20 AUGUSTUS 2022

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Daar kom ’n dag van afrekening:“Want ons moet almal voor die regterstoel van Christus verskyn, sodat elkeen kan ontvang wat hy deur die liggaam verrig het…” (2 Kor.5:10).    Daar is ’n verband tussen wat ons op aarde doen en ons hiernamaalse verblyf.      ’n Mens kan nie ergerlik leef, maar verwag om op ’n verebed die hemel ingedra te word nie!