Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Liefde is die sterkste wapen wat God ons in die stryd teen die sonde gegee het. Hoe meer liefde, hoe minder probleme, hoe minder spanning. Moenie jou liefde in 'n weegskaal plaas nie; liefde wat afgemeet word is nie liefde nie maar berekeninge. Laat jou liefde spontaan wees, eg, dan kom daar 'n diep vreugde in jou.
RAMAPHOSA - DIE SWART HANDSKOEN OOR DIE WIT HAND VAN DIE JOODSE GELDMAG
Carel van der Grijp (Ondervoorsitter van die Afrikaner Nasionalistiese Beweging (ANB) )
Kort nadat Cyril Ramaphosa tot nuwe ANC-president – en twee maande later ook tot president van die land – verkies is, het die media en liberale huishouding in Suid-Afrika gejuig. Die algemene siening was dat 'n nuwe era van versoening en voorspoed gaan aanbreek. Dit was egter van korte duur en dit het gou duidelik geword dat, agter al die propaganda, Ramaphosa inderdaad geen vriend van die Afrikaner is nie. In hierdie artikel word die kollig gegooi op Ramaphosa se agtergrond en sy loopbaan as vakbondbaas, politikus en sakemagnaat.
Met die gebeure binne die ANC sedert 16 Desember 2017 rondom Jacob Zuma het dit duidelik geword dat dié party nog groter steun gaan verloor in die 2019 verkiesing. Terwyl Jacob Zuma die afgelope paar jaar verskeie mosies van wantroue teen hom in die parlement afgeweer het, spreek die wyse waarop die ANC teen hom gedraai het ná die Desember kongres natuurlik boekdele. Dié dinge het nie oornag gebeur nie en die diep verdeeldheid in die party het in Desember tot 'n klimaks opgebou. 'n Mens moet egter aanvaar dat die gebeure sedert 16 Desember 2017 lankal reeds agter die skerms beplan is en dat dit nie 'n natuurlike verloop van omstandighede is nie.
Die EFF het lank gelede reeds 'n voorstel tydens 'n parlementsitting ingedien om grond te onteien sonder vergoeding, maar dit is aanvanklik nie deur die ANC ondersteun nie. Zuma was egter ten gunste van so 'n besluit en het dit gesien as 'n kans om sy aansien onder die Swartes te herstel.
Zuma het reeds in 2016 en 2017 die tradisionele leiers gaan sien om steun te werf om grond te onteien sonder vergoeding. Tydens daardie geleenthede het Zuma dit duidelik gestel dat alle grond vanaf 1652 met die koms van Jan van Riebeeck die eiendom van die Swartman was en deur die Witman onwettig bekom is. Hy het toe reeds bevestig dat die grondwet verander moes word om die onteiening moontlik te maak.
Nou ontstaan die vraag waarom die ANC op daardie tydstip nie vir Zuma in die saak ondersteun het nie. Dit lyk of die internasionale Joodse Geldmag deur middel van Westerse intelligensie-agente toe reeds gewerk het aan die plan om van Zuma ontslae te raak en iemand anders te gebruik om populistiese punte aan te teken met die grondkwessie.
Indien Zuma die onteiening sonder vergoeding in sy ampstermyn kon deurvoer, sou sy aansien onder die Swart massas – veral in die landelike gebiede waar armoede hoogty vier en die grootste werkskepper landbou en boerdery is – dramaties vergroot het. In dié gebiede leef groot hoeveelhede verarmde en ongeletterde Swartes wat maklik deur hierdie soort propaganda geprikkel word en wat Zuma se magsgreep kon verhoog binne die ANC.
Dis 'n feit dat meer as 60% van die ANC se stemme van die armstes in die platteland kom. 'n Groot deel van hulle leef reeds op regeringskoste (welsyn-toelaes) en as Zuma hulle boonop kon help om grond te beset, sou hulle enigiets vir hom doen. Dus moes dit ten alle koste verhoed word dat grondonteiening sonder vergoeding onder Zuma se leiding as beleid aanvaar word.
