NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Weet jy dat Jesus jou sondes aan die kruis gestraf het sodat jy vergewe kon word? Gaan lei dan met dankbaarheid 'n vrugbare lewe tot eer van sy heilige Naam.

AFRIKANER- KULTUUR AS BASIS VIR DIE STRYD

Dr Hendrik Breytenbach

" Dit is nie die floue protes van 'n Jan Smuts "... maar ek is Boerseun" of die lam verskoning van 'n De Klerk "... ek praat ook Afrikaans", wat van 'n mens 'n Afrikaner maak nie. Dit is die identifisering met, die erkenning en die hoogagting van die sentrale kultuurwaardes van die volk wat 'n mens as Afrikaner stempel. " 

Op die voetstuk van die Vryheidsmonument in Vereeniging staan uitgebeitel: GEWOND MAAR ONOORWONNE.

By die onthulling van dié monument op 10 Oktober 1961 het dr Verwoerd die simboliek daarvan met fyn insig só gepeil:

"Daar is wel die besef... dat hier waar die twee republieke hulle vryheid moes wegteken, 'n monument moes verrys wat wys dat die gees van die mens uitstyg bo wat met hom in die lewe mag gebeur, 'n monument om die krag te simboliseer wat tog nog in die mens agterbly selfs in die diepste nederlaag, te midde van die grootste smart. Dit is 'n gedagte wat teenstanders mekaar kan gun en selfs in mekaar kan huldig: dat uit die verganklike die ewigdurende spruit; dat die gees groter en sterker is as die liggaam; dat wonde wat geslaan is, die lewe kan gee aan kragte wat daarin verborge gelê het. Dit is dáárdie grondgedagte wat ons vandag hier simboliseer."

Dit is ook dáárdie grondgedagte wat ons vandag as volk raak. Ons vadere kon ná 31 Mei 1902, net soos ná April 1877, nie uit die vernedering van neerlaag opstaan op die basis van materiële, finansiële, militêre, administratiewe of getalskrag nie. Uit die wonde wat geslaan is, het daar geesteskragte tot lewe gekom wat voorheen sluimerend gelê het. Die kragte het die basis gevorm waarvandaan daar met daadkrag gewerk en geworstel kon word om neerlaag in oorwinning te omskep.

Die omstandighede waarin ons ons nou bevind, is in baie opsigte vergelykbaar met dié van ons vadere. Die mag waaroor ons beskik het om ons eie volkwees te beskerm en ons eiendomlike mee te bevorder en uit te bou, is in die hande van ons vyande oorgegee. Ons is weer teruggedruk tot die posisie waar ons nie anders kan nie as om die kragte van ons gees en wil te monster as basis vir die voortsetting van die stryd. Van dié basis af, mits dit sterk en vas lê, kan ons ook hierdie vernedering omskep in oorwinning.

Ons moet egter geen illusies daaroor hê nie, dat ons vyande nie die Afrikanervolk die reg gun om hierdie basis te bou en te versterk sodat hy daarvandaan die stryd verder kan voer nie. Die aanslag op die geestesgoed, op die kultuureiendomlike van die Afrikaner, is nou reeds en sal in die toekoms toenemend die flitspunt in hulle pogings word om die Afrikaner finaal tot vernietiging te bring.

 

DIE RAAMWERK VAN KULTUUR

Die vraag werp homself dadelik op: waarin lê die geesteskrag wat vir die Afrikaner as basis van die stryd moet dien? Daarop lui die antwoord onvermydelik: dit is in sy kultuur geleë.

Maar wat is kultuur?

Op dié vraag is daar geen eenvoudige of maklike antwoord te gee nie maar hoofsaaklik is kultuur 'n saak van die mens. Dit is net mense wat kultuurgoedere voortbring. Diere en plante en ander organismes bring hoogstens sisteme voort uit instinktiewe gedrag, maar nie kultuur nie. Dit is immers net aan die mens dat God ook 'n kultuuropdrag gegee het.

Kultuur raak alles wat die mens doen. Dat 'n mens 'n geslagsdrang het, op fisiese wyse verwek en gebore word, eet en drink en grootword, oudword en doodgaan – dit vorm die grootste deel van menslike aktiwiteite. Maar op sigself is dit nie kultuur nie. Wanneer mense aan hierdie aktiwiteite 'n sekere gestalte gee deur dit met sanksies, met goed of kwaad, met maatstawwe van aanvaarbaar of onaanvaarbaar te verbind, word dit tot kultuurgoed gemaak.

Die kultuurskeppende handelinge van die mens is altyd aan norme verbind. Die norme stel die vereistes waaraan die handelinge moet voldoen om binne die waardes te lê wat 'n kultuurgemeenskap stel. Daarom is 'n normlose kultuur ondenkbaar, en is 'n kultuur waarin daar nie aan waardes gestalte gegee word nie, 'n waardelose lewenswyse wat bestem is om te vergaan.

Kultuur is die uitdrukking van 'n bepaalde volksidentiteit. Hoewel sekere kultuurwaardes met ander volke gedeel word in 'n bepaalde beskawingsgemeenskap, is daar ondeelbare en ongedeelde waardes wat aan elke volk sy eie unieke kultuur gee. Daarom is 'n volk, na die definisie van Mühlberg, "...die grootste aanduibare soewereine eenheid wat die betrokke mense self begrip van het en uitdrukking aan wil gee."

Hierdie eenheid waarvan mense weet en waaraan hulle uitdrukking wil gee, is juis uniek omdat hulle saamgesnoer word deur 'n eenmalige, identiteitskeppende verlede enersyds en deur die waardes wat uit die historiese gebeure as unieke waardes na vore gestoot is, andersyds.

