WAAR KOM SWARTES VANDAAN? (1)

Ds.André van den Berg

Lees reeks by Waar kom swartes vandaan?

GAM

"... Is dit toevallig dat sodomie ‘n baie algemene vergryp onder swartes is ?...   ...Ek ken swartes wat waarlik kinders van die Here is.  Ware gelowiges is egter baie yl onder hierdie ras gesaai.  Die meeste swartes se godsdiens is animisties en bestaan uit ‘n onheilige vermenging van die Christendom met heidentradisies.  Dit beroof hulle van die ewige geluksaligheid.  Jy kan nie Christus en demone dien nie."

Inleiding

Waar kom swartes vandaan?   Dis ‘n vraag waaroor daar baie kop gekrap word.  Daar is mense wat beweer dat swartes Satan se nabootsing van God se menseskepping is.  Ander sê weer dat swartes nie mense nie, maar diere is – die sg ongekroonde dier.  Beide sienings hou geen water nie.   Satan beskik nie oor skeppingsmag nie, net God alleen.  En om te sê dat swartes diere is, is onwetenskaplik en kwetsend!

Afstammelinge van Gam

Swartes stam van Gam af.  Hulle verhaal begin by die vloek wat Noag in Gen.9:25 oor Kanaan, Gam se jongste seun uitgespreek het.   Alhoewel die Bybel dit nie direk sê nie, is dit duidelik dat hierdie vloek nie net Kanaan se afstammelinge nie, maar Gam se hele nageslag geraak het.

Die Bybel sê nie vir ons waarom Noag spesifiek vir Kanaan vervloek het nie.  Oor die werklike rede kan daar maar net bespiegel word.  Wat het Gam sy vader aangedoen dat sy nageslag so ‘n vloek moes dra?  Ons lees in Gen.9:21en 22 die volgende woorde: “Maar toe hy (Noag) van die wyn gedrink het, het hy dronk geword en naak in sy tent gelê.  En Gam, die vader van Kanaan, het sy vader se naaktheid gesien en dit aan sy broers daarbuite te kenne gegee”.

Gam se oortreding

Wat was Gam se werklike oortreding?  Het hy maar bloot vir sy besope vader gelag soos wat algemeen aanvaar word?  Nee, daar sit baie meer daaragter.  Om vir jou besope vader te lag, is nou wel baie oneerbiedig, maar dit as sulks verdien darem nie ‘n vervloeking soos dié wat Noag oor Gam se nageslag uitgespreek het nie.

Wat het werklik daardie dag in die tent gebeur?  Dit moes net so erg soos Kain se broedermoord gewees het, want daardeur het Gam God se tweede vervloeking van ‘n mens op hom gehaal.  Die omvang van Noag se vervloeking getuig egter van ‘n veel erger oortreding.

In Gen.9:24 lees ek iets wat hierop dui.  Daar staan geskryf: “Toe Noag van sy wyn wakker word en merk wat sy jonger seun hom aangedoen het….”.  Gam moes hom iets fisies aangedoen het wat hy onmiddellik bemerk het nadat hy uit sy roesemoes wakker geword het.  Indien dit nie so was nie, sou daar eerder in die teks gestaan het: ” …en toe hy vertel is wat sy jonger seun van hom gesê het…”.  Die teks meld egter dat Noag die onreg wat hom aangedoen is, onmiddellik bemerk het – dit was dus fisies waarneembaar.

Wat het werklik daar gebeur?  Ek stem met talle geleerdes saam dat Gam ‘n homoseksuele daad met sy vader gepleeg het.  Noag was in sy dronkenskap naak en die Satan het Gam van wellus laat oorkook waarna hy tot so ‘n afskuwelike daad oorgegaan het.

Sodom en Gomorra

Let daarop dat die Kanaaniete uit Gam se nageslag stam.  Was hulle nie juis vir hulle homoseksuele omgang berug nie?  In Gen.19 lees ons dat die mans van die Kanaanitiese stad Sodom bv van Lot geëis het om die twee engele wat hom besoek het aan hulle uit te lewer.  In verse 4 en 5 lees ons: “Hulle het nog nie gaan slaap nie toe die manne van die stad, die manne van Sodom, die huis omsingel; jonk en oud, die hele bevolking, almal saam.  En hulle het na Lot geroep en aan hom gesê: Waar is die manne wat vannag na jou gekom het? Bring hulle na ons toe uit, dat ons hulle kan beken”.

