KULTUURDAGBOEK 5 FEBRUARIE

Zoeloeland word tot 'n Britse protektoraat verklaar in 1887.

Dr Albertus Jacobus Stals, doktor in Medisyne en Regte, Minister van Gesondheid, betrokke by die hoofbestuur van die Afrikaanse Handelsinstituut (1942 -1948), besturende direkteur van Volkskasbank en direkteur van die Voorbrand-Tabakmaatskappy, is in 1951 in Kaapstad oorlede.