Johan Dorfling
Dit is nie nodig om lank oor munisipale dienslewering te praat of te skryf nie. Oweral in die land is daar letterlik honderde betogings en stakings vanuit die geledere van alle bevolkingsgroepe oor swak, uiters swak dienslewering. Dorpsrade en stadsrade kan net eenvoudig nie die mas opkom nie omdat hulle nie in staat is om owerheidsfunksies te verrig nie.
Die owerhede op alle vlakke is oorweldigend swart wat groot bedrae geld hanteer en dit nogtans verkeerd aanwend. Luukse voertuie wat nie bekostig kan word nie, asook onnodige reise wat op die belastingbetaler se rekening kom, verswelg elke bietjie kontant wat beskikbaar is en dan word groot skuld aangegaan.
Soveel so dat elektisiteitsrekeninge, en personeel en voertuie vir vullisverwydering nie betaal kan word nie. Om koste te bespaar word instandhouding van geboue en masjinerie nie gedoen nie wat meebring dat die uitgawes die hoogtes inskiet of dat die dienste heeltemal verwaarloos word. Die vasstaande feit is dat swartes hiervoor verantwoordelik is.
Wat het voor 1994 gebeur toe die blankes in beheer was? Dienslewering was van die hoogste gehalte sodat daar nie stakings of betogings was nie. Die blankes het gesorg dat die swartes die beste dienste ontvang, baie beter as vandag. Dit het swart leiers verleë gemaak sodat hulle hul bes doen om die blankes in ‘n swak lig te stel. Nou is dit so dat hierdie swak leiers juis diegene is wat die wanorde veroorsaak en hul bes doen om die blankes te verkleineer om sodoende hulself te verontskuldig. Dit slaag nie meer nie, want hulle eie mense verwerp hulle nou. Dit is hoekom agteroorgebuig word om tog sommige stemme te behou.
Nou tree die natuurlike apartheidgevoel na vore en wil swartes nie vir die bekwame en suksesvolle blankes stem nie. Hulle vorm eerder meer afsonderlike politieke partye wat op die ou end daarop sal uitloop dat elke volk vir homself sorg. Die swartes gee daardeur openlike erkenning aan apartheid sonder om dit te besef.
Dit is een bewys dat apartheid ewigdurend aan die deur klop. Maak net die deur oop en regverdigheid kom na vore.