Beken beteken hier om gesodomiseer d.w.s anaal verkrag te word.   Hierdie vergryp was skynbaar algemene praktyk onder die Kanaaniete.  Vers 4 meld spesifiek dat die hele bevolking van Sodom daardie nag by Lot se huis was.  Sodomie is so ‘n gruwel in die oog van God, dat Hy hierdie twee stede daarna met vuur en swael laat vergaan het.

Voordat Israel die beloofde land Kanaan binnetrek, waarsku God hulle in Lev.18:22,24: “Met ‘n manspersoon mag jy ook geen gemeenskap hê soos ‘n mens met ‘n vrou het nie…. Verontreinig julle nie….want deur al hierdie dinge is die heidene verontreinig wat Ek voor julle uit verdryf”.

Hierdie tekse bring ons binne die kader van heidense gebruike.  Sodomie is nie net in Kanaan, maar ook in talle ander oud-Oosterse godsdienste beoefen.  Paulus praat bv met die Romeine sowel as die Korinthiërs daaroor.  Wie hom daaraan skuldig maak, maak hom skuldig aan ‘n daad wat God se weersin opwek.  Lev.20:13 meld die voorgeskrewe straf vir hierdie gruwel: “En as ‘n man met ‘n manspersoon gemeenskap het….het hulle altwee iets gruweliks gedoen.  Hulle moet sekerlik gedood word”.

Is dit toevallig dat sodomie ‘n baie algemene vergryp onder swartes is?  Kyk maar net wat gebeur nie vandag in baie van ons land se polisieselle en tronke nie.  Manlike aangehoudendes word dikwels deur swartes verkrag. Talle blanke vroue wat al deur swart booswigte verkrag is, is onder andere ook deur hulle gesodomiseer.  Sodomie is gewoonlik gewelddadig en sadisties.

Waarom die vervloeking?

Kom ons keer terug na Gen 9.  Waarom is Kanaan, Gam se jongste seun vervloek en nie Gam die oortreder, self nie?  Was dit dalk destyds die gebruik dat die jongste seun die straf vir sy vader se oortreding ontvang het?  Of was Kanaan miskien by toe sy vader die daad gepleeg het?   Of het hy miskien self daaraan deel gehad?  Ons weet nie.

Wanneer Kanaan se nageslag vervloek word om slawe te wees, is dit ‘n profetiese heenwysing na die minderwaardigheid van sy ganse nageslag.  Prof.W.S Smith skryf  in The Biblical Illustrator (ek vertaal dit in Afrikaans):“Kanaan se vervloeking was slawerny.  Noag het in Gam en sy seun ‘n karaktertrek bemerk wat op morele minderwaardigheid gedui en wat sy ganse nageslag sou beïnvloed het.  God het ‘n afkeur daarin gehad en dit gestraf”.

Daar is geleerdes wat beweer dat Noag se vloek slegs op die nageslag van Kanaan neergekom het en nie op Gam se ander seuns nie.  Ek wil van hulle verskil.  Waarom word Gam se ander seuns dan bv in Noag se daaropvolgende seënwense oor sy oorblywende twee seuns uitgesluit?  Van Sem sê Noag in vers 26: “Geseënd is die Here, die God van Sem.  Maar Kanaan moet sy dienskneg wees”. Van Jafet sê hy in vers 27:“Mag God aan Jafet ruimte verskaf, en mag hy woon in die tente van Sem! Maar Kanaan moet sy dienskneg wees”.

Hierdie vervloekingsrefrein laat die klem baie duidelik op meer as net Kanaan val.  Uit vers 27 kan ons aflei dat daar ‘n hegte band tussen Sem en Jafet se nageslag sou wees, maar nie tussen enigeen van hulle en Gam se nageslag nie.

Hierdie eeue-oue waarheid word vandag met katastrofiese gevolge geminag.  Mense van uiteenlo-pende kulture soos Europeërs en Asiate vind mekaar.   Swartes bly egter lewensvreemd.  Afrika-leiers verwar dikwels ander rasse se diplomatieke hoflikheid met ‘n aanvaarding van hul vergrype.  Diplomate kners ook maar gereeld op die tande vir swart leiers se beledigings.

Dit maak nie saak waar die swart ras hom bevind nie, al is dit ook aan die stuur van landsake, bly hulle steeds die spreekwoordelike houthakkers en waterputters.  Dis hulle lot.  Hulle stam uit die nageslag van Gam en is derhalwe volk van die oordeel.  Niks verhoed swartes egter om besondere hoogtes te bereik nie.  En daar is talle van hulle wat werklik bo uitkom.  Hulle bereik dit egter net as enkelinge en nooit as ras nie.  As ras bly hulle die agterlikste op aarde.  Enige ander ras stof hulle maklik uit.