ANC- GRONDWET NOU OPENLIK OOR UITMOOR VAN BLANKES

Kriewelkop

Die ANC se besprekingsdokument in verband met sy Grondwet het uiteindelik meer lig op die werklike agenda daaragter gewerp – nie dat ons nie geweet het wat daar agter sit nie maar dat die ANC nou nie meer omgee om dit openlik aan die groot klok te hang nie. Die veranderings wat hulle aan die Grondwet wil aanbring is om die kommunistiese revolusie in ‘n vinniger rat te plaas. Selfs liberale onnadenkendes soos Freek Robinson word nou dringender as te vore ingespan om hierdie stap te help bevorder deur die reeks advertensies oor die Grondwet wat hy aanhoudend op KykNet en watter ander TV-kanaal dalk ook, sit en opdis –  die grootste spul snert wat mens nog gehoor het oor hoe goeie Grondwet dit is en hoe ons dit moet ondersteun; Freek Robinson is maar een van die wesens wat ingespan word met flagrante politieke bedrog en misleiding – natuurlik nie sonder genoegsame vergoeding nie.

Dit is baie lank wat daar openlik gepraat word oor die Nasionale Demokratiese Revolusie (NDR) wat reeds in ‘n gevorderde fase is. Die volgende fase is die gewelddadige gryp van grond wat aan blankes behoort, en dit sal nie net beperk wees tot plase nie. Ook stedelike eiendom sal in die gedrang wees.  Onthou dat Zuma in sy parlementsopening gewaarsku het dat 2013 die jaar sal wees waarin 87% van blankes se eiendom bloot gevat sal word deur swartes. Die waarskynlikste verandering aan die Grondwet sal so wees dat daar wettig gesteel kan word. Die steun om dit te wysig sal die ANC weer soos in die verlede kry by die PAC,IVP, Cope en Azapo.

Die vorm wat hierdie grondgryp sal aanneem gaan nie vreedsaam wees nie. Swart massas sal op al wat blanke eiendom is toesak en daar sal groot bloedvergieting plaasvind. Die ontwapeningsproses van die blanke is min of meer afgehandel en die tyd breek nou aan dat die kommuniste se plan verder gevoer word: die inpalming van blanke eiedom met die minste weerstand sodat die witman sonder moeite uit die lewe gehelp kan word – dit is die ideaal wat reeds in 1902 vasgelê is toe daar besluit is om te streef na die bereiking van Die Swart Republiek, sonder blankes.

Dat ons die paadjie van Zimbabwe nie geloop het nie maar gehardloop het, is duidelik. As daar nie baie gou ‘n uitkoms aan die Afrikanervolk gebied word nie sal daar na alle waarskynlikheid geen blanke volk meer binne die volgende paar jare in Suid-Afrika wees nie. Hierdie is nie ‘n ydele dreigement of ‘n ondeurdenkte stelling nie, dit sal die tyd ons wys.