https://lovinglifetv.com/the-real-reason-the-state-of-emergency-is-renewed-in-south-africa/
Die ANC-regime het die "Stae of Emergency" met voorlopig nog 'n maand verleng. Dit sal ook nie net by 'n maand bly nie want as hierdie sogenaamde noodtoestand opgehef word is die tyd vir die gifinspuiting verby omdat daar dan geen rede daarvoor is nie, en dit mag volgens die Geldmag nie gebeur nie. Gaan luister gerus by bg skakel wat dr Robert Malone, gerespekteerde wetenskaplike, daaroor te sĂȘ het.