Die reeks, BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM, deur dr Philip Venter, hier op Gelofteland, het u sekerlik 'n idee van die inhoud gegee. Die verkope van die boek verloop so voorspoedig dat dr Venter 'n nuwe oplaag gereed het. Na verwagting sal dit ook vinnig verkoop word en u word aangeraai om hom spoedig by 083 444 7672 te kontak indien u 'n bestelling wil plaas.