2022: GEEN VERVELIGE OOMBLIK!

https://www.brighteon.com/72f2d8d5-0d32-474f-af5e-85ef8d227475

By hierdie skakel kan u luister wat besig is om in Amerika te gebeur ivm stappe wat geneem word teen instansies en persone wat ander gedwing het om die gifinspuiting of moordskoot soos dit ook genoem word, te ontvang. Wat nou daar gebeur sal ook in Suid-Afrika gebeur.  Inderwaarheid is die proses hier reeds aan die gang deur regslui soos Schalk van der Merwe en talle regspraktyke.  Daar word ook gepraat oor wat 2022 vir ons inhou in hierdie verband.