VOLKSSTUDIES (1/4)
Lees reeks by Volksstudies
Ds. André van den Berg
4.1 Valse skulderkenning
Blankes is oor die algemeen katvoet vir die woord rassisme. As hulle daarvan beskuldig word, slaan baie soos 'n oester toe wat natuurlik op ‘n skulderkenning neerkom. Sulke misplaaste skulderkennings doen ons volk oneindige skade aan want daardeur maak ons sagte teikens van onsself.
Vir die ANC-regime is daar skynbaar geen groter oortreding as rassisme nie en skyn selfs erger as moord, roof of verkragting te wees. Gevolglik neem baie blankes 'n apologetiese houding in van: "Noem my enigiets anders, maar asseblief net nie 'n rassis nie! "
4.2 Geen gelyke nie!
Rassehaat is ‘n feit soos ‘n koei en swartes die skuldigste daaraan. Die ANC-regime is ‘n sprekende voorbeeld hiervan. Eendersyds vind hulle dit skynbaar moeilik om sekere misdadigers wat aan ‘n bepaalde ras behoort te eien. Andersyds vind hulle dit geensins moeilik om rassehaters uit te wys nie, want hulle is dan almal blank!
Die huidige swart hoof van die Anglikaanse kerk (ekIn werklikheid neem swart rassehaat epidemiese afmetinge in ons land aan en die duidelikste in die werksopset te sien. Vir swartes is meriete 'n vloekwoord. Gevolglik is bekwaamheid, werksywer en arbeidstrots vir die swart septerswaaiers onbelangrik. Velkleur en partypolieke lojaliteite weeg verreweg die swaarste.
As blankes dit waag om swartes op hulle flaters te wys, word hulle vir rassehaters uitgekryt. Swartes het al 'n refleksreaksie ontwikkel om kritiek teen hul onbevoegdheid met die teerkwas van rassehaat by te kom. Maak jy ‘n opmerking oor hulle roofkultuur en misdaadgeneigdheid, is dit 'n rassehatige opmerking. Is jy oor hulle oproerige optredes en ontwrigting van skole en tersiêre inrigtings in opstand, is jy 'n rassehater!
Om blankes chronies van rassehaat te beskuldig, is natuurlik 'n gerieflike bos waaragter die ANC sy onvermoë om sinvol te
Die enigste rassehaat wat egter in Suid-Afrika geduld, geregverdig, gewettig en aangemoedig word, is dié van swartes teenoor blankes. Hulle
4.3 Regslui onder skoot
Die swart regering ontsien nie eens eerbiedwaardige blanke regslui nie. Daar is al van baie blanke regters ontslae geraak; mense wat heelwaarskynlik uitsprake gelewer het wat nie in die ANC se kraal gepas het nie. Die regering is skynbaar net met hofuitsprake gediend wat met hulle belange en eie siening van skuld of onskuld strook.
Oproerige skares wat ten gunste van swart misdadigers betoog, is sedert 1994 'n algemene verskynsel binne en buite ons land se hofsale. In die apartheidsera is dit nie geduld nie. Oral waar oproerige massas reg en geregtigheid begin bepaal het, het die oerwoud oorgeneem.
Ek voorsien dat daar ‘n dag gaan aanbreek dat die regbank gedwing gaan word om uitspraak in oorleg met owerheidsgoedkeuring te lewer. Daardie dag sal die son van geregtigheid finaal agter die bergspitse van ‘n swart tirannie wegsak. Sodra die reg 'n handlanger van sg.politieke korrektheid word, het landsburgers rede om te vrees.
Regter L.F Weyers van die Pretoriase Hooggeregshof het ‘n paar jaar gelede die volgende gesê: "In die huidige Suid-Afrika geld dit wat 'n regter dink en besluit oor vonnisse in die atmosfeer van die verhoor, blykbaar baie min by die administratiewe burokrasie wat hulle agterna links en regs in dié vonnisse inmeng".
In 'n land wat volgens die ANC se grondwet kleurloos geword het, sien swartes nog steeds alles deur 'n kleurbril. Daar word onbeskaamd met twee maatstawwe gemeet. Daar is ‘n begunstigde een vir swartes en 'n penaliserende een vir blankes. Sedert die bewindsprysgawe gaan alles om 'n skaamtelose bevoordeling van swartes in die algemeen; in besonder vir die swart élite wat glo dat daar ‘n swaar verligting op hulle rus om hulself te verrryk.
4.4 Moet ons dan swyg?
Die verfoeilike optrede van die Waarheids- en Versoeningskommissie van ‘n paar jaar gelede was ‘n sprekende bewys van swartes se onbeskaamde rassehaat. Hierdie heksejagters het van die leuenstandpunt uitgegaan dat die Boerevolk apartheid gebruik het om onreg en wreedhede teen swartes te pleeg. Swartes wat teen dié onreg gestry en in die proses 'n misdryf begaan het, is baie ligter beoordeel.
Indien blankes nie van rassehaat beskuldig wil word nie, moet hulle swyg as swartes hulle Christelike norme aanval en probeer vernietig. Blankes moet swyg as swartes hul beproefde eerstewêreldstandaarde goedsmoeds aftakel. Blankes moet swyg as swartes vrouens en skoolmeisies aanval, molesteer en verkrag. Blankes moet swyg as swartes hulle besittings roof. Blankes moet swyg as voedselvoorsieners sonder enige provokasie op hul plase vermoor word. Blankes moet swyg wanneer weerlose bejaardes gemartel en wreed vermoor word. Blankes durf ook niks sê wanneer onbevoegde swartes op kundiges se werk beslag lê nie. Want as jy iets sê, is jy ‘n rassehater!
Slotopmerking
Terwyl die volksvyandige media chronies ‘n eier oor die sg. onreg van die verlede wil lê, word volksgenote daagliks op barbaarse wyses afgemaai. Van ware versoening is daar aan die suidpunt van Afrika hoegenaamd geen sprake nie. Ons beleef eerder ‘n smadelike veragting daarvan. Swartes sien versoening as ‘n swakheid wat om slae vra. Gevolglik het die Boerevolk slagoffers van rassehaat geword. Dis die gevolg van ‘n verkeerde ideologie wat in die hande van die verkeerde mense beland het!