Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Dit geld ook vir die Afrikanervolk wanneer die HERE in Jer 6 sê: "...as jy jou verfoeisels van my aangesig verwyder, hoef jy nie rond te swerwe nie... keer terug, o afkerige kinders, want Ek is heer oor julle... en Ek sal aan julle gee herders na my hart, wat julle sal oppas met kennis en verstand." Is herders en leiers met kennis en verstand dan nie wat ons volk nou dringend nodig het nie?
BROKKIES UIT DIE BOEK “DIE VERONTREGTES” (8)
083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die Engelse inligtingstuk)
The jailing of prominent political leaders, as it happened with Zuma, which initiated the outbreak of the July-August 2021 insurrection.
-Genl Roland de Vries
*
Mozambique: #ISIS released several photos of militants in Mozambique on the first day of #Ramadan.
Militants are armed with RPG-7 / Type 69 RPG Launchers with PG-7V/T69-1 HEAT rockets, Zastava M84 / Type 80 machine guns, Chinese Type 56-1/-2 rifles and a Type 2 AK-47 rifle.
*
WASHINGTON — Today, the U.S. Department of the Treasury’s Office of Foreign Assets Control (OFAC) designated four members of an Islamic State of Iraq and Syria (ISIS) cell operating in South Africa who have provided technical, financial, or material support to the terrorist group. Treasury also designated eight companies owned, controlled, or directed by the individuals in this ISIS cell. ISIS continues to expand its terrorist network across the continent, as evidenced by the July 2022 United Nations Security Council report that highlighted the emerging importance of the country for funds transfers from ISIS leadership to ISIS affiliates across Africa. Treasury remains committed to exposing and disrupting terrorist financing on the African continent.
“Today, Treasury is targeting key individuals in ISIS’s network in South Africa, as well as their business assets, who have played pivotal roles in enabling terrorism and other criminal activities in the region,” said Under Secretary of the Treasury for Terrorism and Financial Intelligence Brian E. Nelson. “The United States, as part of the Global Coalition to Defeat ISIS, will continue to partner with South Africa to deny ISIS the ability to exploit the country’s economy to raise and move funds to support the growth of ISIS affiliates and networks.”
Treasury is designating these individuals and entities pursuant to Executive Order (E.O.) 13224, as amended, which targets terrorist groups, their supporters, and associated assets.
The South Africa-based ISIS members designated today are associates of Treasury-designated ISIS cell leader Farhad Hoomer, who continues to pursue ISIS’s objectives in southern Africa and express the will and intent to attack the interests of the United States and its allies. Brothers Nufael Akbar and Yunus Mohamad Akbar are senior members of a Durban, South Africa-based ISIS cell led by Farhad Hoomer. Nufael Akbar has collaborated with and been directed by Hoomer. Nufael Akbar is a central commanding figure in the Durban-based ISIS cell. Yunus Akbar functions as an enforcer and logistical coordinator for the ISIS cell.
Today’s action also targets two other Hoomer associates, Mohamad Akbar and Umar Akbar, who were arrested in 2018 by South African authorities along with Hoomer for their involvement in a plan to deploy improvised incendiary devices near a mosque and commercial retail buildings.
Nufael Akbar, Yunus Mohamad Akbar, Mohamad Akbar, and Umar Akbar are being designated pursuant to E.O. 13224, as amended, for having materially assisted, sponsored, or provided financial, material, or technological support for, or goods or services to or in support of ISIS.
OFAC is also designating four South Africa-based companies in connection with Nufael Akbar and Yunus Mohamad Akbar. MA Gold Traders (PTY) LTD is being designated pursuant to E.O. 13224, as amended, for being owned, controlled, or directed by Nufael Akbar. Bailey Holdings (PTY) LTD and Flexoseal Waterproofing Solutions (PTY) LTD are being designated, pursuant to E.O. 13224, as amended, for being owned, controlled, or directed by Yunus Mohamad Akbar. HJ Bannister Construction CC is being designated today, pursuant to E.O. 13224, as amended, for being jointly owned, controlled, or directed by Nufael Akbar and Yunus Mohamad Akbar.
