12 JULIE 2021

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Ons Vader in die hemel, dit is dikwels moeilik om in u liefde te glo as ons al die pyn en geweld in ons land sien. Dit is moeilik om te glo dat u liefde sterker is as die haat in en om ons. Help ons om aan te hou soek daarvoor, om aan te hou glo dat U al hierdie dinge tog uiteindelik tot ons beswil kan laat saamwerk.