TERREUR UIT MIDDE-AFRIKA IN ONS MIDDE

Hierdie artikel van  Neo Genocide News is noodsaaklik om te lees:

Terreur uit Midde-Afrika in ons midde

Die ANC het die grensposte oopgegooi vir lede van terreurbewegings uit Afrika en buurlande, om Suid-Afrika deur middel van grootskaalse terreurveldtogte te verwoes.

Wanneer die samelewing dan genoegsaam verwoes is en alle burgers in ‘Interne Vlugtelinge” omskep het, gaan die ANC dan die weermag inspan om weer ‘orde’ te skep en beheer oor alle bates, grond, landbougrond en kapitaal oor te ,neem.

En dan gaan die ANC ewe vroom vra: “Wat is die probleem?”, nadat ons almal se lewens ontwrig is.

En dit is in hierdie vyfde fase van ‘normalisering’, waar die ANC gaan orde skep wat deur die terroriste en militia’s uit Afrika veroorsaak is, wat die gevaarlikste is. Dan word alle intellektuele, boekskrywers, rubriekskrywers en teenstanders van die ANC voor die voet voor ‘n vuurpeloton van kant gemaak, juis omdat hulle die potensiële leiers van ‘n weerstandsbeweging kan vorm.

Enige land se intelligensiedienste het hul eie ‘Black Operations” departement, wat terreurdade pleeg teen onskuldige slagoffers of kritiese burgers. Dit is ook genoem die ‘Wet Department’ omdat dit moord en sluipmoord insluit en die opruiming van moordtonele behels.

Onlangs is bekend gemaak die ANC se “Black Operations” afdeling word die “Ice Units” genoem, omdat hulle slagoffers in koelkamers in lykshuise lê.

En hierdie “Black Operations’ departemente van die staat gebruik nog altyd die uitvaagsels van die samelewing om hulle vuil werk te doen, omdat as die mense gevang word, hulle as ‘misbares’ beskou word. Niemand mis die uitvaagsels van die samelewing nie. Ook nie die kriminele wat ingespan word om die terreurdade te pleeg nie.

In die meeste gevalle is die moorde op blankes in Suid-Afrika gepleeg juis deur van hierdie terroriste uit buurstate soos Mosambiek en Zimbabwe.

En in Suid-Afrika word hierdie terroriste uit Afrika, deur die Suid-Afrikaanse polisie deurgelaat by die grensposte, in ‘’n ooglopende en ongrondwetlike aanhitsing van terreur in die binneland van Suid-Afrika.

Die Suid-Afrikaanse Polisie het die grootste de-facto plegers van terreur teen die blanke bevolking van Suid-Afrika geword.

Die feit dat die Lord’s Résistance Army, ‘n militiagroep of terreurgroep in Suid-Afrika funksioneer getuig daarvan. En hierdie terreurgroep het duidelike politieke opdragte om die Suid-Afrikaanse ekonomie in totaliteit te beheer, wat natuurlik en ooglopend ook die huidige volgende stap is in die ANC se Nasionale Demokratiese Revolusie en dit is ook die doelwitte van die ANC se jeugliga. En in die verband is daar al bykans 10 000 lede van die ANC se jeugliga in verskeie militêre basisse regoor die land opgelei.

Is dit toeval dat die doelwitte van die LRA, die ANCJL en die ANC se doelwitte van die NDR, oftewel die Nasionale Demokratiese Revolusie ooreenstem met die doelwitte van Swart Nasionalisme en die Progressiewe Beweging waarvan die ANC die voorloper is?

Dit is geen toeval nie.

Die ANC gaan eersdaags ‘n binnelandse terreurveldtog van stapel stuur deur middel van frontorganisasies, wat die ergste terreurgroepe uit Afrika en die buurlande insluit.

En dan in hierdie hel, waarbinne almal ontwrig en ontwortel is, gaan die ANC se weermag op die toneel verskyn as die “Engele’ in die verhaal en van hierdie “Hel” ontslae raak. En dan het almal vergeet, die ANC het in die eerste plek die hele Hel op Aarde geskep.

Moenie geflous word nie.

Die tyd is nou om by verskeie organisasies in te skakel, waar daar kontak tussen lede bestaan, wat die godgegewe reg uitoefen om terroriste wat ons regop lewe wil wegvat, af te maai.

Die polisie het die reg verbeur om terreurgroepe as ‘wetsoortreders’ aan te keer en in tronk te stop met drie maaltye ‘n dag, die dag toe hulle hierdie terreurgroepe die land binnegelaat het om teen die burgers van Suid-Afrika, en die Afrikaners ‘n terreuroorlog te kom voer.

Die polisie het die spelreëls verander van ‘n wetsoortreder na terrorisme toe deur hierdie terreurgroepe uit Afrika in Suid-Afrika toe te laat.

En wanneer die staat en die polisie se planne misluk om ‘n terreurveldtog van stapel te stuur en die terroriste gevang word, of ontdek word, toe wil die ANC se politieke polisie, die SAPS; weer skielik in ‘n gebaar van bewaring en preserving van die bose, op die toneel verskyn en van ‘polisiëring’ begin praat.

Die feit is dat die polisie sy reg op polisiëring reeds de-facto en de- jure by die grensposte geabdikeer het en afstand van gedoen het, die OOMBLIK toe hulle hierdie terreurgroepe in Suid-Afrika toegelaat het.

Van toe af is die burgers en die Afrikaners deur die ANC in ‘n staat van oorlog gedompel teen die ANC se Kamerade-In-Terreur en Broeders-Van-Die-Wapens uit Afrika.

En daarmee saam het die SAPS saam een van die mees gevaarlikste terreurbewegings en vyand van die gewone landsburgers en Afrikaners, geword. Die SAPS is die instelling wat terroriste in Suid-Afrika laat binnnekom, om ons te terroriseer.

