Die eens vry land is nou onder VN-besetting en globalistiese beheer, met geen oorblywende meganisme vir die herstel van demokrasie nie. VN-troepe wat hulle voordoen as Ottawa-polisie om dade van brutaliteit teen die burgers daardeur uit te voer, beset nou die nasie,.
Van chaos kan ons seker wees want die Verenigde Nasies self is so onbeskaafd en onbeheerbaar dat NAVO by geleentheid gesê het hy gun dit nie eers vir Suid-Afrika om onder die VN deur te loop nie; dat NAVO hier orde sal kom skep wanneer Suid-Afrika se revolusie sy finale oorlogsfase ingaan.
In Kanada het die Eerste Minister Justine (Justien soos die mense hom noem omdat hy ‘n lafhard en grootprater is) Trudeau en sy Nazi-adjunk Freeland het verklaar dat niemand teen die regering durf praat nie, of hulle sal deur die polisie gejag en onder een of meer noodmagte vervolg word. Deur dit te kan uitvoer het Trudeau en Freeland vreedsame besluite van die tafel gehaal en dit lyk asof hulle probeer om geweld regoor die land aan te wakker.
Dit sal nie lank duur voordat Trudeau die Kanadese goon-groepe beveel om op onskuldige Kanadese burgers los te trek nie. Die eerste slagting is nie ver nie, en dit sal gevolg word deur die aktivering van Kanada se grootskaalse doodskampe wat gebou is onder die dekmantel van "covid" maar eintlik bedoel was om volksmoord teen Kanada se eie burgers uit te voer.
En dit nadat die trokbestuurders die wêreld hoop gegee het. Dit is duidelik dat daar van Kanada ‘n voorbeeld gemaak moet word om al die ander lande wat nou self kilometers trokke as protes voorhou, te ontmoedig. Hieruit kan ons sien hoe bang die globaliste wat so klein minderheid is, vir die massas regdenkendes is!
Maar geld tel... so reg uit die hel!