NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Ongelowiges is nie goeie politici nie, veral nie as hulle belang by heidense rituele het nie.   Daarom is Afrika agterlik.   Sy leiers verskil slegs in grade van boosheid van mekaar!  Politici wat egter voor die Koning van alle konings buig en sy Woord liefhet, is 'n volk se juwele.

DIE ONVERSKILLIGE STAD

'N SATIRE

Dries Bergman

Daar was eenmaal 'n vooruitstrewende stad wat met hoë mure omring was.  Dit het 'n relatief klein bevolking gehad omdat die inwoners 'n hoë lewensgehalte bo mensegetalle verkies het.  Nie ver van hierdie stad nie was daar egter 'n dorp met baie inwoners wat in armoede en ellende geleef het.  So anders as die stedelinge het die dorpenaars die slegte gewoonte gehad om iets vir niks te verwag.

Die dorpenaars het die lewe baie anders as die stedelinge benader.  Hulle het bv dit wat tot hulle voordeel gestrek het, verwerp maar dit wat vir hulle nadelig was, omarm.  Hulle was nie soos die stedelinge op ‘n hoë lewensgehalte ingestel nie, maar eerder op mensegetalle.  Dit was dan ook die hoofrede vir hulle ellendebestaan.

Die stedelinge het die dorpenaars egter baie jammer gekry en aangebied om hulle te help ten einde hulle lewensgehalte te verbeter.  Elke aanbod is egter met vyandigheid begroet en die stedelinge se eerlike bedoelings smadelik verag.  Derhalwe het die sinnelose mensevermeerdering en ellende bly voortduur.

Die stedelinge kon egter nie toesien dat die dorpenaars van ellende omkom nie en het hulle, ondanks hulle werktraagheid, in diens geneem.  Die dorpenaars is egter nie toegelaat om in die stad te woon nie omdat hulle weinig respek vir die stadswaardes getoon het.  Die stedelinge was baie bewus van die risiko wat in hul klein bevolkingsgetal gelê het en was derhalwe genoodsaak om streng toegangsbeheer by die stadspoorte in te stel.  Daarsonder sou niemand rustig kon slaap nie.

Die stedelinge se hoë lewensstandaarde, produktiwiteit en arbeidstrots het vir hulle welvaart en gerief besorg, iets waarop die dorpenaars baie jaloers was.  Hulle wou ook rykdom en gerief hê, maar sonder die nodige inspanning of opofferings wat die stedelinge daarvoor gemaak het.   Gevolglik het hulle die stedelinge begin beroof.  Dit was al manier waarop hulle iets vir niks kon kry!

Namate die situasie vererger het, het die ontstoke stedelinge die plaaslike owerheid dringend versoek om alle dorpenaars na hul plek van herkoms terug te stuur en gevra dat geen dorpenaar ooit weer in die stad toegelaat moes word nie.  Die stadsowerheid het egter vir verdraagsaamheid gepleit en die oortreders behoorlik vasgevat.  Hierdie swaar strawwe het ‘n mate van rus en veiligheid gebring.  Daarsonder was geen stedeling sy lewe seker nie!

Na verloop van tyd het vreemdelinge uit ander stede hul opwagting in die stad begin maak en voorgegee om doodonskuldige besoekers te wees.  Dit was egter nie die geval nie.  Hulle was daar met voorbedagte rade - hulle wou die stad se rykdom bekom.  Daarvoor was hulle strategie as volg: Hulle sou eers die getalryke dorpenaars inspan ten einde die stedelinge te verkneg en daarna van die dorpenaars ontslae raak en die rykdom inpalm.

Die stedelinge was egter van meet af aan vyandelike aanvalle te wagte.  Gevolglik het hulle goed opgeleide wagte op die stadsmuur geplaas ten einde die omliggende gebied dag en nag te bespied.  Hulle het hulle goed van hul taak gekwyt en telkens alarm gemaak wanneer die gevaar gedreig het.  Dan is die stadspoorte gesluit en die inwoners gereed gekry om die stad te verdedig.