Die SAPS is die Trojaanse Perd in ons midde wat die vyande die stadspoorte binnelaat.

Die Bloemfontein Courant het so pas berig dat:
“Lord’s Resistance Army-type child-soldier gangs are being recruited in the Free State and call themselves the “International Junior Portuguese’. They use satanic-black African witchcraft fears to keep the youngsters under control. Recruits can only join if they have committed a murder. The claimed aim of the IJP is to target ‘the economy’. Although 36 members were arrested in Brandfort, they can only be charged under the Youth Crime laws and get lenient sentences. They have carried out hundreds of attacks on farms, smallholdings, shops also those owned by black foreigners in townships, and wage a reign of terror right into downtown Bloemfontein as well.”

LRA bende bestaande uit waansinniges uit Afrika, terroriseer die Vrystaat

U kan die hele berig op die internet lees deur op die skakel te kliek

Hierdie LRA was juis deur die Kony gestig, wat deesdae volop in die nuus is oor sy menseregteskendings. Die dieper feit rondom Kony is dat die Weste skielik ingryp teen die bende omdat die weste self belang stel om die nuut-ontdekte olievelde te gryp en te plunder in Kenia.

Wikipedia berig so oor die LRA en ek haal hulle direk aan: “The Lord’s Resistance Army, or Lord’s Resistance Movement, is a militant group operating in northern Uganda, South Sudan, the Democratic Republic of Congo and the Central African Republic[7] accused of widespread human rights violations, including murder, abduction, mutilation, and forcing children to participate in hostilities

Die LRA is ‘n sinkretiese mengsel van tradisionele Afrika-gelowe, die okkulte, Afrika-nasionalisme en eksterne beelde uit die Christelike geloof, soos kanselversierings met die kruis daarop gedrapeer en kruisies om die nek vir versierings.

Dit is ‘n geloof gevorm deur Satan self, wat in Suid-Afrika, die stryd van die draak, teen die getuies wat aan Jesus Christus bly glo, vêrder kom vervolg.

Sou die LRA hier in Suid-Afrika, ‘n suksesvolle terreurveldtog van stapel, stuur, gaan die Weste op een of ander stadium ook hier ‘ingryp’ teen die sogenaamde ‘vergrype’ van die terroriste.
Maar dit alles is net ‘n voorwendsel om Amerikaanse troepe op bodem geplaas te kry, sodat die plundering van ons grondstowwe en edelmetale ongebreideld kan voortduur. En so gaan daar ook ons geliefde Suid-Afrika se bodem, die weermagte van die supermoondhede teenoor mekaar aantree uit gierigheid, om die meeste grondstowwe verniet te bekom.

Moenie vir een oomblik glo dat die Weste regtig daarin belang stel om Kony se vergrype te stop nie. Menseregte word net ‘n kwessie vir buitelanders sodra daar ru-olie of grondstowwe in ‘n land is, wat geplunder kan word.

En die metodiek is nog heeltyd dieselfde in Afrika: die instuur van terreurgroepe in lande met grondstowwe, dan die effense ontwrigting en slagtings van die burgerlikes en dan die miltêre inmenging wat toesig hou dat die plundering op die myne glad verloop.

Die probleem is dat nie net die Weste is wat gaan kastig ‘ingryp’ in Suid-Afrika vir beheer oor ons hulpbronne nie, maar ook die ander twee supermoondhede, Rooi Sjina en Rusland. Die een supermoondheid gaan nie toelaat dat die ander supermoondheid, ‘n mineraalryke land soos Suid-Afrika monopoliseer nie.

Vir ons beteken dit ‘n lewe van swerwery, van vooruitswerf voor vegtende militias uit, wat veg om dominansie in een of ander gebied, vir een of ander mineraal of metaal. Ons gaan vlugtelinge in ons eie land word, voortdurend en ononderbroke uitgelewer aan een of ander ‘warlord’, of militiagroep.

Die LRA het reeds meer as 2 miljoen mense permanent in Afrika ontwrig.

Tesame met die ander terreurgroepe reeds in Suid-Afrika teenwoordig, is ons as Afrikaners dae van ontwrigting moontlik voor die deur as dit binne God se raadsplan val.

Met een verskil: ons as Afrikaners aanbid die enigste ware lewende God, naamlik Jesus Christus en niks sal sonder Sy toelatende wil gebeur nie.

En noudat Kony se manne; die LRA die inwoners vanaf Bloemfontein tot in Bothaville terroriseer en die gepaardgaande ‘openbaring’ en ‘onthulling’ daarvan deur die SAPS in die Bloemfontein Courant, is die eindspel vir ons in Suid-Afrika duidelik.

Dit is die bloudruk en meesterstrategie om beheer van Suid-Afrika se minerale rykdomme oor te neem, wat besig is om te ontvou in ons midde en voor ons oë.

En dit is GEEN onthulling vir die SAPS nie. Die SAPS het die LRA se paspoorte op verskeie grensposte gestempel, net soos wat die SAPS ‘n klomp Somaliëse seerowers se paspoorte gestempel het toe hulle die land binnegekom het en daarna VYF skepe op die Richardbaaise hawe geskaak het en landuit daarmee gevaar het.

En dit was Somaliese seerowers wat eers op die Richardbaaise hawe met wapens voorsien was, onder andere .50 Browning masjiengewere.

Dit is die aard en omvang van die terreurveldtogte wat in Suid-Afrika met die volle samewerking van die SAPS beplan en gepleeg word.

Dit is tyd om patrone te laai en in te skakel by samewerkingsgroepe wat ons belange op die harte dra.

Die vyand is hier, in ons midde.