
- DIE LEUEN OOR VOËLGRIEP!
- 1838: PIETERMARITZ- BURG GESTIG
- 23 OKTOBER 2023
- HOE BID JY?
- 1914: UITBREEK VAN REBELLIE
- 22 OKTOBER 2023
- 1899: GEVEG BY ELANDSLAAGTE
- 21 OKTOBER 2023
- ONS IS DIT AAN ONS KINDERS VERSKULDIG!
- 1915: 2e ALGEMENE VERKIESING IN DIE UNIE
- 20 OKTOBER 2023
- STOP DIE VOLKSMOORD!
- KABAAL ARRESTEER REINER FUELLMICH
- 1907: DR ERIK HOLM – VOLKS- NASIONALIS, BITTEREINDER!
- 1904: STIGTING SA VROUE- FEDERASIE
- 19 OKTOBER 2023
- 1687: EERSTE KERKGEBOU TE STELLENBOSCH INGEWY
- 1685: HERROEPING VAN EDIK VAN NANTES
- 18 OKTOBER 2023
- HEILSAME KENNIS
- 1911: BYEENKOMS OM UNIALE POLITIEKE PARTY TE STIG
- 1948: SA NEEM DEEL AAN BERLYNSE LUGBRUG
- 17 OKTOBER 2023
- 1840: POTCH, WINBURG EN NATALSE REPUBLIEK VERENIG
- 16 OKTOBER 2023
- OPSTANDING VAN DIE VLEES
- 1960: REPUBLIKEINSE DANKFEES
- 15 OKTOBER 2023
- VERDELINGSLYNE IN AFRIKANERLAND (2)
- 1818: MARTHINUS OOSTHUIZEN, VOORTREKKER- HELD
- 14 OKTOBER 2023
- VERDELINGSLYNE IN AFRIKANERLAND (1)
- 1867: 1e DIAMANT IN SA GEVIND
- 13 OKTOBER 2023
- POETIN OOR HAMAS, ISRAEL
- VOLKSMOORD OP DIE PALESTYNE...
- 1908: UNIFIKASIE- KONGRES IN DURBAN
- 1899: EERSTE SKOOT VAN 2e VRYHEIDS- OORLOG
- 12 OKTOBER 2023
- DIE STOCKHOLM-VERRAAIERS
- 1899: UITBREEK VAN 2e VRYHEIDS- OORLOG
- 11 OKTOBER 2023
- STEL DIE DOODSTRAF WEER IN
- 1854: PRES. PAUL KRUGER
- 10 OKTOBER 2023
- DIE BROOD VIR MY BESTEM
- 1847: SJ DU TOIT, 1e AFRIKAANSE NASIONALIS
- 9 OKTOBER 2023
- BESKERMHEILIGES
- 1903: MIKRO, DIE SKRYWER
- 8 OKTOBER 2023
- 7 OKTOBER 1854: GENL C DE WET
- ONS SAL NIE GEHEEL EN AL STERF NIE!
- KULTUUR- DAGBOEK 7 OKTOBER
- 7 OKTOBER 2023
- 1955: INSTELLING VAN FAK-EREPENNING
- 6 OKTOBER 2023
- VYF WOLWE EN EEN SKAAP
- 1844: PRES FW REITZ
- 1960: REFERENDUM OOR REPUBLIEK- WORDING
- 5 OKTOBER 2023
- ANALISE VAN COVID-INSPUITING- BESERINGS EN DOOD
- 1875: GUSTAV PRELLER, GESKIED- SKRYWER VAN AFRIKANER
- 4 OKTOBER 2023
- WAT DIE KABAAL IN 2024 VIR ONS BEPLAN
- KULTUUR- DAGBOEK 3 OKTOBER
- 1939: AANVANG VAN EKONOMIESE VOLKSKONGRES
- 3 OKTOBER 2023
- OORLOG MET SJINA ONVERMYDELIK? Deel III (SLOT)
- 1934: VOLKSKONGRES OOR ARMBLANKE- VRAAGSTUK
- KULTUUR- DAGBOEK 2 OKTOBER
- 1925: 1e UITGAWE VAN 'DIE VOLKSBLAD'
- 2 OKTOBER 2023
- KLATERGOUD-GODSDIENS
- 1937: 'DIE TRANSVALER' VERSKYN
- 1 OKTOBER 2023
- TYD IS KOSBAAR
- 1931: STIGTING VOORTREKKERS
- 30 SEPTEMBER 2023
- OORLOG MET SJINA ONVERMYDELIK? Deel II
- OORLOG MET SJINA ONVERMYDELIK? Deel I
- 1881: JOCHEM VAN BRUGGEN
- KULTUUR- DAGBOEK
- 29 SEPTEMBER 2023
- SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (11)
- 1978: PW BOTHA WORD EERSTE MINISTER
- 28 SEPTEMBER 2023
- SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (10)
- ONS SAL 'N 3e KEER OPSTAAN!
