AMERIKANERS BESKOU REGERING AS HULLE GROOTSTE PROBLEEM

Dr JJ Snyman

In ‘n opname wat onlangs deur GALLUP gemaak is onder Amerikaners om aan te dui wat die grootste probleem in Amerika is het die oorgrote meerderheid aangedui dat dit die Amerikaanse regering is!

Die top 10 probleme is:

  1. Die regering
  2. Immigrasie
  3. Gesondheidsdienste
  4. Rasseverhoudinge
  5. Armoede en hongersnood
  6. Omgewing/besoedeling
  7. Die verdwyning van gesinne
  8. Amerikaanse skuld
  9. Ekonomie
  10. Werkloosheid

Terwyl 35% die regering as grootste probleem beskou het, het nommer 2 en 3 op die lys maar onderskeidelik 19% en 6% gekry. Dus, die gemiddelde Amerikaner besef dat hulle politici deur Joodse geld verkies word, maar is hulle blykbaar onmagtig om iets daaromtrent te doen. Of dan die ander 65% te oortuig.

Verder is dit bekend dat immigrasie ‘n groot probleem is, net, dis te laat. Amerika sal oor 30 jaar minder Blankes hê as Swartes/Gekleurdes. Ook hieraan kan nie veel gedoen word nie.

Dat rasseverhoudinge die 4de grootste probleem is verbaas nie. Ek kan byvoorbeeld nie dink dat Japan só ‘n probleem het nie. Ook hieraan gaan nie veel gedoen kan word nie want skeiding word glad nie in die vooruitsig gestel nie.

Amerika is erg verdeeld en wil Republikeine en Demokrate mekaar aan die hare gryp. Die Joodsbeheerde pers vererger die situasie deurdat dit konflik soek waar geen konflik is nie. Trump, die Republikein, word deur Jode beheer net soos die Demokrate deur Jode beheer word. En hulle agenda is juis om Amerikaners te verdeel. Trump het alles gedoen wat die Jode en Israel van hom geëis het. Sy spesiale raadgewer, sy skoonseun, is ‘n Jood en hy word deur hulle gefinansier.

Trump is selfs nou al ongewild by Republikeine en dit is te betwyfel of hulle hom weer sal wil nomineer. Hulle probleem is egter dat indien hulle hulle rug op hom keer, die Demokrate beslis die presidentsverkiesing gaan wen, want dan verwerp die Republikeine immers hulle eie president.

Hoe ironies is dit nie dat die groot Westerse lande se leiers almal uiters ongewild is. Merkel. Macron, May en Trump. En Vladimir Putin word deur 85% Russe gesteun!

Politieke kommentators wys daarop dat Amerika nie meer ‘n “een-mens-een-stem”-regering het nie, maar ‘n “one-dollar-one-vote”-diktatorskap.

Ek is oortuig dat as dieselfde meningsopname in Suid-Afrika gedoen word sou die regime die eerste 10 plekke inneem! Maar sou só ‘n opname onder Blankes gedoen word, sal almal weer skreeu “rassisme!”.

Feit is, ons is so verdeeld, dit is net die gepraat wat als aan die gang hou. En ja, 10 miljoen onwettige immigrante, armoede, werkloosheid en ‘n stotterende ekonomie vererger net alles. Ons “demokrasie” het klaaglik misluk – en geen politieke ontleder gaan dit kan regstel nie!