Slegs mense wat navors en aanhou lees omtrent die covid-sage ken die waarheid. Daarom plaas ons van tyd tot tyd 'n skakel mejt kosbare inligting. Die skakel hier onder is een daarvan; 'n persoonlike ervaring van wat werklik in die hospitale gebeur en waarom so baie pasiƫnte daar sterf. Het u geweet dat tot 80% wat op 'n ventilator geplaas word sterf? Dit is nie covid wat die mense laat sterf nie, dit is die prosedures. Kyk asb na die video hier en vergewis uself van wat om te doen en wat om NIE toe te laat met 'n geliefde indien hy of sy siek word.