BESTE GETUIENIS IN VERHOOR TEEN GELDMAG!

Indien u belang stel om die wêreldverhoor teen die kriminele dade van die Geldmag te volg, sal u die video by die skakel hieronder geweldig interessant vind.  Dit is met groot respek dat mens na die ingeligtheid en integriteit van dokters wat verdoemend getuig, luister.  Bid asb dat hierdie mense wat soveel dapperheid openbaar nie ook soos baie ander getuies vermoor word nie.  U hoor dit nie want dit word nooit in die openbaar verkondig nie maar talle dokters, verpleegsters en andere wat oor die leuens van die pandemie getuig het, is stil-stil uit die weg geruim.

Hierdie video is seker een van die belangrikste in die geskiedenis van die Wêreld; moet dit nie mis nie!

https://lovinglifetv.com/the-peoples-grand-jury-finds-dr-death-fauci-guilty-of-grand-homicide-better-known-as-genocide/