Andrè E van den Berg
Lees reeks by Agtergeblewenes
DIE HEIDENDOM
Afrika se inheemse kinders het nie veragter omdat blankes hulle uitgebuit het nie. Hulle kniehalter hulself. Hul verknogtheid aan die heidendom is en bly die hoofprobleem vir hul agterstand. Dit maak dat hulle nie
Aan die wortel van hulle agterlike lewensbeskouing lê hul onwrikbare geloof in die invloed van geeste en magiese kragte op hul lewe. Hulle glo dat hulle weinig indien enige beheer oor dié magte het en is derhalwe lewenslank aangewese op toordokters en ander manipuleerders. Gevolglik is hierdie magte die oorsaak van al die dinge wat met hulle verkeerd loop. Hulleself is nie te blameer nie. Vandaar hul sombere lewensuitkyk.
Die Afrikamens het nie veel erg aan die Christendom nie en volg dit maar betreklik oppervlakkig. Hulle bid byvoorbeeld soos wat hulle in die kerk geleer is. As daar nie dadelik aan hulle versoeke gehoor gegee word nie, wend hulle hul ewe maklik na bonatuurlike magte. Gevolglik wemel Afrika se tradisionele kerke van heidengebruike wat in die Christendom ingebed word.
Swartes pleeg byvoorbeeld maklik meineed omdat die aflê van beëdigde getuienisse vir hulle weinig beteken. Die Bybel waarop hulle in 'n
Swartes vind aanklank by die Ou Testament omdat die offergedagte daarin sterk op die voorgrond is. Die Roomse Katolieke Kerk is een van die min buitelandse kerke wat byval vind by swartes. In hierdie kerk vervang die beelde van heiliges hulle afgode en die sierlike ampsgewade van die kerklui die vreesaanjaende maskers en gewade van hul toordokters.
Swartes glo wel aan 'n Skepper-God, maar sê dat Hy Hom na die skepping daarvan onttrek het en die bestuur daarvan aan sy agente (geeste) oorgelaat het. Van al dié geeste is die voorvadergeeste glo die invloedrykste. Hulle moet deur gereelde offerandes tevrede gestel word om te voorkom dat hulle siekte en teenspoed bring op mense. Gevolglik leef die Afrikamens in 'n wêreld van voortdurende vrees vir bose magte.
Swartes sien hulself aangewese op agente wat van tradisionele medisyne gebruik moet maak om die kwaad van hulle af te weer. Tradisionele medisyne word selfs aangewend om goeie oeste, krag en gesondheid te verkry. Dit
Swartes glo byvoorbeeld dat die voortplanting van mense, diere en plante bevorder sal word deur bloedoffers te bring aan sekere geeste. Indien daar nie aan hulle geoffer word nie, sal die geeste kwaad word en die grond nie toelaat om sy opbrengs te lewer nie. Vrouens sal ook nie baar nie.
Bloed is die allerbeste offer omdat dit gesien word as die bron van lewe. Dierebloed is goed. Mensebloed is die beste. Dit stel glo elke gees en bose mag tevrede. Gevolglik floreer rituele moorde en vrees 'n swarte niemand meer as sy eie rasgenoot nie.
Swartes sien hulself as pionne op die skaakbord van bonatuurlike magte en probeer hulle maar selde om met rassionele denke hul eie wêreld te verstaan en sy hindernisse te bowe te kom. Dit laat hulle veragter. Nogtans blameer hulle blankes vir hul agterstand terwyl net hulleself daarvoor verantwoordelik is.
Swartes se onwilligheid om te breek met die heidendom, kelder sinvolle ontwikkeling en vooruitgang. Noodsaaklike ontwikkeling sal selfs in die kiem gesmoor word net omdat hulle bang is dat dit moontlik die gramskap van een of ander gees op hulle sal haal. Gevolglik ag hulle die kennis van bonatuurlike magte en kragte belangriker as enige ander kennis. So het 'n analfabeet wat 'n tradisionele geneser is byvoorbeeld meer aansien as 'n swart akademikus.
Die meeste Satansagente is vroue. Swartes sien hekse en towenaresse egter as bedreigings. Hulle besit glo die mag om 'n prooi te vergiftig en selfs weerlig en hael te stuur om mense skade aan te doen of te dood. Derhalwe word hekse op die allergruwelikste wyse doodgemaak.
Die heidendom het 'n onbeskryflike houvas op swartes. Gevolglik leef hulle in gedurig vrees. Vrees vir vyande, gode, demone, voorvadergeeste, heksery en towerspreuke.