Dit is maar 'n skrale 18 dae gelede toe hierdie foto op Durbanstrand geneem is waar geen blanke dit sou oorleef nie. Maar 18 dae is darem genoeg om agter te kom dat jou kind op die strand weggeraak het. Tog is daar van die 69 swart kinders wat daar agtergelaat is steeds 31 wat nog nie hulle ouers opgespoor het nie – die ouers is per bus terug na Johannesburg sonder enige bekommernis nie. Ook is daar geen soeke deur ouers na die vermiste kinders nie, ook nie na die 9 swart lyke wat uitgespoel het in die eerste week na 1 Januarie nie, daarom is hulle nie uitgeken nie.
Die ander gevolge sal die volgende strandgangers nog later tref: die strand was so verskriklik bemors – nie net met rommel nie, ons kan raai waarmee alles want daar is nie geriewe vir soveel duisendes op die strand nie – dat dit later in die sand ingeploeg is wat glo makliker was as om dit te probeer verwyder. Dink hoe vinnig sou die seewater dit weer oopspoel – en uitspoel...