Heel onder volg die skakel na 'n video oor die huidige situasie in Natal. Wat kommerwekkend is, is dat daar watertekorte is agv 'n hoofwaterpyplyn wat beskadig is deur die geweldige vloede. Ook Ladysmith ondervind swaar reënval en vloede. Daar word nog baie reën in die volgende twee weke verwag. Mense wat enigsins 'n bydrae kan maak word vir hulp gevra - die volgende inligting daarvoor:
"If you can help please send money to Patrick at Farmers Aid SA, bank details as follows:
FNB Cheque account
Account name: Farmers Aid SA
Account No: 62601364813
Branch Code: 221025
Swift – FIRNZAJJ
PayPal: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Ref: Kzn Flood Victims Fund"
https://lovinglifetv.com/update-on-the-devastating-floods-in-kzn-durban-and-ladysmith/