Die vreemdelinge het dus geweet dat die stad nie van buite af ingeneem kon word nie.  Dit was net te goed bewaak.  Hulle sou ‘n ander strategie moes volg en die stad van binne af inneem. Om daarmee te kon slaag, is ‘n afvaardiging vreemdelinge na die stad gestuur om met sekere van die stadsopsieners in die geheim te beraadslaag.  Hierdie stadsopsieners is vooraf geëin as persone wat, vreemd genoeg, sterk tot die dorpenaars aangetrokke gevoel het.  Die vreemdelinge was daarvan oortuig dat hierdie opsieners met verloop van tyd hulle rug op hul eie mense sou draai deur in die vyand se hand te speel.

Die ophef wat die vreemdelinge van hierdie betrokke opsieners gemaak het, was uiters kunsmatig.  Desondanks het hierdie buitestedelike aandag die opsieners baie belangrik laat voel.  Dit was alles deel van 'n fyn beplande strategie om uiteindelik volle beheer van die stad te verkry.  Die stiksienige opsieners het nooit besef dat hulle 'n handige middel tot 'n bose doel was nie.

Om die opsieners verder te misbruik, is hulle na allerlei buitestedelike berade en samekomste genooi, waarvan die onkoste uit 'n geheime fonds verhaal is.  Die wanklanke wat hierdie opsieners na hul terugkeer begin maak het, was verraderlik.  Desondanks het dit vir talle stedelinge 'n vreemde, magnetiese aantrekkingskrag gehad.

Kort hierna het die Raad van Opsieners, die liggaam wat stadsake hanteer het, tot 'n ingrypende verandering van die stadsbeleid ingestem en dit die "Groot Ommekeer" genoem.   Dis aan die stedelinge as ‘n oplossing voorgehou wat alle wrywingsvlakke tussen stedelinge en dorpenaars sou uitskakel.  In werklikheid was dit slegs die begin van 'n kruipende ellende wat geleidelik toegepas sou word totdat volle beheer oor die stad en sy rykdomme verkry is.

Alhoewel die dorpenaars niks gehad het om te verloor nie, het hulle onophoudelike, vermetele eise vir hul samewerking gestel.  Alle toegangsbeheer moes afgeskaf en die stadspoorte vir almal oopgegooi word.  Verder  moes die stedelinge 'n gesindheidsverandering openbaar, hul eenselwigheid op die altaar van die nuwe baksteen-en-strooi nasie plaas en onvoorwaardelik met die kwaadwillige dorpenaars versoen.

Die verraderlike opsieners het entoesiasties aan die werk gespring en geen steen onaangeroer gelaat om aan dié eise te voldoen nie.  Geen prys was te hoog en geen opoffering te groot vir die verandering nie.  Gevolglik is talle invloedryke stedelinge en leierwagte oorreed om die Groot Ommekeer in die openbaar te ondersteun.

'n Afvaardiging van invloedryke leierwagte het die verraderlike opsieners op ‘n daaropvolgende beraad na die vreemde vergesel.  By hulle terugkeer het hulle wyd en syd verkondig dat die Groot Ommekeer dorpenaars en stedelinge se onderlinge wantroue in ‘n ongekende uitstorting van liefde teenoor mekaar sou omkeer.  Alle verwydering sou soos mis voor die son verdwyn en ongekende vrede vir die stad verseker.

Die leierwagte het egter geweet dat die stedelinge nie maklik van hulle hoë lewenswyse sou afsien nie en die wagte op die stadsmure ingespan om hulle van mening te laat verander.  Die stedelinge het die wagte met hul lewens vertrou en sou uiteraard na hulle luister.  Gevolglik het die wagte die stedelinge met meesterlike dubbelsinnigheid oorreed om die Groot Ommekeer te steun.

Die wagte het bv begin om die stedelinge oor hul eie verlede skaam te maak, nie dat daar iets was om oor skaam te wees nie!  Dit was deel van 'n sagmaakproses wat 'n era van skuldmanipulering ingelei het.  Die stedelinge is wysgemaak dat hulle die sleutel van die paradys in hulle hande gehad het, maar eers in 'n beswyming van berou moes gaan alvorens die hekke van Eden oopgesluit kon word.