"Verdeel en heers" is 'n strategie wat nog altyd deur die magte agter die skerms gebruik is om gebeure te manipuleer. In hierdie geval is dit teen die ANC self gebruik. Die ANC het duidelik steun begin verloor onder Zuma en Julius Malema is ingespan as verdelingsfaktor links van die ANC, net soos Patrick Lekota en Cope tien jaar gelede afvalliges aan die meer behoudende kant van die ANC moes opvang.
Hoewel Malema se organisasie op die oog af vyandig gesind is teen die ANC, word beide partye ekstern beheer en as getalle en 'n tweederde meerderheid in die parlement benodig word om radikale politiek te speel, kom die "vyande" weer bymekaar.
Die KP en Afrikaner Volksfront het presies dieselfde rol gespeel tydens die verraad teen die Afrikanervolk in die jare voor 1994. Vandag leef baie van hulle polities voort in die VF Plus en selfs in die DA.
Tydens die ANC se konferensie in Desember 2017 was Zuma nog die President van SA. Hy het die pos selfs daarna nog beklee, hoewel hy deur Ramaphosa vervang is as leier van die party. Dit bly dus tog interessant dat hy nie in die twee maande voor hy uitgewerk is as president van die land kans gehad het om die grondkwessie as wapen te gebruik nie. Maar skaars na Ramaphosa as nuwe president van die land aangewys is, was hy openlik die nuwe profeet van grondonteiening sonder vergoeding.
Dit was van uiterste belang dat Ramaphosa uitgebeeld moes word as die herder en redder van die Swartman. Hy moes as 'n bevryder voorgestel kon word en daarmee sou hy die verbeelding van die Swart massas kon aangryp. Byna soos 'n tweede Mandela.
Wie is hierdie Ramaphosa? Cyril Ramaphosa is sedert die onderhandelings van Kodesa in 1992 voorgestel as gematig, met 'n mate van toenadering tot die Blanke. Hierdie indruk is geskep deur die vriendskap tussen hom en Roelf Meyer met hul visvang uitstappies tydens die Kodesa onderhandelingstyd. Later het hy en Leon Wesses ook vriende geword toe hulle saam aan die grondwet moes skryf.
In die Boek, Ramaphosa: The man who would be King skryf Ray Hartley die vol’gende: "According to Meyer, that fishing incident 'was just one of many, but it was indicative of the kind of relationship that we succeeded in building, the friendship that we have succeeded finally to build, and the chemistry that exists between us'... But if Meyer saw a genuine friendship developing, Ramaphosa saw opportunity. His comments on trout fishing could just as well be a description of how he evaluated negotiation opponents: 'You need to know what they are feeding on and how they are behaving, then decide on strategy..."
Jare later haal Lesley Cowling van die Mail&Guardian vir Ramaphosa soos volg aan: "The only contribution Trout fishing made to negotiations was I learnt how my opposite number looked when he was anxious and in pain." Hier kan mens dalk dink hy verwys na die Forel. Tog is dit duidelik dat Ramaphosa hier verwys na die Witman. Dit was ook die vooruitsigte waarna hy gestreef het. Dan is dit duidelik dat daardie grondwet wat in 1996 beding is reeds in sy beginstadium niks anders was as die kuns-aas wat uitgegooi is om sy slagoffer in te katrol nie. Soos Ramaphosa genoem het moes hy die Witman eers in die pot kry, voordat hy dit later sou verhit om hom stadig te kook en hy dan soos 'n padda in die pot te laat sal uitvind dat hy doodgemaak word.
Hierdie perspektief openbaar Ramaphosa se karakter. Dis die karakter van 'n gewetenlose leuenaar en bedrieër. Daardie grondwet wat Ramaphosa met die hulp van Roelf Meyer en later Leon Wessels geskryf het, is geskrywe met die vooruitsig om dit later weer te kan verander. Maar die indruk moes geskep word dat eiendomsreg en selfbeskikking gewaarborg word. Die wigte en teenwigte van FW de Klerk was egter alleenlik bedoel om aan die skynregse groepe gemoedsrus te gee en om die Blanke te paai en die oorname van mag moontlik te maak.
Wie was Ramaphosa voor 1994? Hy was onder andere die stigter van die National Union of Mineworkers (NUM) en ook die eerste Sekretaris Generaal van dié unie sedert 1982. Dié unie was, soos al die ander, slegs 'n voertuig waarmee Swartes gemobiliseer kon word om 'n magtige politieke wapen te word in die hande van die ANC.
