“CLOT SHOT” MAAK MENSE MAL

Ons sien nou die voorspelde tekens van die gevreesde “entstof” wat die zombie-apokalips inlei.

Jy het dit waarskynlik gesien in van jou vriende, familielede of kollegas wat die wonderlike “jab” geneem het. Dalk nog nie so veel hier in Suid-Afrika nie maar dit is oppad. Voor die inspuitings was hulle normale, gesonde, gelukkige mense. Toe neem hulle die sg inentings en dinge begin afdraand gaan. Talle van hulle begin persoonlikheidsveranderinge, verhoogde aggressiwiteit en 'n wending na dierlike/zombie-agtige gedrag toon.

Dit alles is tekens dat bloedklonte in hul brein begin vorm, wat die suurstof afsny na die dele van die brein wat verantwoordelik is vir die verwerking van hoër kognitiewe funksies. In wese ontaard hulle in “entstof”-zombies, en hulle besef dit nie eens nie.

Dit is belangrik om te verstaan ​​dat hoe verder hul persoonlikheid verander, hoe meer bloedklonte vorm in die brein. Gevolglik, hoe minder tyd het hulle oor om te lewe.

Sommige mense in Amerika begin werklik na psigopate lyk en klink; onthou dat die VSA baie lank voor Suid-Afrika met die sogenaamde inentingsproses begin het. Dus trek hulle reeds verby die derde spuit en “boosters”. Met elke spuit vererger hulle gesondheidstoestand en raak hulle nader aan hul dood.

Die Covid- obsessie wat deur die wêreld trek veroorsaak ook dat daar deesdae soos idiote geredeneer word: die Mayo-kliniek het 700 nie-ingespuite verpleegsters afgedank terwyl hulle reeds ‘n personeelkrisis het. Hier was 700 gesonde personeellede met ‘n natuurlike immuniteit teen Covid wat die verskil sou maak vir die voortbestaan van die kliniek. Die kliniek sal dalk moet sluit omdat hulle nie die pasiënte kan help nie. Wie redeneer so onnosel behalwe idiote? Net so in Duitsland waar elke fliek- en teaterinstansie nou nie nét vra vir ‘n inspuitingspaspoort nie, maar ook ‘n bewys van ‘n Covid-toets wat minder as 24 uur oud is. Dit gaan glo nie meer baie goed met hierdie instansies se finansies nie. Ons wonder waarom...

In Frankryk redeneer mense net so absurd. Die naasbestaandes van ‘n afgestorwene weens die gifinspuitings wou die dooie se polis laat uitkeer maar kon nie daarin slaag nie. Hulle het toe ‘n hofsaak aanhangig gemaak waarin die regter bevind dat die persoon selfmoord gepleeg het; die polis dek nie selfmoord nie en kan daarom nie uitgekeer word nie. Die regter was van mening dat die persoon genoeg bronne gehad het om te weet dat daar risiko’s aan die “inenting” was, dat hy dit uit vrye wil geneem het en daarom klassifiseer dit onder selfmoord.

So kan daar boeke vol geskryf word van mense se onrealistiese handelinge met betrekking tot die “clot shot” soos die Amerikaners dit noem. Maar hierdie is net die puntjie van die ysberg, ons het nog niks gesien nie!