Additionally, Treasury is designating, pursuant to E.O. 13224, as amended, four South Africa-based companies for being owned, controlled, or directed by Farhad Hoomer: Sultans Construction CC, Ashiq Jewellers CC, Ineos Trading (PTY) LTD, and Shaahista Shoes CC.
*
Toe Boko Haram en ISIS Mosambiek binnegedring het, was dit afgemaak as ‘n klein terreuraanvalletjie, met min kans op sukses. Suid-Afrika het stabiliseringsmagte ingestuur om die plaaslike weermag militêr by te staan, as deel van die SAOG inisiatief, maar was van die begin af in konrtroversiële gedrag gehul, waar soldate dooie en verbrande lyke agter-op ‘n bakkie gegooi het, terwyl hulle makkers staan en lag.
Die terroriste het onttrek, maar nie land-uit nie. Hulle het bloot skuilgehou en vinnig weer begin met die intimidering, moord en verkragting van die klein dorpies aan die Noorde van die Cabo del Gadostreek. Mettertyd het hulle invloedsfeer vergroot en die Mosambiekse owerhede is vir alle praktiese doeleindes magteloos teen hulle.
Intussen het internasionale intelligensiedienste die Suid-Afrikaanse regering gewaarsku dat hierdie terroristegroepe reeds in Suid-Afrika bedrywig is, alhoewel nie oop en bloot nie, maar eerder op koverte wyse. Met die grense wat vir alle praktiese doeleindes oopgegooi is en met miljoene onwettige immigrante wat deurstroom, is dit nie net waarskynlik en moontlik nie, maar is dit onafwendbaar dat van hierdie terreurgroepe se soldate reeds binne die grense van Suid-Afrika beweeg. Daar is haas geen manier waarop die owerhede kan bepaal wie is onskuldige asielsoekers, manne en vroue wat werk soek, ‘n beter en meer stabiele ekonomiese bestel, en wie is deel van ‘n groep wat met moedswillige bedoelings inbeweeg het nie.
Die vraag wat gevra moet word is natuurlik om te bepaal wat hulle doelwitte is en meer nog: is hulle hier met ‘n eie agenda, of is hulle deel van ‘n regeringsinisiatief om die bestaande politieke bewindsparty te ondersteun, indien die verkiesing teen hulle sou draai?
*
Liefde is die beste gawe wat die Here vir die mens kon gee. Tereg sê Paulus dit glo alles, hoop alles, verdra alles. Wat hy nagelaat het om te sê is dat dit ook een van die grootste oorsake van pyn en smart is. Menige man of vrou, jongmens en selfs bejaarde, kan dikwels nie oor die rouseer kom van ‘n verlore liefde nie. Grootmense is soms ongevoelig as dit kom by wat hulle as “kalwerliefde” beskou en afmaak asof dit minderwaardig is. Netso kan jong volwassenes nie altyd verstaan hoe ‘n oumens van ‘n gebroke hart kan sterf nie.
Wanneer ‘n geliefde jou uit eie keuse verlaat, kan ‘n mens die fout by jouself gaan soek. Indien dit onbeantwoord word, is dit moontlik om aan te beweeg. Selfs al sou so ‘n liefde of verliefdheid ‘n geruime tyd neem om verwerk te word, is dit tog moontlik.
In Cor se geval is dit anders. Hy het immers vir Dionne van die begin af liefgehad; ‘n liefde wat nie byvoeglike naamwoord of bywoorde nodig gehad het om dit te beskryf nie. Hy het haar totaal en al, met sy hele wese, liefgehad. Indien sy op iemand anders verlief geraak het, of selfs indien sy op natuurlike wyse sou sterf as gevolg van siekte of ‘n ongeluk, sou hy gerou het, dit verwerk het en homself daaruit kon treur, maar nou is sy geweldadig van hom af weggeneem.
