KULTUUR- DAGBOEK 12 AUGUSTUS

Lees volledig by Kultuurdagboek

1. 1992: Suid-Afrika en Rusland onderteken op hierdie dag 'n voorneme van wedersydse samewerking in mineraaltegnologie.

2. Lees in verskeie hoofartikels oor CJ Langenhoven se geboorte, waarna sy moeder gesterf het, hoe hy by sy oom en tante (sy vader se broer en sy moeder se suster) opgegroei het, asook sy eie kostelike lewensskets.