- 27 SEPTEMBER 1862: GENL LOUIS BOTHA
- 27 SEPTEMBER 2023
- KOPDOEK CROUKAMP SE EFF
- EGSKEIDING EN WEER TROU
- 26 SEPTEMBER 1950: SASOL GEREGISTREER
- 26 SEPTEMBER 2023
- 25 SEPTEMBER 1857: EERSTE STAATSKOERANT IN ZAR
- 25 SEPTEMBER 2023
- IS SPOKE ‘N WERKLIKHEID?
- 24 SEPTEMBER 1898: DR HANS VAN RENSBURG EN DIE OB
- 24 SEPTEMBER 2023
- ONS BRON VAN KRAG
- 23 SEPTEMBER 1869: GENL CF BEYERS, REGSMAN TOT QUERRILLA-VEGTER
- 23 SEPTEMBER 2023
- STAAN DAN OP!
- 1941: VOORBRAND TABAK- MAATSKAPPY GESTIG
- 22 SEPTEMBER 2023
- VERRAAIERS SE TYD WORD KORT...
- 1899: LAASTE SITTING VAN VRYSTAATSE VOLKSRAAD
- 21 SEPTEMBER 2023
- VOLKSVERSET: WAAR MOET ONS BEGIN?
- VORSTER BEDANK
- 20 SEPTEMBER 2023
- MENSGEMAAKTE NATUURRAMPE
- SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (9)
- SO N VOLK WAS ONS:
- KULTUUR- DAGBOEK 19 SEPTEMBER
- 19 SEPTEMBER 2023
- OM NABY HOM TE LEEF
- SA BIBLIOTEEK EN-MUSEUM OPEN
- 18 SEPTEMBER 2023
- SPYT OF BEROU?
- MW PRETORIUS, STAATS- PRESIDENT ZAR 1860
- 17 SEPTEMBER 2023
- SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (8)
- 1839: VLUG VAN MPANDE
- 16 SEPTEMBER 2023
- SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (7)
- 1914: GENL DE LA REY BETAAL MET SY LEWE
- 1910: EERSTE SA VOLKSRAAD- VERKIESING
- 15 SEPTEMBER 2023
- SWART HAAT EN BLANKE VERRAAD
- 1862: BLOEDSTRAAT, PRETORIA, KRY SY NAAM
- 1795: KAAP DEUR ENGELAND INGENEEM
- 14 SEPTEMBER 2023
- DIE BYBEL WAARSKU OOR DOBBEL
- ONDER SY KONINGSKAP
- 1932: UNIVERSITEIT PRETORIA WORD AFRIKAANS
- 13 SEPTEMBER 2023
- 22e HERDENKING VAN 9/11
- DIE WINTER VAN ONTEVREDENHEID
- SLUIPMOORD OP DR VERWOERD (6)
- 1900: PRESIDENT KRUGER EN KONINGIN WILHELMINA
- 1963: EERSTE UITGAWE VAN 'HANDHAAF' VERSKYN
- 12 SEPTEMBER 2023
- KERK EN LEUENS
- 1964: STIGTING VAN JUNIOR RAPPORTRYERS
- 1900: PAUL KRUGER LANDUIT DEUR LOURENCO MARQUES
- 1965: GENOOTSKAP VAN RHODESIESE AFRIKANERS GESTIG
- 11 SEPTEMBER 2023
- 1948: DUITSE OORLOGWESIES KOM IN PRETORIA AAN
Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Dwaalleraars is soos ʼn heuningby met heuning in die bek, maar ʼn angel aan die stert!
1859: STIGTING VAN TEOLOGIESE SEMINARIUM STELLENBOSCH
KULTUURDAGBOEK 1 NOVEMBER
Lees volledig by Kultuurdagboek
Toe aan die bekende dr AJ van der Merwe by die Drie Eeuefees gevra is wat hy as die belangrikste gebeurtenis van die vaderlandse geskiedenis beskou, het hy sonder meer geantwoord: "Die oprigting van die Teologiese Seminarium op Stellenbosch.
Die Kweekskool, soos dit in die algemeen bekend gestaan het, is die gevolg van 'n historiese bewuswording en het 'n betekenisvolle gevolg. Plaaslike teologiese opleiding sou goedkoper wees en meer studente lewer om die baie vakante gemeentes van 'n snel groeiende kerk te vul.
Maar dit gaan eintlik om "mijn vaderland", soos die groot pleitbesorger Abraham Faure die historiese bewuswording van die Nederduitse Gereformeerde Kerk, wat in 1824 sy eie plaaslike verband gekry het,verwoord het. Deur van Nederlandse opleiding gebruik te maak het liberale leraars sy standpunt ondergrawe. Die liberale pers het dan ook by die oprigting smalend verwys na 'n "retreat for an old theology".
