As Christengelowiges leef ons in benoudende tye, veral in ons land, anders as die heidene en afgedwaaldes wat meen dat alle struikelblokke verdwyn het nadat afsonderlike rasse-ontwikkeling in die land afgeskaf is.
Ons weet egter ook dat God 'n besondere plan met ons het, en ons glo dat Hy tot in die eindtyd vir Hom 'n oorblyfsel hier suid van die riviere van Kus behoue sal laat bly; 'n oorblyfsel wat wel hulle heiligheid wil handhaaf – en natuurlik 'n struikelblok en ontsteltenis vir die res van die 'wêreld' is. Die pad van die beplande Eenwêreldregering moet volgens hulle ten alle koste gestap word en enigiets wat dit verhinder moet uitgeroei word. Daarom moes 'apartheid' tot sonde verklaar word en moet die Christendom, die behoudende faktor hier aan die suidpunt van Afrika, met alle mag uitgewis word.
Die Bybel is vol uitsprake oor die liefde en trou van God vir sy kinders. Nogtans ontken hulle sy liefde en het ontrou aan Hom geword. Die Christendom verkondig vandag kliphard saam met die goddeloses dat "omstandighede verander het, dat God niks meer te doen wil hê met 'n apartheidstelsel in Suid-Afrika nie". Eendag sal ons met groot skaamte staan oor hoe goddeloos hierdie redenasie was!
Ons God is 'n jaloerse God, ook oor sy volk. Waar sy kinders hulle nou orals aan die vyand oorgee en blykbaar niks meer met Hom te doen wil hê nie, word Hy jaloers en sal hulle met groot geweld as sy eiendom terugneem. Dít kan nie anders as om groot verskrikking en uitwissing van menige mee te bring nie. Ons moet besef dat dit 'n onuitspreeklike omvang sal moet aanneem om te herstel wat die sonde reeds vernietig het. Genesing en reiniging van ons land Suid-Afrika kan nie plaasvind sonder 'n groot "emmer bloed wat sal omval", soos Siener van Rensburg dit beskryf het nie. Dit sal so groot en geweldig wees dat die hele wêreld daarvan kennis moet neem. Daar sal deur elke tong bely moet word dat God 'n wonderwerk in Suid-Afrika verrig het, iets wat slegs Hy kon doen sodat sy Naam weer in ere herstel sal word.
God waarsku dikwels sy kinders oor die dinge wat kom; Hy alleen ken die tyd vir alles, en wil elkeen 'n geleentheid gee om ten beste voor te berei vir wat wag, in ons gemoedere asook in ons praktiese lewens. Daarom kan u gerus weer lees wat Johanna Brandt in haar visioene gesien het, baie dieselfde as Siener van Rensburg. 'n Mens kan byna nie die omvang van soveel geweld inneem nie en daarom verkies baie mense om dit glad nie te glo nie. Maar soos uit die Woord, word die Here se kinders vandag nog gewaarsku - die vraag is of hulle wil luister en betyds voorberei na liggaam en gees.
Oor 'n bloedbad wat in Suid-Afrika sou plaasvind het die Boodskapper aan Johanna Brandt gesê:
"Kyk", en sy het gekyk en voor haar 'n miniatuur-assegaai op die grond sien lê. Dan sien sy die begin van 'n staking wat gou-gou dwarsoor die land versprei en hoog bo in die lug hang die letters XL. Alles staan, selfs die groot besighede is gesluit en verlate, en niks funksioneer meer nie. Die stakings is so groot dat die hele land lamgelê word. Terwyl hierdie staking aan die gang is, organiseer die Swartes in die geheim en kom een nag bymekaar in Johannesburg. Dan gebeur dit – vinnig en onverwags – hulle sny die kragverbindings binne en rondom die stad af.
Hierna sien sy, vaar hulle die blanke gebiede in en vermoor ons mense voor die voet. Duisende gaan sterf in daardie 'Egiptiese nag' wat oor die Blankes in Johannesburg gaan toesak. "Toe ek in die visoen die talle verminkte lyke rondom my sien lê, het ek geskok en hardop uitgeroep: "Dit kan tog nie wees nie want daar is nie so baie mense in Johannesburg nie!"
As gevolg van die verskrikking van hierdie gesig het Johanna in een enkele nag heeltemal grys geword. Sy was ook so geskok dat sy vir dae lank nie eens met haar man daaroor kon praat nie.
"Die wyse waarop hulle die Blankes vermoor het is te afgryslik vir woorde," skryf sy. "Soos by Bloukrans, het ek gesien hoedat die Swartes die Blanke babas aan die voete vat en hulle koppies teen die naaste harde voorwerp vergruis. Die gille was ontsettend. Vroue en kinders, oud en jonk, is voor die voet afgemaai met gewere, assegaaie, knopkieries, kapmesse of enige soort wapen wat die swartes in die hande kon kry. Mense het probeer vlug, maar is ingehaal, doodgemaak en net so in hulle bloed laat lê. Daar was oral bloed – op die strate, op die sypaadjies, in die huise, woonstelle en winkels.
"Toe die dag breek, het ek gesien hoe die Swart hordes in die rigting van Pretoria beweeg. Dit was die teken vir die ander Swartes in die land om ook tot die aanval oor te gaan en om in hul eie dorpe die blankes stelselmatig uit te moor. "Sy het ook gehoor hoe hulle onder mekaar na hierdie dag verwys as 'Our Great Day'.
Klink dit nie na genoeg rede om die Here te vertrou, Hom te dien en te smeek dat Hy u tydens hierdie foltering sal beskerm nie? Is dit nie genoeg rede om te glo dat u ook prakties moet voorberei net soos die Voortrekkers by Bloedrivier wat nie net gebid en vertrou het nie, maar daadwerklike voorbereiding met ammunisie en skuiling beplan het?
Mag God u die nodige insig en wysheid gee om die regte besluite betyds te neem!