25 APRIL 2024

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

God is jou geen verklaring verskuldig vir enigiets wat Hy jou vra om te doen nie. Begrip kan wag maar nie gehoorsaamheid nie. Onmiddellike gehoorsaamheid gaan jou meer van God leer as 'n hele leeftyd van Bybelstudie. Hy sal sommige bevele trouens nooit verstaan as jy hulle nie eerstens gehoorsaam nie want gehoorsaamheid sluit begrip oop.