Hoe die globaliste beplan het om miljarde mense met gewone griep dood te maak
Diegene wat die Covid-inspuitings geneem het, is reeds verander in “entstof-geïnduseerde” "VIGS"-pasiënte met ineenstortende immuniteit teen alle siektes wat nou op hul pad kom. En dit maak hulle baie kwesbaar vir die doelbewuste vrystelling van 'n matige griepstam, die veelbesproke omicron, wat normaalweg slegs verswaktes en bejaardes ernstig siek sou laat.
Waarom het globaliste hierdie roete gekies?
Omdat hulle nie die planeet wou bemors met 'n werklik bose patogeen wat hul eie kinders op die lange duur sou bedreig nie. Hulle wil die werklik gevaarlike patogene in die vrieskas hou terwyl hulle verder uitvind hoe om mense met ligte patogene dood te maak. Slegs deur die liggelowige massas te oortuig om in tou te staan vir mRNA-puntproteïeninspuitings kon hulle dit regkry.
En sover het hulle geslaag om die gepeupel van vooraf in vrees te dompel. In ‘n nuusberig vandag lui dit dat daar reeds sowat 600 vlugte bespreek is deur Suid-Afrikaners wat uit vrees vir die nuwe “variant” die land wil uitvlug. Nou ja, soos ons weet sal daardie vlugtelinge “gejab” moet wees om te mag vlieg, dis soos die reëls hierrond sover werk. Dit beteken dit is juis die ingespuites wat nou landuit wil vlug vir nog ‘n bangmaakstorie. Dit meen dis juis diegene wie se oë nie deur God oopgemaak is nie.
Iets het die afgelope tyd baie duidelik geword: ons Vader in die hemel neem sy hand en hou dit regvoor die oë van diegene wat hulself in vrees en bewing begewe en net nie die waarheid kan insien nie; wat hardloop na elke “menslike” oplossing en hulle Skepper werklik nie vertrou en ken in die saak nie. Daarom bly hulle oë toe vir die waarheid. Hulle sal enigiets doen om die leuen gewillig te wees want hulle kan dit nie raaksien nie.
Waarom hou God hierdie mense se oë toe?
U en ek ken nie daardie antwoord nie maar ons Here Jesus ken dit, en glo maar, dit sal ‘n bitter goeie rede hê!