Daar is baie inligting beskikbaar oor Amerikaners se beserings nadat hulle die sogenaamde inenting ontvang het. Plaaslik is hier minder inligting beskikbaar oor Suid-Afrikaners wat beseer is. Daar word geswyg oor diegene wat daardeur gesterf het of daar word 'n ander rede vir sy dood aangegee. Dit is tyd dat die oorlewendes hulle getuienis in die openbaar lewer sodat mense wat steeds in die gifinspuiting as inenting glo se oë kan oopgaan. By die skakel hieronder vertel 'n Suid-Afrikaanse meisie wat alles met haar gebeur het nadat sy die inspuiting ontvang het.