26 Maart 2023

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Wat verstaan die Bybel onder reg?  Waarom wil God dit hĂȘ?  Sodat mense in gehoorsaamheid aan God se Woord rustig kan saam leef.    Gevolglik verskil dit wat vandag met menseregte bedoel word, ingrypend van die Bybel se idee van regte.   Vandag word die skepsel bo die Skepper gedien (Rom.1:25)!