COVID-KONSENTRASIEKAMPE NOU OOK IN AMERIKA

Eers was dit Australië waar dié kampe lankal in gebruik is. Duisende mense sterf daar en ons hoor dit nie in die hoofstroommedia nie, wat kop in een mus met die Geldmag is, maar daar is reeds talle video-materiaal wat dit bevestig. Nou lê Demokrate in die staat Washington 'n wetsontwerp voor, WAC 246-100, wat "gesondheidsbeamptes" (Demokratiese Gifstof-Gestapo) sal magtig om enigiemand met 'n vuurwapen te oorweldig en in die covid-konsentrasiekampe te gooi. Die mense wat onder hierdie tirannieke reël geteiken word, hoef geen tekens van siekte of infeksie te toon om uit hul huise en gesinne geruk te word nie.

U kan dalk onthou dat Psaki, woordvoerder van die Withuis, in Julie 2021 openlik gepraat het oor "stakingsmag-operasies”. Die Withuis het toe amptelik die ontstaan van “entstof-stakingsmagte" wat van deur-tot-deur sal gaan aangekondig. Dié spanne het die mag om Amerikaners in hulle huise te teiken en te dwing om die gifinspuiting te neem.

Slegs vier maande gelede het die staat Washington se regering bevestig dat hulle covid-konsentrasiekampe ingerig het. Hulle het ook openbare poslyste met adresse vir die koördineerders van stakingspanne uitgereik. Natural News het hierdie gebeure op 20 September 2021 bevestig.

Nou is daardie konsentrasiekampe geaktiveer, en hulle is gereed om persone wat weier om die inspuiting te kry bymekaar te maak (wat natuurlik in die doodskampe uitgeroei sal word.)

Wat interessant is, is dat hulle mense met vuurwapens ook in die kampe wil toesluit. Dit is natuurlik verstaanbaar want die weerstand moet so min as moontlik wees en vuurwapens kan die verskil maak tussen lewe en dood vir beide betrokke partye. Dink net wat hier in Suid-Afrika sal gebeur indien ons wreedaardig uit ons huise geruk word om in kampe toegesluit te word waar ons weet ons gaan sterf. Diegene wat nie so dom was om hulle vuurwapens vir die ANC te gee nie sal hulself hopelik daarmee verdedig.

Wat ons hier kan verwag is om dieselfde behandeling te ontvang. Moet nie verbaas wees indien die ANC reeds stil-stil so ‘n wet ontwerp het nie. Maar dit sal eers toegepas kan word wanneer die gifinspuiting ‘n mandaat verklaar is en daar kampe opgerig is om die “oortreders” in toe te sluit. Anders kan die regime net ‘n wet ontwerp om alle wapens in te handig, wat hulle vermoedelik sal doen want hulle kan nie die kans vat om ‘n inspuitmandaat op mense met vuurwapens te lê nie, dis net te riskant.

Aleksandr Solzhenitsyn, ‘n Russiese skrywer wat ‘n Gulag-slagoffer en in van die geforseerde-arbeidskampe waar mense daagliks gesterf het, toegesluit was, het gesê dat hy nie kon verstaan waarom sy mense nie weerstand gebied het toe hulle nog iets gehad het om te beskerm nie. Eers toe daar niks meer was om voor te veg nie, het hulle besef dat hulle nou op sterwe staan. Sal ons bittereinders wees wat weier dat ons wapens afgeneem word? Sal ons die moed van oortuiging hê om onsself daarmee te verdedig in plaas van dit weg te gee en onsself oor te gee? Weet dit: indien jy oorgee teken jy verseker jou doodsvonnis. Maar indien jy tot die dood toe veg, is dit dalk jou vyand wat sterf en nie jy nie!