Ramaphosa was ook 'n leierfiguur in die UDF, wat niks anders was as 'n terroristiese organisasie, wat Swartes gedwing het om aan massa betogings deel te neem nie. Dit is alombekend dat tydens hierdie UDF optogte die mees wreedaardigste moorde gepleeg is. Ons onthou mos hoe algemeen halssnoermoorde met brandende buitebande om die slagoffer se nek as wapen gebruik is in die 1980’s.
Die UDF het meer Swartes onder die dekmantel van "demokrasie" vermoor as die sterftes as gevolg van die optrede van die SAP en SA Weermag van die regering van daardie tydperk. Hierdie feite word doelbewus verswyg. Ook die landmyne wat geplant is op plase en bomme in stede soos Pretoria het die goedkeuring van 'n leier soos Ramaphosa weggedra. Hy was dus deel van die terroriste aanslag op onskuldige Blanke burgers en op sy eie Swart landgenote.
Ramaphosa was dus 'n instrument van die terroriste in die ANC wat, danksy die NP-regering van PW Botha se hervormde arbeidswette, op wettige wyse radikale politiek via vakbonde bedryf het.
Na die oorgawe van 1994 het Ramaphosa die politieke terrein verlaat. Thabo Mbeki is intussen eers as ANC leier en later ná Mandela se uittrede ook as president van Suid-Afrika verkies. Ons ken ook die geskiedenis van Mbeki se einde en hoe die radikale vleuel in die ANC onder Jacob Zuma sedert 2007 beheer oorgeneem het.
Ramaphosa het intussen die nuwe wetgewing ten opsigte van Swart Bemagtiging deeglik gebruik om hom in staat te stel om homself as sogenaamde swaargewig sakeman te vestig.
Hier moet ons in gedagte hou dat Ramaphosa deur die Joodse geldmag geïdentifiseer is as deel van hul langtermyn beplanning. Hy is onder die geldwip gevang en daarna is hy voorberei om later terug te keer na die politiek as pion van die geldmag.
In die Mail&Guardian van 13 Desember 2006 skryf Donwald Pressly die volgende onder die opskrif "UDF person as ANC victor":
"A member of the old United Democratic Front (UDF) senior leadership may emerge as a strong and even winning candidate in the succession struggle in the African National Congress (ANC), political analyst Frederik van Zyl Slabbert predicts.
"This has been reported in the Helen Suzman Foundation publication, Focus, as reported by scribe Patrick Laurence.
"Van Zyl Slabbert reasoned that two of the three components of the ANC leadership – the Robbin Island prisoners and the exiled leadership corps – had provided the first two post-apartheid party and national presidents. "The former apartheid-era opposition leader reckoned the time was now 'propitious' for a former member of the UDF to fill the top slots. "Laurence quotes Slabbert – leader of the Progressive Federal Party from 1979 to 1986 – as saying that he has a fascination with the old UDF high command and surmise that mid-next year someone will pop out of the woodwork as a potential candidate.
"Former deputy president Jacob Zuma will have to do serious work to retain his present position as the leading candidate. "Laurence said that if Slabbert was correct, there were three prime potential candidates from the former UDF: Trevor Manuel, Cyril Ramaphosa and Mosiuoa Lekota."
Hierdie berig, wat 'n geldmag-ingeligte man soos Van Zyl Slabbert van Idasa-faam aanhaal, maak dit duidelik wie agter Ramaphosa sit. Die Helen Suzman Foundation is 'n verlengstuk van die Joodse geldmag.
Dit is ook interessant dat die grootste deel van Ramaphosa se maklike kitsrykdom, wat deur wetgewing moontlik gemaak is, aan hom gegee is met die hulp van Joode maatskappye. Die gesaghebbende tydskrif Forbes het in 'n onlangse opname Ramaphosa se rykdom aangedui as sowat R8 miljard. Daar is sowat tien jaar gelede gerapporteer dat hy op 'n stadium direkteurskappe by meer as 100 maatskappye gehad het.
