ONS KAN NIE MEER TUSSEN 'HULLE' LEEF NIE!

LESERSBRIEF

Hierdie lesersbrief spreek weer van wat elke opgevoede persoon verteenwoordig: die onmoontlikheid om saam met barbare in een juk te trek:

Ryno van As skryf:

Die belaglike goed wat politici kan kwyt raak gaan my verstand te bowe! Na gister se optog in Delmas, oor die moord op die babaseuntjie en sy oppasser, word daar nou weereens gesê dat dit nie rasgedrewe was nie. Die liberales, soos die DA, sê dat dit eerder erger is om die terroriste vlag te verbrand – dit is glo erger as die lafhartige, gruwelike moord wat die Swartes gepleeg het.  Dit is nie volksmoord nie, o nee, glo glad nie.

Nou wil ek maar net graag by hierdie persone weet, wat is die rede dan? O ja, dit is armoede, hulle was honger. Maar nou is daar dan ook arm-Blankes. Waarom hoor ons nie in die media enigsins dat sewe arm-Blankes by ‘n huis inbreek in ‘n Swart woongebied, die bejaardes martel en vermoor nie,  en weghardloop met hul slagoffers se selfone nie? Waarom hoor ons nie dat twee arm-Blanke mans ‘n swart babaseuntjie en sy oppasser vermoor nie? Waarom hoor ons nie dat arm-Blankes, nogal jeugdiges, vir ‘n Swart vrou wat  in ‘n rolstoel vasgekluister is saam met haar bejaarde moeder martel en onsedelik aanrand nie?

As dit dan armoede was, waarom hoor ons nie enigsins dat arm-Blankes ‘n middelklas Swart gesin aanval, die man skiet en die vrou en dogter onsedelik aanrand nie?

Dit gaan werklik my verstand te bowe en ontstel my verskriklik! Dit is net barbaarsheid wat ten toongestel word!

 

Geagte Ryno,

Dat u onsteld voel is so natuurlik soos elke Afrikaner wat sy sout werd is, ook voel.  Alles wat u uitstip is presies die bewys van die feit dat opgevoedes nie in dieselfde juk as barbare kan saamtrek nie – vandaar dat afsonderlike ontwikkeling,soos dr Verwoerd dit implimenteer het, die enigste resep is wat nog ooit vir alle volke ‘n toekoms verseker het. Dit is die enigste manier hoe ons volk sy Christenskap, sy taal, sy kultuur en sy opvoeding sou behou – deur so ver as moontlik weg te bly van volkere wat presies die teenoorgesteldes voorstaan.

Die blankes in Suid-Afrika word nie meer stelselmatig uitgemoor nie, dit is reeds ‘n volskaalse volksmoord wat teen die huidige tempo nie baie lank sal neem om van Suid-Afrika die lank begeerde Swart Republiek te maak wat die swartes reeds van 1902 af idealiseer nie. En natuurlik is u reg, dit het minder as nul met armoede of agtergeblewenheid te make. Dit is suiwer ‘n Afrika-metode van oorlewing waar die sterkste (meerderheid in hierdie geval) oorleef en die res moet sterf.

Maar dan het ons ook die wete dat daar ‘n regverdige God is wat hierdie onregte nie vir ewig sal toelaat nie. Die dag van vergelding is nie meer ver nie en genadiglik lê dit nie in ons klein groepie se hande nie maar sal ons Almagtige God sy Gideonsbende hier gebruik om eerstens sy heilige Naam groot te maak en die land weer op te bou tot eer van sy Naam – al lyk dit in die oë van mense onmoontlik.

Hou moed, bly veilig, beplan verstandig.

Webmeester