Die wagte se emosionele oortuigings het alle logika oortref.  Hulle het bv van die stedelinge verwag om met die veranderde omstandighede in pas kom deur die dorpenaars vir sg onregte van die verlede om verskoning te vra; onregte wat deur verraderlikes uitegedink en in werklikheid nooit bestaan nie.  Daarbenewens moes hulle al die voorregte waarvoor hulle hard gewerk het met die dorpenaars deel al het hulle geen bydrae daartoe gelewer nie.

Die verradelike wagte het niks en niemand ontsien om dit wat hulle as onregte van die verlede gebrandmerk het, te probeer regstel nie.  Hulle het soos wafferse skeidsregters die fluitjie geblaas en links en regs strafskoppe uitgedeel! Die morele arrogansie waarmee dit gedoen is, het talle stedelinge dwars in die krop gesteek.  Mense het maar net die kop geskud en gewonder hoe diegene wat veronderstel was om hulle te beskerm, dit oor hulle hart kon kry om hulle moreel te ontwapen.

Die verradelike wagte het egter daarmee volgehou dat die dorpenaars eerlike bedoelinge gehad het en dat dit in die stedelinge se belang was om hulle ongekwalifiseerd in die stadsbestuur op te neem.   Die dorpenaars het egter geen geheim van hul wraaksugtige planne gemaak nie.  Die stedelinge het duidelik nie besef dat die dorpenaars 'n onkundige massa met 'n onversadigbare drang na mag en oorheersing was nie.  Hulle sou met niks anders as algehele stadsbeheer tevrede wees nie.  Die dorpenaars was nooit van plan om mag te deel nie. Hulle wou alles vir hulself hê!

Al die stedelinge was darem nie stiksienig nie.  Nadat die Raad van Opsieners die program van verandering bekend gemaak het, het talle van hulle daarteen beswaar gemaak en mense teen die dodelike gevolge van hierdie program begin waarsku.  Dit het die stedelinge in twee groepe verdeel - die standvastiges en die meegevoerdes. Die standvastiges was vir laasgenoemdes 'n steen des aanstoots en is sondermeer as uit pas met die tyd veroordeel.

Die standvastiges se beginselvastheid het van hulle hartstog vir die lewe sowel as hul liefde vir hul eie mense getuig.  Dit het die meegevoerdes aanvanklik skaam en later ook baie kwaad gemaak omdat die standvastiges hulle gewete sterk aangespreek het.  Gevolglik het die standvastiges vyandige vuur op hulle getrek en teikens van onophoudelike verbale aanvalle geword.  Dit het hulle egter nie van stryk laat bring nie.

Die standvastiges het hul laaste hoop op die daaropvolgende vergadering van die Hoofraad van Wagte gevestig en gehoop dat dié raad die meegevoerdes tot besinning sou bring.  Tot hul grootste ontnugtering het hierdie raad aan al die wagte opdrag gegee om die Groot Ommekeer onverwyld te steun.  Daarbenewens moes hulle alle twyfelaars oorreed om hulle volle gewig by die meegevoerdes in te gooi.

'n Klompie van die wagte het egter geweier om as laksmanne vir hul eie mense op te tree.  Hulle het ‘n renons daaraan gehad om soos tjankende honde die hande van hulle kastyders te lek.  Gevolglik het hulle probeer red wat daar te redde was uit die vuur wat deur die meegevoerdes aangesteek is.  Die Hoofraad van Wagte het hulle weerstand as liefdeloos beskou en hulle onverwyld afgedank.

Nadat die Raad van Opsieners vrywillig ontbind het, is 'n nuwe raad saamgestel wat vanweë die getalleoorwig grootliks uit dorpenaars bestaan.  Die nuwe raad het hoofsaaklik uit mense met ‘n morele integriteit waarop geen stedeling kon vertrou nie, bestaan.  Hulle was soos duiwe met roofvoëlinstinkte.  Daarbenewens het hulle arrogansie geen perke geken nie.  Hulle het selfs aan die stedelinge voorgeskryf hoe hulle voortaan behandel moes word.

