KULTUUR- DAGBOEK 21 APRIL

Lees volledig by Kultuurdagboek

1.  Jan van Riebeeck is in 1619 in Culemborg gebore. Lees hieroor in hoofartikel.

2.  Emily Hobhouse, Britse maatskaplike werker onder Boerevroue en –kinders in die konsentrasiekampe tydens die Tweede Vryheidsoorlog, kom in 1901 in Bloemfontein aan.