NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Alle geloftes wat onregmatig en onbehoorlik afgelê is, behoort net soos dit voor God geen waarde het nie, so ook onder ons ongeldig te wees. Aangesien sulke geloftes onnadenkend afgelê is, plaas dit nie alleen geen verpligting op mense nie maar dit moet noodwendig herroep word.

DIE BELHAR- BELYDENIS (4)

Ds. André van den Berg

Lees reeks by DIE BELHARBELYDENIS

"God het volke, nasies en tale apart geplaas.  Daarom sal geen kunsmatige samevoeging slaag nie. Die huweliksformulier sê dat dit wat God saamgevoeg het, geen mens mag skei nie.  Dis korrek.  Wat egter ook waar is, is dat dit wat God geskei het, geen mens bymekaar mag voeg nie!"

6.  TEOLOGIESE INHOUD

6.1  Vyf basiese begrippe

Die Belhar-belydenis probeer om aan vyf basiese Bybelse begrippe nuwe dog vreemde definisies te gee naamlik: geloof, eenheid, versoening, geregtigheid en gehoorsaamheid.

Al vyf begrippe word gebruik om iets van die NG Sendingkerk te sê.  Desondanks word nie een daarvan behoorlik omskrywe of korrek gebruik nie. Dis duidelik dat die opstellers va die Belhar-belydenis nie werklik in die volle rykdom van dié begrippe belanggestel het nie en dit met opset verskraal het.

1. Geloof:

Alhoewel die Belhar-belydenis met ‘n stelling oor die geloof in die Drie-enige God begin, is dit baie duidelik nie die fokuspunt van die belydenis nie.  Dit word maar so terloops genoem.

2. Eenheid:

Wanneer die opstellers van die Belhar-belydenis met die begrip eenheid werk, ontspoor hulle geheel en al.  Dis baie duidelik dat die opstellers deur die Marxiste se gelykskakelingsideologie op sleeptou geneem is. Soos die Marxiste staan die opstellers van hierdie belydenis ook ‘n eenwêreld-gemeenskap sonder volkereverskille voor.  Daarbenewens dring hulle op ‘n sigbare kerkeenheid aan, ‘n aandrang wat nie so onskuldig is as wat dit voorkom nie.  Dis Marxisties!

Marxisme ontken Godgegewe eiesoortigheid.  Alles moet onder een noemer gebring word.  Die Marxiste het op een of ander manier skitterend daarin geslaag om die kerk met hulle bose ideologie te besiel en as kragarm vir die verwesentliking van hulle bose ideaal te gebruik.

Wat glo ons as Gereformeerdes oor die Christelike eenheid?  Daar is ‘n Christelike eenheid sowel as ‘n Christelike verskeidenheid.  Die twee staan nie teenoor mekaar nie, maar langs mekaar.  Die een is nie belangriker as die ander nie.  Die Christelike eenheid reflekteer die beeld van God.  Hy is ‘n Eenheid te midde van ‘n Drie-eenheid.

Ons glo dat die kerk van Christus uit alle gelowiges bestaan en ‘n onsigbare eenheid is.  Jesus het nie na die aarde gekom om ‘n universele broederskap tot stand te bring nie.  Daarom hoef gelowiges nie almal onder een kerklike dak te verenig ten einde Christelike eenheid te geniet nie.

In die Twaalf Artikels bely ons dat ons aan “‘n heilige, algemene, Christelike kerk” glo.  Ons sê nie ons sien ‘n heilige, algemene, kerk nie, ons sê ons glo daaraan.  Gelowiges oor die wêreld heen vorm ‘n onsigbare, geestelike eenheid.  Die Belhar-belydenis wil hierdie onsigbare eenheid sigbaar dwing.  Dis sinneloos en ydel!

Hierdie klemverskuiwing van ‘n onsigbare kerkeenheid na ‘n sigbare een is nie net on-Bybels nie, maar ook vreemd aan die Gereformeerde leer. Luister weer na Artikel 27 van die Nederlandse Geloofsbelydenis: “….Verder is hierdie heilige kerk nie geleë in of gebonde aan of bepaal tot ‘n sekere plek of sekere persone nie, maar dit is oor die hele wêreld versprei en verstrooi.  Tog is dit met hart en wil in een en diesefde gees…”

Die opstellers van die Belhar-belydenis doen die Christelike eenheid geweld aan wanneer hulle dit van sy vertikale na ‘n horisontale vlak verskuif.  Hulle aanvaar doodeenvoudig net nie dat hierdie eenheid ‘n mistieke, onsigbare eenheid in Jesus Christus is nie.

Gevolglik moet die Belhar-belydenis alle aparte kerkformasies verwerp.  Dit het net oë  vir een kerkbegrip – dié van ‘n strukturele eenheid.  Dis ‘n valse kerkbegrip wat in die kraam van die  Antichris pas!  Daarbenewens is dit ‘n herlewing van die dwaling van die oud Griekse filosoof Plato.  Hy het geleer dat alle verdelings boos is.  Vandag word dit Holisme genoem.  Die Christendom daarenteen leer weer dat daar wel skeidingsmaatreëls is wat baie goed is.

