VAL VAN DIE KABAAL

Die leuens en misdade van die Kabaal word stuk vir stuk dwarsdeur die wêreld ontbloot. Sommige doen groot moeite om die waarheid oor die covid-plandemie aan die lig te bring. By die skakel hieronder kan u na 'n belangrike episode in 'n kosbare reeks hieroor kyk.  Vergewis uself van die feite en kom tot die besef hoe belangrik dit is om self inligting daaroor te versprei. Ons, die 99% het al die mag oor die 1% Kabaal indien ons saamstaan en die waarheid laat seëvier; dit is die enigste metode wat kan werk om weer vry te word van die sataniese magte wat ons wil oorneem en vernietig. Onthou, hulle maak staat op ons onkunde om sukses te bereik; laat ons nie ons Goddelike plig versuim deur oningelig te wees nie, hierdie is 'n oorlog tussen Lig en Duisternis!

https://www.onenewspage.com/video/20220817/14784211/The-Sequel-To-The-Fall-Of-The-Cabal.htm