DIE REGTE PERSPEKTIEF

FA Hayek, die Nobelpryswenner, het gesĂȘ: "Weens die feit dat mense baie verskillend is, volg dit dat as ons hulle gelyk behandel, die resultaat on­gelykheid in hulle werklike posisies is, en dat die enigste manier waarop hulle in 'n gelyke posisie gestel kan word, sal wees om hulle verskillend te behandel".