ISRAEL DIE VOLKS- MOORDENAAR

Dr Willem Jordaan

Israel is tans besig met ‘n volksmoord teen die Palestyne in Gasa, maar ook in die Wes-Oewer. Ja, in die gebied wat eintlik bekendstaan as Palestina. Klaarblyklik het die aanvalle van 7 Oktober 2023 aan hulle die reg gegee om volgens die Ou Testamentiese leerstuk van “n oog vir ‘n oog” nou reeds sowat 40 000 Palestyne te dood en meer as 2 miljoen haweloos te laat. Skole, kerke en hospitale is platgevee. Gasa is in puin. En Christene knip nie ‘n oog nie…

Vir enige persoon wat die saak behoorlik bestudeer (sedert die onregmatige besetting van die "Jode" daar in 1947) is dit duidelik dat Israel deurgaans die aggressor was. Die Verenigde Nasies het Israel keer op keer veroordeel. Israel het elke besluit van die VN geïgnoreer.

Nou het Israel ook die besluit van die Internasionale Hof geïgnoreer en gaan die duiwelse staat voort met die slagting van Palestyne. Christene soos Steve Hofmeyr keur dit klaarblyklik goed; hy huil nou nog oor 7 Oktober 2023 – gebeure waarin Israel self aandadig aan was.

Christene wat “by Israel staan” doen dit omdat hulle enersyds gebreinspoel is deur die media om dit te doen en andersyds vasklou aan die leuen dat Israel steeds die “verbondsvolk” is; ja die Here se uitverkore volk. Ek het ook, voordat ek my eie onafhanklike studie oor die saak gedoen het, geglo dat “ons by Israel moet staan”. Dankie tog ek het jare gelede tot beter insigte gekom.

Israel lag vir Christene wat vir hulle bid. Hulle verwerp ons Saligmaker, Jesus Christus, hulle spog dat hulle hom gekruisig het en ontken sy Opstanding. Jesus het in baie duidelike terme vir hulle gesê dat hy die Evangelie van hulle sal wegneem en dit aan ‘n volk sal gee wat in Hom glo (Matt 21:43). Dis die Nuwe Verbond wat impliseer dat enigeen wat in Hom glo deel van die nuwe verbondsvolk is. Genadiglik ook Afrikaners wat in Hom glo.

Die greep wat Joodse geld op veral die media en politici het veroorsaak dat die indoktrinasie van Christene voortduur. Erger nog verkondig predikante en pastore ook die leuen dat Israel steeds die verbondsvolk is, dis nou die konkoksie van ‘n staat wat deur die Rothschilds daasrgestel is. En waarvan slegs sowat 2-3% kan aantoon dat hulle bande het met die ou volk van duisende jare gelede.

Somtyds vererger die onkunde ‘n mens; ander tye besef mens weer dat die waarheid net vir diegene daar is wat bereid is om daarna te soek!