https://lovinglifetv.com/documentary-series-end-times-part-3-social-chaos-mike-adams/
Die hele wêreld is in 'n chaotiese toestand. En waar Amerika gewoonlik voor loop met alle verwikkelinge, gaan dit tans bitter sleg daar. Behoudendes word deur die liberales geteiken, met messe gesteek, en soms word die misdadiger toegesluit maar dieselfde dag vrygelaat net om nog 'n moord te pleeg. Liberales in Beverley Hills wat teen wapens gekant is koop nou wapens dat die biesies bewe! Die DA in Los Angelos het dit publiek bekend gemaak dat mense nie na LA moet kom nie want die polisie kan hulle nie beskerm nie. Die swart bevolking word opgesteek om blankes in die strate te vermoor en hulle slaag goed daarin. Die meeste jong gegradueerdes se breins is in die universiteite en kolleges uitgesuig en hulle tree soos swaksinniges op. Vir 'n enkele ete se geld oorhandig ouers hulle jong dogters aan die pedofiele van CNN, 'n nuusnetwerk bekend vir sy kinderhandel. Geskok? Daar is nog baie meer! Ouers verhuur hulle kinders aan enige seksorganisasies om geld te bekom vir 'n ete of twee. Daar bestaan geen moraliteit en beskawing meer nie; dit grens aan barbarisme. Die ontelbare leuens uit die satan wat sedert Covid aan die publiek opgedis is het mense so gewoond daaraan gemaak dat hulle vrygestel voel van alle verantwoordelikheid en betroubaarheid.
Daarby staar Amerika nou die grootste hongersnood ooit in die gesig. In talle state is die water afgesny, daar is geen selopvangs en geen voedsel of medisyne nie. Sjina het in hierdie week alle uitvoere belet te midde daarvan dat Amerika 80% van hul medikasie van Sjina invoer. Die pedofiel en versteurde Biden met sy swaksinnige administrasie het gesorg dat alle voedseltoevoer in sy eie land afgesny word en mense begin hulle verstand verloor veral as gevolg van 'n proteïntekort. Honger mense verkoop enigiets om voedsel te bekom. Daar is wel Covid-kampe waar honger mense kan inboek maar hulle mag nooit weer uitboek nie. Dus sal baie in hulle eie huise van honger sterf en natuurlik ook as gevolg van die biowapens wat tydens Covid teen die mensdom gerig is, terwyl die regering reeds planne beraam om die dooie liggame te verwyder en daarna veilings met al die huisinhoud te hou. Na verwagting sal daar verskeie "doodsinstansies" ontstaan wat tweedehandse goedere ten duurste sal verkoop.
Elkeen sal vir homself en sy geliefdes moet instaan want daar sal geen 911 of polisie of ander "redders" wees nie. Die ingeligte Amerikaners maak nou met wapens, ammunisie en gebergde voedsel reg vir die groot chaos in die eindtyd.
Daar is nog baie meer; as u dit te wete wil kom, kyk na die video by die skakel hier bo.