Ons moet in dié verband onderskei tussen kernwaardes en periferiese waardes. Die Amerikaanse antropoloog, Ruth Benedict, het reeds in die dertigerjare geskryf dat die lewenspatroon van elke volk besondere sentrale dryfvere of temas het. Dit is dié dryfvere of temas wat ons bedoel met kernwaardes. Sy sê dat elke besondere kultuurfaset in 'n volkslewe harmonies rondom die sentrale temas of dryfvere saam geweef is. Die essensie van 'n volk se identiteit hang saam met die erkenning en hoogagting van hierdie sentrale waardes deur die lede van daardie volk.

Dit, terloops, is een van die gronde waarop die aanspraak van verloopte Afrikaners dat hulle Afrikaners is, as vals uitgewys word. Dit is nie die floue protes van 'n Jan Smuts "... maar ek is Boerseun" of die lam verskoning van 'n De KLerk "... ek praat ook Afrikaans", wat van 'n mens 'n Afrikaner maak nie. Dit is die identifisering met, die erkenning en die hoogagting van die sentrale kultuurwaardes van die volk wat 'n mens as Afrikaner stempel. Die ander grond vir die verwerping van hulle aanspraak om nog as Afrikaners gereken te word, lê gewoon in die feit dat 'n volk van binne uit self sy grense bepaal. Dit is die volk, diegene wat aan die sentrale waardes vasgeknoop leef, wat bepaal of hy iemand reken as behorende tot sy geledere of nie – en nie een of ander uiterlike maatstaf van periferiese aard of die aansprake van die individu nie.

 

DIE WYER VERBANDE VAN KULTUUR

Teen hierdie breë raamwerk van kutuur as waardevolle handelinge wat gedra word deur sentrale dryfvere of kernwaardes, kan ons die verband raaksien tussen beskawing en kultuur. Elke kultuur is 'n unieke gestalte van 'n bepaalde beskawing. Daarom is kultuur ook wyer as net die unieke en eie. Ten grondslag lê daar selfs 'n dieperliggende gemeenskaplike deler wat beskawing saambind.

Die dieper gemeenskaplike deler lê in die sentrale, skeppingsverordende en sigbare feit van herkoms en afkoms, omdat beskawing en ras onlosmaaklik aan mekaar verbind is. Die groot beskawings in die geskiedenis is een en almal rasverbonde. Selfs nie die groot Hellenistiese beskawing wat sy stukrag uit die veroweringstogte van Alexander die Grote gekry het, was 'n gemengde beskawing nie. Elke poging in die geskiedenis om 'n gemengde beskawing tot stand te bring, het uitgeloop op 'n non-beskawing.

Die waardes wat in 'n beskawing en in 'n kultuur as sentrale dryfvere optree, is nie bloot af te lees uit die eenmalige, identiteitsvormende verlede van mense nie. Dit is onteenseglik waar dat menslike rasse verskil en dat hulle op soortgelyke omstandighede en uitdagings verskillende antwoorde gee in ooreenstemming met hulle herkomsverskille. Die saak is opnuut in die kollig geplaas deur die gepubliseerde werk The Bell Curve deur Richard Hernnstein, in lewe 'n sielkundige aan die Universiteit van Harvard, en die sosioloog Charles Murray. Maar reeds in die sestigerjare het Parkinson 'n uitgebreide teorie van beskawing op grond daarvan die lig laat sien in sy werk East and West.

Sonder om verder op die saak in te gaan moet ons die feit dat die Afrikaner 'n Blanke is, aanmerk as die eerste fondamentklip in die basis van sy kultuur. Om die fondamentklip uit te ruk, is dit nodig om die Afrikaner rasmatig te laat verander. Dit kan gebeur – en daarom is dit 'n voorwaarde vir die stryd dat daar, ten spyte van die risiko om as rassiste gebrandmerk te word, voortdurend klem gelê moet word op die raseie en rassuiwerheid van die Afrikanervolk. Verbastering deur bloedvermenging en die opname van reeds verbasterdes in die volk is nie en mag nooit vir ons aanvaarbaar word nie.

Die beskawingsgemeenskap waarvan die Afrikaner deel is, is nie 'n naatlose monoliet nie. Daar is binne die beskawingsgemeenskap onderskeidings wat nog wyer loop as dié van kultuur. Ons kan dit, in sy wydste verband verstaan, etniese verskille noem. Van afkoms is die Afrikaner nie 'n Oos- of Suid-Europeër nie. Sy afkoms spoor hy hoofsaaklik terug op Wes- en Noord-Europese verbande. Dit spreek dus vanself dat die aanklank wat hy vind by die beskawingswaardes en –temas soos dit gestalte vind in die kulture van die Germaanse volkere-familie, groter is as die aantreklikheid wat die Medittereense volkere uitoefen.

Dit moet dadelik as die tweede belangrike fondamentklip aangemerk word in die basis van ons kultuur. Die Afrikaner moet daarop bedag wees dat die pogings om hom 'n Afrika-mens te maak, nie onskuldig of vir hom voordelig is nie. Dit is 'n poging om hom van sy ankerwortels los te breek en hom van sy bron van sy afkoms af te sny. Ook hierdie fondamentklip moet ons voortdurend weer beklemtoon as noodsaaklike voorwaarde vir 'n hegte basis waarop ons moet bou.

Daar word vervolg in deel twee met DIE SENTRALE WAARDES VAN DIE AFRIKANERKULTUUR.

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 3289 gaste aanlyn