Waar sy op die ondersoektafel van die dokter lê en die lewe uit haar vloei, saam met die laaste bloed wat haar hart nog kon pomp, gaan daar ook iets uit Cor uit en ‘n leegheid vul sy hart en denke. Hy loop met afgemete tred na buite, gaan haal sy hoed, wapens en ammunisie.
Net voordat hy die dorp verlaat, kom oom Cliff Naude hom tegemoet geloop.
“Is dit verby, Cor?”
“Vra Oom of sy dood is?”
“Ja.”
“Sy is.”
“En nou gaan jy hulle soek en laat boet daarvoor?”
Cor antwoord nie.
“Ouboet, dis nie die antwoord nie. Gaan huis toe, begrawe jou vrou, praat met die dominee en die dokter, huil jou hart uit en kry jou verstand terug. Ons gaan jou nodig hê.”
“Nee.” Cor praat nie hard nie, sy keel is nie toegetrek van hartseer nie. Hy praat normaalweg, asof hy bloot ‘n feit konstateer.
Cliff weet dit gaan nie help om verder te redeneer nie. Hy was immers ook daar en al het hy amper op dieselfde trant opgetree, het hy dit oorleef. Maar dit was lank gelede en in ‘n ander era. Hy staan opsy om Cor te laat verbyloop.
*
Beyers Conradie weet hulle kan nie vir ‘n onbepaalde tyd hier bly nie. Hulle is wel vir die oomblik veilig, het heelwat kos en water, wapens en ammunisie en die groot ding – hulle is nie bang nie, maar hy weet maar te goed die uniformmagte sal hulle beleër soos ‘n stad in die middeleeue en hulle sal mettertyd die stryd verloor. Hulle sal betyds moet padgee, maar waarheen? Hy het ‘n neef wat buite Vuilbaardsvlei woon en dis miskien nie so ‘n slegte opsie nie.
Net voor middernag vertrek die klomp met hulle bakkies en sportnutse, elkeen met ‘n sleepwa volgepak met bagasie, kos, medisyne en alles wat hulle in die beperkte spasie kan inkry. Hulle ry nie pad se kant toe nie, maar deur die hek na die buurplaas en daarvandaan oor die lae berge na die Weste.
*
Luitenant Maya Pentz het die smal skeur onder ‘n paar meter-lange boskasie gesien en daarin gekruip. Met die ghillie-pak nog aan haar lyf, die kappie oor haar kop getrek en die vuurwapens onder haar, lê sy vir ure lank stil. Dis ongemaklik en veral waar die .338 se slothandvatsel teen haar borsbeen druk, raak dit later amper pynlik. Sy is egter uiters gedissiplineerd en lê stil, dink aan iets anders en haal skaars asem. Drie keer loop van die regeringsmagte minder as twee meter van haar af verby.
Maya is baie dors, ongemaklik en smag daarna om haar arm, wat in ‘n baie ongemaklike posisie teen die rotswal van die skeur druk, te beweeg. Sy gee egter nie aan die drang toe nie en lê sonder beweging.
Teen vroegskemer is sy daarvan oortuig dat die spul die omgewing verlaat het en stadig, versigtig om nie vinnig bewegings te maak nie, beweeg sy nadat haar krampende regterarm en as die bloedtoevloei behoorlik herstel is, kom sy eers in ‘n hande-viervoet posisie regop, kyk stadig na alle kante toe, terwyl sy die gedempte .22 pistool gereed hou en uiteindelik heeltemal regop.
Sodra sy seker is sy is veilig, tel sy die groot geweer op, maak seker die teleskooplense is skoon en kruip dan onder die bos uit. Sy beweeg vinnig en stil deur die skemer.