Swaargewig maatskappye waarby hy betrokke was, lees byna soos 'n opsomming van Joodse belange in Suid-Afrika én Afrika. Hieronder tel maatskappye soos Standard Bank, Bidvest, MTN, Mondi, McDonalds kitskos restaurante en die Lonmin myngroep.
Feit bly egter staan dat hy nie baie hard gewerk het om hierdie rykdom te versamel nie. Hy was op die regte plek op die regte tyd en hy het die wetgewing wat hy help skep het goed gebruik om homself te verryk. Dit is egter ook logies dat die magte wat hom gehelp het om 'n magtige miljardêr te word nie dié gunsie gedoen het omdat hulle van sy gesig gehou het nie. Hulle sal hul pond vleis terugeis en dít is waarskynlik die spoor wat 'n mens moet vat as jy wil weet waarheen die politiek op pad is onder Ramaphosa se presidentskap.
'n Mens moet onthou dat hy tans inderdaad net 'n tussentydse president is en dat hy hierna nog twee volle termyne in die posisie kan wees. Hy sal dus uiteindelik meer as elf jaar tot sy geldmag-base se beskikking wees om hul agenda uit te voer.
Met die skrywe van hierdie artikel en in 'n ondersoek na Ramaphosa se moontlike aandeel in die Guptas se tentakels, asook ander korrupsie waarby hy na bewering betrokke is, was daar aanvanklik heelwat skakels na artikels op die internet wat hom met korrupsie en ongerymdhede verbind. Die oomblik toe hy egter president van die land word, het diensverskaffers begin om sulke artikels te blokkeer, sodat toegang daartoe nie meer moontlik was nie.
Tydens 'n radio-onderhoud met die skrywer en politieke aktivis, Jan Lamprecht, is feite bekendgemaak oor hoe Ramaphosa groot dele van sy sakebelange na sy broer, Douglas Ramaphosa, oorgedra het toe hy in 2014 teruggekeer het na die politiek om adjunk president van die ANC en Suid-Afrika te word.
Daar is ook bewerings gemaak dat Douglas Ramaphosa, wat betrokke is by 'n maatskappy met die naam Bites Healthcare Solutions, die man is wat in beheer van die ANC se beplande nuwe Nasionale Mediese Fonds geplaas gaan word. Gesien in die lig van die groot geld in mediese versekering kan die Ramaphosa familie waarskynlik hieruit hul aansienlike rykdom verder vergroot. Is dit toeval dat die besluit om grond sonder vergoeding te onteien, met die gewaande voorneme om dit onder die Swart massas te verdeel, juis nou gemaak is nadat Ramaphosa as president verkies is?
Is dit toeval dat die PAC hom na sy inhuldiging as president vra of dit nou tyd vir Uhuru is en Ramaphosa hul laggend antwoord: "No it is not Uhuru yet..." Dit doen hy sonder enige negatiewe uitspraak oor die PAC parlementslid se opmerking.
Die Afrikaner moet besef dat Ramaphosa nie daar is om na die Witman se belange om te sien nie, maar om hom en sy ware base, die Joodse internasionale geldmag, se belange te bevorder.
Sy doelwit is om die rykdom van Suid-Afrika in te palm. In die proses sal die Witman die prys betaal om die Swartman en die massas tevrede te hou, maar daar sal noukeurig gesorg word dat die Blankes self nie in opstand kom nie.
President Kruger het 120 jaar gelede aan die Engelse gesê dat hulle nie werklik die stemreg wil hê nie, maar eerder die Boervolk se land. Daarvoor het 27000 vroue en kinders gesterwe.
Vandag kan Afrikanernasionaliste weer vir die ANC-kommuniste, die EFF en die geldmag sê dat hulle nie werklik "geregtigheid" soek of 'n begeerte het om die grond te bewerk en kos te produseer nie, maar dat hulle inderdaad die land wil steel om sy rykdom te plunder en dat hulle die Afrikaner in die proses van sy geboortegrond wil vervreem.
Vandag is dit nog steeds daardie selfde Vrymesselaar-mag wat Cecil John Rhodes destyds gevestig het, wat Ramaphosa se agenda bepaal.
Soos Jaap Marais tereg gesê het, hy is net die swart handskoen oor die Wit hand van die Joodse geldmag.
Met dank aan die ANB http://www.anbsa.co.za