Ons volk word al vir baie jare as’t ware onder die mite van: Jy moet alle mense liefhê, toegeploeg. Waar kom mense daaraan? Baie mense glo dat die Woord van God gelowiges oproep om alle mense deur die bank, lief te hê. God se vyande durf ek, uit eerbied vir Hom, nie liefhê nie.
Wie is my naaste? “Naaste” is nie ‘n statiese begrip nie, dit verskil van geval tot geval. Jy kan selfs in ‘n situasie kom dat ‘n wildvreemde jou naaste word soos in die gelykenis van die Barmhartige Samaritaan. Dis egter nie die reël nie.
Die vraag na wie jou naaste is, is ook nie ‘n moeilike vraag nie. Volg maar net die trappe van vergelyking: Naby, nader, naaste. Alle mense is nie ewe naby aan ons nie. Daar is mense wat nader aan jou as ander is. Niemand verwag bv. van my om ‘n ander man se vrou en kinders liewer te hê as my eie nie. God staan bo-aan my lys van verskuldigde liefde. Maar wat die aardse betref, staan my gesin bo aan. Daarna volg my geloofsgenote d.w.s my geestelike broers en susters. Dan volg my volksgenote en daarna die ander. Gesin, kerk, volk.
Die praktyk bewys dit ook. Indien ek op ‘n brug oor ‘n snelvloeiende rivier staan en twee kinders, een van hulle ‘n blanke en die ander swart, verloor gelyktydig hulle balans en val in die stroom water; watter een sal ek eerste probeer red? Die blanke outjie natuurlik! Waarom? Omdat hy rasverwant is en derhalwe nader aan my as die swarte.
Gestel ‘n swarte staan op die brug en hy moet een van die twee kinders probeer red, sal hy nie die swartetjie probeer red nie? Dit sal mos onbillik van my wees om hom daarvoor te verkwalik. Daardie kind is ‘n rasgenoot en derhalwe nader aan hom.
Gestel altwee is blanke kinders, een van my gemeente en ‘n ander van elders. Wie sal ek eerste probeer red? Daardie gemeentekind omdat hy nader aan my is. Dieselfde geld vir my kind. Ek sal hom bo enige ander kind probeer red ongeag van my eie familie, kerk-, volks- of rasverband. In al hierdie gevalle het ek my naaste gered.
Liberalisme is ‘n onding wat al wat bestaansorde is, omkeer. Kyk wat het dit nie met die meeste van ons kerke gedoen nie. Die Christelike kerk is geroepe om soos ‘n wag van ouds op ‘n stadsmuur diens te doen. Daarvoor het God die kerk ‘n besondere gawe gegee – ’n profetiese visie. Wanneer die gevaar dreig, moet die kerk, soos die wag, betyds alarm maak en die inwoners teen die aankomende gevaar waarsku. Hierdie gawe is geen bykomstigheid nie, maar eerder onontbeerlike standaardtoerusting. Daarsonder is die kerk soos ‘n horlosie sonder wysers. Sy raak aan die vyand gedienstig en verloor haar roeping! En as gevolg van liberalisme is die kerk nou, in plaas dat die naaste menslike verband eers die werklike naaste was, is die verste een nou die naaste! Liberalisme het van “naaste” ‘n sinoniem vir “anderskleurige” gemaak.