Die eerste en belangrikste saak op die Nuwe Verteenwoordigende Raad se agenda was ‘n vryheidsfees waarop die dorpenaars se plundermentaliteit duidelik na vore gekom het.  Die dorpenaars het kwistig in die geldkas gewei en dit as ‘n bodemlose spaarvark geag.  Gevolglik het hulle breë rieme uit die stedelinge se velle gesny.  Tydens die opspraakwekkende vryheidsfees is die stadspoorte oopgegooi waarna daar vir etlike dae lank geëet, gedrink en gedans is – alles op stadsonkoste!

Die nuwe stadsbeleid was die draaiboek van 'n onheilige alliansie tussen die dorpenaars en die buitestedelike vyande. Die dorpenaars het uit die staanspoor geen begrip vir die ordelike reëls vir die stedelinge se beskaafde gemeenskap getoon nie waarna die twee geesteswêrelde kop aan kop met mekaar gebots het.  Dit het ‘n wanorde gesaai soos wat die stad nog nooit beleef het nie!

Die Nuwe Verteenwoordigende Raad se verstommende willoosheid om wet en orde te handhaaf, het 'n klimaat vir vergryp geskep   Baie van die dorpenaars het hierdie swakheid as 'n gulde geleentheid gesien om stedelinge van hul eiendom te beroof.  Dit was immers die werklike rede vir hulle samewerking – om iets vir niks te bekom.

Gevolglik het teisteringbendes stedelinge begin aanval, beroof en selfs vermoor. Die Nuwe Verteenwoordigende Raad het hulle vergrype nie teengestaan nie omdat die oortreders uitsluitlik dorpenaars was.  Die Raad is egter dikwels in ‘n hoek gedryf om hulle teen hierdie optredes uit te spreek. Hulle het dit al te duidelik baie onwillig gedoen.  Die oortreders is eerder beskerm terwyl stedelinge vir allerlei onbenullighede aan die pen gery het.

Die Nuwe Verteenwoordigende Raad was in werklikheid nie onmagtig om wetteloosheid te bekamp nie;  hulle was eerder onwillig. Gevolglik het die misdaadsyfer so skerp gestyg, dat daar min verskil tussen beveiliging en bedreiging was.  Die vlaag van misdaad wat in die naam van vryheid gepleeg is, het die inisieerders van die Groot Ommekeer se lugkastele in puinhope en dagdrome in nagmerries laat verander.  Etlikes het selfs die stad verlaat om elders vir die gevare van hul eie dwaasheid te gaan wegkruip.

Diegene wat die treurmare nie kon vlug nie, het die jammerlike toedrag van sake gerieflikheidshalwe aan die groeipyne van 'n nuwe bedeling toegeskryf.  Hulle het die ontnugterdes probeer oortuig dat die wanorde net 'n kort tydjie sou duur en dat die plunderaars met verloop van tyd voorbeeldige burgers sou word.  Dit was alles wensdenkery want die wanorde het nooit afgeneem of tot ‘n einde gekom nie.

Die chaos was nie aan die groeipyne van 'n nuwe bewind toe te skryf nie, maar eerder aan die verfoeilike optrede van onordelikes – die gevolg van ‘n gekunstelde bestel wat op 'n ongekunstelde massa omgekeer is.  Die stedelinge s deur 'n ongedissiplineerde massa met 'n onversadigbare drang na mag oorspoel.  Hierdie mense was slegs op die bevrediging van hulle eie ongebreidelde magswellus ingestel.  Wat daarna met die stad gebeur het, was van minder belang.

Die Nuwe Verteenwoordigende Raad was nie net verwaand nie; hulle was geheel en al onbevoeg vir hulle groot taak.  Hulle het verskeie oorhaastige besluite geneem sonder om werklikhede in ag te neem en hulle flaters met giftige uitlatings teenoor die stedelinge te probeer verdoesel. Hulle openbare toesprake het van lagwekkende uitsprake tot weersinswekkende dreigemente gewissel waaruit geen versoening, reg en geregtigheid gebore kon word nie.

