ONS GESKIEDENIS IN KLANK EN BEELD

BENUT MODERNE TEGNOLOGIE OM ONS GESKIEDENIS EN WARE IDENTITEIT TE ONTDEK

Ons kon video-opnames van films oor volkshelde, volksleiers en belangrike gebeurtenisse in ons geskiedenis bekom. Daarvan het ons DVD’s gemaak en dit word nou aan ons volk beskikbaar gestel. Die projek is veral gerig op die oordrag van historiese kennis aan ons kinders.  ‘n Kind sal baie eerder na ‘n DVD kyk as om ‘n geskiedenisboek te lees.

Die heel nuutste toevoeging vir 2012 is te kry by hierdie skakel: 2012

Kry verdere inligting by hierdie skakel: Dvd's

Navrae kan gerig word deur te e-pos na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of te bel na 082 – 493 3785 / 022 – 913 2391
(Suidland Media en die Suidlanders is twee verskillende organisasies wat elkeen op sy eie terrein van die volkslewe opereer)