In die loop van meer as 'n eeu het sy Gereformeerde verantwoording van die Teologie-wetenskap internasionale erkenning gekry, Bykans drieduisend leraars het in die ou Drosdy, wat die Kweekskool gehuisves het, afstudeer om in Suider-Afrika, selfs in Nigerië en Japan, in die kerk voor te gaan.
As teologiese fakulteit van die Universiteit van Stellenbosch, het hy na verhouding die grootste getal nagraadse studente gehad – onder wie ook buitelanders. Ook 'n Teologiese inrigting in die VSA het van hom gebruik gemaak op 'n nagraadse vlak.
Opsoek na inligting?
-
‘n Nuwe boek deur doktor Mike du Toit het op die rak verskyn getiteld:
‘N ORGANIESE, EKONOMIESE EN POLITIEKE BESTEL
VIR ‘N TOEKOMSTIGE AFRIKANERVOLKSTAAT
Na Du Toit se oordeel het die kapitalisme en demokrasie ernstige tekortkominge en funksioneer dit tot nadeel van alle volkere wat wens om as organiese eenhede met ʼn eie identiteit te bestaan. Hierdie tekortkominge word in die boek uitgewys. Die kapitalisme en demokrasie berus op die liberale lewensbeskouing. As alternatief tot die liberalisme stel Du Toit die organiese lewensbeskouing. Lees alles wat u daaroor wil weet by hierdie skakel NUWE BOEK DEUR DR MIKE DU TOIT
______________
UBUNTU; Herbedink
Die gonswoord van 'n dekade of wat gelede, nl 'Ubuntu', het 'n mens nuuskierig gemaak. Wat sou die mooiklinkende woord: 'u-bun-tu' wat blykbaar oornag groot handelswaarde ontwikkel het, werklik beteken? Nadat Desmond Tutu in 'n videosnit die betekenis verduidelik het as:'I am because we are' en Bill Clinton daarop probeer verbeter het met: 'I am because you are', kon dit nie anders nie. Dié saak moes ondersoek word.
Na 'n ompad deur Afrika en selfs die antieke geskiedenis, is weer in die eie tyd, by uitsprake van Mbeki, Tutu, Steve Biko en andere uitgekom. Daarna is na Ubuntu en die wêreldpolitiek gekyk, maar ook na 'n ubuntuplan en ekonomiese seifbeskikking met die oog op oorlewing.
Die skrywer, Tobie Hart, slaag met hierdie werk om die leser te boei met aktuele inligting wat elkeen raak. Ook die voorblad, met reënboog en standbeeld praat met die leser.
Die boek, teen R260-00 per harde kopie kan bestel word by: Groep 7 Drukkers Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. Die boek is ook in Engels beskikbaar as Ubuntu: Re-invented
-
BYBEL 1933/53-druk nou gratis
Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.
_____________________
Laserskywe in stelle van 10 te koop
VRYHEIDSBEDIENING
Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.
Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:
- Die lewe hiernamaals.
- Word verantwoordelik oud.
- Die pad na die ewigheid.
- Bied beproewing die hoof.
- Raad vir tieners.
- Gelowige kinderopvoeding.
- Oorwin depressie.
- Kikker jou huwelik op .
- Alle mense is nie gelyk nie.
- Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.
Bestel by:
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Sel: 074 967 5187
Bankbesonderhede:
ABSA
VRYHEIDSBEDIENING
9062088855
_______________
Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK
'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
stryd uitkom.Kontak die redakteur by
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK
__________DIE HISTORIESE KOMPAS_________BOEKRESENSIE:Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop
Lees meer oor dié getuienis by:
__________
BOEKRESENSIE:
DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme
Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.
Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn. Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.
Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.
U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg
Tel: 074 967 5187 of by
vryheidsbediening
@gmail.com
Prys: R50-00
-
______________
BOEKE TE KOOP
‘n Nuwe Trek: Terug na u God
Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte
J L du Toit & dr L du Toit
'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar:
Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.
Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD
_______________
ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS
> Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens; Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by>>
>>>
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
________________
GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2
Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by >>>>
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
of skakel hom by 074 967 5187
________________
Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
Volledige besonderhede hier:_________________
>>Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
> -
DIE CHARISMATIESE GEVAARMense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.
VERGADERING-
PROSEDURES
(GRATIS)
Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.
Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.
GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:
As God volke aan hul eie lot oorlaat
Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA
Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius
'n Oorblyfsel... deur genade alleen
Christen-Teokratiese Separatisme
Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling
Ons heilsverhaal in die Ou Testament
Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?
Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans
Macbeth - Shakespeare in Afrikaans
Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal
_______________
1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG
1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS
1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR>>SKERP SLAGSPREUKE
(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)
__________________
> >>
(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks
>
>>
>>>>>>__________________
In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.
Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.
'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.
Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.
>>Besoekers aanlyn
Ons het 661 gaste aanlyn