3 JAAR TRONKSTRAF EN €45 000 BOETE
Op 14 Februarie 2024 het Frankryk se Assemblée Nationale 'n omstrede wetsontwerp aanvaar "om die stryd teen sektariese drif" (in Frans dérive sectaire) te versterk. Dit herinner mens aan die denkverbod oor die leuen dat 6 miljoen Jode destyds in gaskamers vermoor is – as daar wetgewing teen die noem van ‘n saak ingestel word kan mens maar weet dat daar baie leuens is wat daarmee weggesteek moet word. Hierdeur het dit weer eens duidelik geword hoeveel misdaad daar vir die gewone burger weggesteek word met betrekking tot die Covid-sage. Nie almal het die Pfizer-verslag wat die hele kabaal ontbloot, gelees nie.
Die konsepwet was 'n inisiatief van die Franse regering van Emmanuel Macron wat deur die Minister van Binnelandse Sake in die naam van Eerste Minister Elizabeth Borne aan die Senaat voorgelê sal word.
Hierdie wetsontwerp ter versterking van die “stryd teen sektariese buitensporighede”, wat in die Raad van Ministers beraadslaag is ooreenkomstig die mening van die Raad van State, sal aan die Senaat voorgelê word deur die Minister van Binnelandse Sake en Oorsee, wat verantwoordelik sal wees vir die uiteensetting van die redes en ondersteuning van die bespreking.
Die konsepwet is vir die eerste keer op 13 Februarie 2024 gedebatteer.
'n Koalisie van opposisies het die artikel [IV] Dinsdagaand [13 Februarie] verwerp, net soos die Senaat aan die einde van 2023 gedoen het. LP's LFI, LR en RN veroordeel dit as 'n bedreiging vir "openbare vryhede" en vir "fluitjieblasers" wat die farmaseutiese industrie kritiseer.
Die volgende dag (14 Februarie 2024), ná die vraetydperk, is daar weer ‘n stemming gehou (116-108) wat die stemming van die vorige dag herroep het. Daar was ongeveer 40% van die 577 lede van die Nasionale Vergadering teenwoordig toe die stemming uitgeroep is.
As hierdie wetgewing in Frankryk aanvaar word, sal ander lande moontlik ook in daardie rigting beweeg want die misdade van die wêreldgeldmagte moet onder die mat ingevee word sodat hulle sonder te veel weerstand in hul sataniese ideaal van totale wêreldoorname kan slaag.