NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Natuurlik is Christus die bron van alle standhoudende blydskap. Maar ons moet ons deel bring deur te sorg dat wat ín jou is, standvastig genoeg is dat niemand dit van jou kan wegneem nie – dít dra baie meer by tot jou geluk as dít van jy besit.

‘n LEWENDE MONUMENT VIR DR. VERWOERD

MEDIAVRYSTELLING

Die eerste tien dae van September dra swaar aan die herinneringe aan Dr Verwoerd. Hy is gebore op 8 September 1901, het Eerste Minister van Suid-Afrika geword op 2 September 1958, is vermoor op 6 September 1966 en begrawe op 10 September 1966. Al hierdie gebeure is aan die begin van September tydens verskillende geleenthede in Pretoria weer in herinnering geroep.

Op Dinsdag 6 September is ‘n seminaar oor Dr Verwoerd in die SAOU-ouditorium in Garsfontein gehou. Dit is aangebied deur die Verwoerd Navorsingstrust. Dr Wilhelm Verwoerd, oudste seun van Dr Verwoerd, Prof Grietjie Verhoef van die Universiteit van Johannesburg en Prof Pieter Duvenhage van die Universiteit van die Vrystaat het by dié geleentheid opgetreë.

 

Tydens die geleentheid is ‘n bygewerkte uitgawe van die boek Verwoerd: Só onthou ons hom deur Protea Boekhuis bekendgestel en ‘n eksemplaar daarvan aan Dr Wilhelm Verwoerd, oudste seun van Dr Verwoerd, oorhandig.

Dinsdagaand is ‘n gedenkdinee by die Diamantvallei Landgoed Oos van Pretoria, wat behoort aan die familie van mnr Hendrik Verwoerd, derde oudste seun van Dr Verwoerd. Dit is deur ongeveer 150 mense bygewoon. Hendrik Verwoerd het by dié geleentheid enkele persoonlike belewenisse van sy vader met die gehoor gedeel, en ‘n aantal film- en fotogrepe uit Dr Verwoerd se lewe is ook vertoon.

Saterdagaand is die dokumentêre film oor Dr Verwoerd, wat deur mnr Johan Wiesner gemaak is, by die Voortrekkermonument bekendgestel.

Diegene wat in die tyd van Dr Verwoerd geleef het, het die hoofmomente van sy lewe weer voor hulle oë sien afspeel en die herinneringe aan hom het vir menige trane in die oë gebring. Vir dié wat hom nie geken het nie was dit die eerste ontmoeting met ‘n merkwaardige man. Die film is op 2 DVD’s beskikbaar. Die eerste een, met die titel Man van Graniet handel oor Dr Verwoerd as volksleier. Die tweede een, met die titel Man van Fluweel handel oor hom as gesinsman. Johan het vir ongeveer 4 jaar lank daaraan gewerk en die eindproduk is ‘n waardige eerbetoning aan ‘n man wat sy Godgegewe lewensroeping tot die einde toe vervul het. Vir elkeen wat ‘n liefde en waardering vir Dr Verwoerd het, sal dit ‘n kosbare besitting wees. Daardeur sal hy in sy huis en vir sy nageslag ‘n lewende monument vir Dr Verwoerd oprig.

Die stel van twee DVD’s kos R200 en kan direk bestel word van Johan by 012 – 663 4355 / 084 – 351 9200 / Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..

Vir persone wat die herdenkingsgeleenthede bygewoon het, sou verskillende fasette van Dr Verwoerd se lewe opgeval het. Drie daarvan sou waarskynlik by almal teenwoordig gewees het, naamlik sy sin vir regverdigheid, sy onverskrokkenheid en sy toekoms-gerigtheid. Dr Verwoerd se beleid was baie uitdruklik gerig op regverdige en vreedsame naasbestaan vir alle volkere en volksgroepe in Suid-Afrika. Tydens een geleentheid het hy gesê dat Suid-Afrika se beleid beter met die term goeie buurmanskap eerder as apartheid beskryf kan word.

Sy onverskrokkenheid is duidelik gedemonstreer toe hy 5 dae na die Sharpeville-onluste staande in ‘n oop voertuig deur die strate van Meyerton gery het om ‘n vergadering toe te spreek terwyl meer as een persoon hom afgeraai het om dit te doen. Dat die waarskuwings nie onvanpas was nie, is bewys toe hy slegs 15 dae later die eerste sluipmoord-aanslag op sy lewe moes beleef.

Dr Verwoerd se beleid van volkereskeiding was ook daarop gerig om die blankes van Suid-Afrika in die toekoms teen getalle-oorheersing en uiteindelike verswelging deur die swartes te beskerm. Uit wat ons vandag in Suid-Afrika beleef, kan daar by enige regdenkende mens geen twyfel wees dat hy korrek was in sy siening van die toekoms nie.

Meer volledige inligting oor Dr Verwoerd soos dit tydens die verskillende geleenthede na vore gekom het en ook oor boeke wat as deel van die herdenking gepubliseer is, sal mettertyd in ­Die Historiese Kompas verskaf word. Persone wat graag meer inligting oor Dr Verwoerd wil bekom, kan dit ook doen deur www.hfverwoerd.net te besoek.

Uitgereik deur:                      Frikkie Strauss

                                                Suidland Media

                                                PIKETBERG

                                                22/09/2016

Kontakbesonderhede:        Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

082 – 493 3785

                                                                                                                                    Bladsy 2 van 2

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1047 gaste aanlyn