Die groot probleem was dat die dorpenaars geen verantwoordelikheid vir hulle dwase optredes aanvaar het nie.  Hulle het skynbaar nie begryp dat vryheid ook verantwoordelikheid meegebring het nie.  Vir die dorpenaars was vryheid niks anders as die reg om te maak en te breek soos hulle wou nie. Dit was vir hulle sinoniem met bandeloosheid.

Gevolglik het die stedelinge baie swaar gekry onder mense wat van hulle stad besit geneem het sonder om die nodige dissipline te aanvaar!  Hulle het al te duidelik nie oor die vermoë beskik om hulself in die wêreld van die stedelinge te handhaaf nie en in en voortdurend in doodloopstrate voort gespoed.  Die stedelinge het geen verweer teen hulle inkonsekwentheid, onredelikheid en swak maniere gehad nie.

Ten einde die aandag van hulle kwaksalwerkennis af te lei, het die Nuwe Verteenwoordigende Raad elke denkbare geleentheid aangegryp om die era toe dorpenaars nie toegelaat was om in die stad te woon nie, as ‘n onregsera te veroordeel.  Ironies genoeg is die nuwe era wat die hel aan stedelinge se voete laat losbars het, as geregtigheid vir almal opgehemel!  Terwyl die Nuwe Verteenwoordigende Raad teen die voormalige vredesbestel gal gebraak het, is die stad al hoe verder geplunder.

Van die verwagte paradysbedeling het niks verwerklik nie.  Die onderlinge wrywingsvlakke het nie verdwyn soos deur die meegevoerdes voorsien is nie.  Dit het eerder buite verhouding verskerp – ‘n duur prys vir stiksienigheid!  Die meegevoerdes kon nie kla nie.  Hulle is gereeld gewaarsku dat hulle hul lewenswaardes en norme nie in 'n kunsmatige atmosfeer sou kon vertolk nie.  Dit was slegs binne in ‘n eie gemeenskap en veilige omgewing moontlik.  Ongelukkig het hulle hul nie aan waarskuwings gesteur nie.  Hulle moes eers met die onkruidkultuur verstrengel raak, alvorens hulle besef het dat die standvastiges se waarskuwings meriete gehad het.

Die meegevoerdes het te laat besef dat geen beter bedeling op die puinhope van die vorige bestel verrys het nie, maar eerder ‘n veel droewiger een.  Die stad se rykdom moes bv met mense gedeel word wie se behoeftes baie groter was as hulle vermoeë om dit self te bevredig.  Derhalwe kon dit geen voorspoed of nuwe rykdom bring nie.  Gevolglik is die bestaande armoede verbreed!

Die yweraars vir die Groot Ommekeer was te lafhartig om te erken dat hulle hul misgis het.  Hulle het 'n ideologie nagestreef  wat net so onwerklik soos kersvader was en op die harde manier geleer dat waar beginsels en norme afgewater word, die lewe op los skroewe te staan kom.  Dit maak van mense slawe van 'n gedwonge bestel.

Namate die fatale vernootskap sy kunsmatige greep verloor het, het alles uitmekaar begin val. Die nuwe leiers het niks wat kosbaar en eerbaar was met rus gelaat nie, maar afgetakel net om te wys wie in beheer was. Gevolglik het alles in die spoelsloot van agteruitgang beland.  Gemiddelde woonbuurte het agterbuurte en die strate oorlogsones geword. Eens goedversorgde huise het in krotwonings en eertydse pragtuine in doring en distel begroeide beddings verander.

Van die eens goedversorgde stadsmuur het daar feitlik niks oorgebly nie.  Dit was erg beskadig en met rommel besaai.  Van die oorspronklike wagte het daar slegs 'n paar oorgebly.  Dit was nie meer vir hulle nodig om die gebied vir vyande te bespied nie want die vyande was nou aan die stuur van stadsake.  Al funksie wat die wagte nog vervul het, was om benewelde meegevoerdes by te staan wat nog steeds daarop uit was om wraak op hulself te neem.

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 11242 gaste aanlyn