Die neo-Marxiste haat die woord groep. Dis vir hulle identies met kiem.  Hulle glo dat sonde mense in groepe verdeel het en dat groepsvorming die kerk besmet soos ‘n kiem ‘n liggaam siek maak en derhalwe uitgeroei moet word.

Wees verseker dat kerke wat vanweë taal of kultuurverskille apart vergader die Christelike eenheid nie in die wiele ry nie. Let op Jesus se eie woorde in Joh.10:16: “Ek het nog ander skape wat nie aan hierdie stal behoort nie.  Ek moet hulle ook lei, en hulle sal na my stem luister, en dit sal wees een kudde, een herder”. Hoe op aarde ignoreer die Belhar-belydenis hierdie waarheid?  En dit uit die mond van Christus self!

Joh.17 is een hoofstuk in die Bybel wat deur die Belhar-belydenis geheel en al uit verband aangehaal word.  In hierdie hoofstuk bid Jesus beslis nie vir ‘n verenigde Christelike wêreld-familie nie.  Die eenheid waarvan Hy praat, is nie ‘n absolute eenheid wat alle menslike verskille en onderskeid uit die weg wil ruim nie.

Die eerste Christelike kerk het uit ‘n wye verskeidenheid van mense bestaan, elkeen met hul afsonderlike tale, kulture en tradisies.  Nooit het Christus of die apostels teen die handhawing van die eie te velde getrek nie. Die boek Handelinge meld van Jode, Samaritane, Romeine en heidene wat uit die uithoeke van die aarde in die onsigbare kerk opgeneem is.  In hoofstuk 15 laat die apostels selfs onderskeid in die eerste Christelike kerk toe sonder om dit te veroordeel.

Gaan kyk maar gerus: Oral waar die kerk ‘n sigbare, identiteitslose eenheid op die mensdom probeer afdwing het, het daar ‘n gees van onversoenbaarheid ingetree.  God sal nie toelaat dat mense in die drukgang van ‘n valse eenheid ingedwing word nie.  Dis wat by Babel gebeur het.  Aan die begin het God die mens aangesê om te vermeerder en te versprei.  By Babel het Nimrod kom sê: “Ons sal nie; ons wil bymekaar wees!” Gevolglik staan alle gedwonge kerklike samesnoerings in die teken van opstand teen God – ‘n herhaling van die Babel gebeure!  In  Openb 13 en 17 spreek God selfs ‘n finale oordeel oor die laaste eenheidsdrywers uit!

God het volke, nasies en tale apart geplaas.  Daarom sal geen kunsmatige samevoeging slaag nie. Die huweliksformulier sê dat dit wat God saamgevoeg het, geen mens mag skei nie.  Dis korrek.  Wat egter ook waar is, is dat dit wat God geskei het, geen mens bymekaar mag voeg nie!

Voorstanders van ‘n wêreldkerkeenheid moet dringend gewaarsku word dat hulle in die hande van die Antichris speel. Paulus waarsku in 2 Thess.2:4 dat die Antichris aan die einde van die tye “….in die tempel van God as God sal sit en voorgee dat hy God is”.

In die kerk van Christus is daar geen uniforme eenheid of absolute geskeidenheid nie. Eenheid en verskeidenheid is ewe belangrik. Die een staan die ander nie teen nie.  Dink weer aan Christus se woorde van Joh.10:16.  Hy sê dat Hy nog ander skape het, wat nie aan daardie stal behoort nie. Desondanks sal dit een kudde en een herder wees - ‘n onsigbare eenheid te midde van ‘n sigbare verskeidenheid.

‘n Teks wat deur eenheidsdrywers misbruik word om rasse-integrasie goed te praat, is Efes.2:14 waar melding gemaak word van Christus wat die middelmuur van skeiding kom afbreek het.  Mense wat hierin ‘n oproep tot ‘n identiteitslose kerkeenheid sien, ontspoor baie lelik!  In hierdie gedeelte gaan dit oor die seremoniële wet soos wat dit in die tyd van Moses toegepas is.

Baie van die gelowige Jode het destyds geglo dat alvorens ‘n nie-Jood ‘n Christen kon word, hy eers die besnydenis moes ontvang, dit wil sê eers Jood-word, en daarna Christen word.  Paulus stel die saak reg as hy sê dat Christus die kultureel-godsdienstige verskille soos ‘n skeidingsmuur kom afbreek het.  ‘n Nie-Jood hoef nie eers Jood te word alvorens hy Christen kan word nie.  Hy kan direk Christen word en in die gemeente opgeneem word.  Efes.2:14 is beslis geen oproep tot ‘n sigbare kerklike eenheid nie!

3. Versoening ... vervolg

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 8384 gaste aanlyn