TALMOEDIESE WRAAK IN RUSLAND

Een van die eerste optredes van die Joodsbeheerde Russiese regering (458 van die 556 belangrikste regeringsposte is deur Jode beklee) was om kerke te vernietig en 'n "anti-God" museum in die St Basil Katedraal in Moskou te vestig. Daarna volg die verering van Judas Iskariot deur 'n gedenksteen vir hom op te rig. Dit is opgevolg met die wrede moord op die Russiese tsaar (die Romanovs) en sy hele gesin te Ekaterinburg. Laasgenoemde is daarna vernoem na Sverdlof, die Jood in wie se opdrag Yurovsky (nog 'n Jood) die moorde gepleeg het. Die tsaar, sy vrou, vier dogters en 'n siek seun sowel as sy dokter, hulp, kok en bediende is geskiet, die liggame onherkenbaar vermink en toe verbrand en die as in 'n skag gegooi. Daarna is 28 onskuldige persone in 'n skynverhoor aangekla en vyf geskiet toe hulle "skuldig" bevind is. Die ware moordenaars is nooit aangekla nie. Dit is wraak en optrede streng volgens die handboek - die Talmoed.

Robert Wilton skryf dat op die muur waar die moord gepleeg is, die volgende geverf was:

Belsatsar ward in selbiger Nacht
Von seinen Knechten umgebract.

Dit was 'n duidelike leidraad (met verwysing na koning Beltsasar in die boek Daniël) van die identiteit van die moordenaars (Talmoediese Jode) en die motief (weerwraak) vir die moord, maar ook dít is deur die Weste verswyg.

Onder pretensie van grondhonger massas wat deur die tsaar in 'n outokratiese staat verslaaf is, het 'n absolute diktatuur daarna geen grond aan die massas gegee nie en hulle toe in 'n absolute toestand van verslaafdheid gedompel. Intussen is die mense van die Weste wysgemaak dat Russe vir hierdie toestand verantwoordelik was. Hierdie onkunde oor Rusland en die werklike rede vir "Russiese ekspansionisme" duur vandag voort. So skryf Radio Pretoria in Desember 2014 in sy nuuskommentaar:

Putin vergeet hoe Moedertjie Rusland oor baie jare gebiede om hom ingesluk het...   Stalin het niks daarvan gedink om gemeenskappe wat hy nie uitgeroei het nie, in heel ander dele van die uitgestrekte land te hervestig.

Nou is Rusland se oë op die oostelike dele van Oekraïne wat ook sterk verrussies het. Die Russe se agterbakse optrede in dié gebied is slegte nuus vir ander voormalige Sowjet-Republieke ...

Hopelik is dit net onkunde (wat in elk geval onverskoonbaar is) wat hier aan die orde van die dag is, want dit is 'n blatante onwaarheid! Rusland was deur die Sioniste beheer en ander gebiede is "ingesluk" om hulle ook te verslaaf. Verder, wat nou in Oekraïne gebeur, kan volkome op die Sioniste van die VSA se skouers geplaas word wat Oekraïne in 'n staat van chaos gedompel het en was daar nie sprake dat Rusland die Oekraïne se soewereiniteit wou aantas nie, maar het die VSA 'n Sionistiese marionette-regering in die Oekraïne gevestig. Die Sioniste se uiteindelike doelwit is om Rusland ook in te palm en Putin staan feitlik man-alleen in hulle pad!