Data uit die werklike wêreld toon dat die meeste gevalle van Covid nou mense is wat volledig “ingeënt” is. Dit is volkome die teenoorgestelde wat die media aan ons verkonding. Die hospitale is nie vol mense wat die inspuiting geweier het soos die media ons wil laat glo nie.
Hier het ons voorlopig korrekte inligting van Israel, Skotland, Massachusetts en Gibraltar (ons plaas die woord “ingeënt” in aanhalings want dit is nie ‘n inenting nie – dit is ‘n inspuiting wat 98% uit grafeenoksied, ‘n gifstof, bestaan):
- Op 1 Augustus 2021 het die direkteur van Israel se openbare gesondheidsdienste, dr. Sharon Alroy-Preis, aangekondig dat die helfte van alle mense daar met COVID-19-infeksies volledig “ingeënt” is. 'N Paar dae later, op 5 Augustus, het dr. Kobi Haviv, direkteur van die Herzog-hospitaal in Jerusalem, op Channel 13 News verskyn en berig dat 95% van die persone wat ernstig siek is met COVID-19- volledig “ingeënt” is. Vanaf 2 Augustus 2021 het 66,9% van die Israeliete ten minste een dosis Pfizer, wat uitsluitlik in Israel gebruik word, ontvang.
- In Skotland toon amptelike data oor hospitalisasies en sterftes dat 87% van diegene wat in die derde golf aan COVID-19 gesterf het, vroeg in Julie “ingeënt” is.
- 'n CDC -ondersoek na 'n uitbraak in Barnstable County, Massachusetts, tussen 6 Julie tot 25 Julie 2021, het bevind 74% van diegene wat COVID-19 gekry het, en 80% van hospitalisasies aldaar, is volledig “ingeënt”. Meeste het die Delta -variant van die virus gehad. Die CDC het ook bevind dat ten volle “ingeënte” persone wat die infeksie opdoen, net so ‘n groot viruslading in hul neusgange het as mense wat nie “ingeënt” is nie.
- In Gibraltar waar 99% mense “ingeënt” is, het COVID -gevalle sedert 1 Junie 2021 met 2,500% gestyg.
Nog vals inligting wat versprei word is dat die Delta-variant soveel erger is as die Alpa- en Beta-variante. Inteendeel, navorsing het nou bewys dat dit wel meer aansteeklik is maar defnitief minder intens ervaar word wanneer die pasiënt nie die inspuiting gehad het nie – dis mense wat ingespuit is wat ernstig siek word daarmee.
En wat plasings op sosiale media betref, baie daavan deur dokters en verpleegsters wat beweer dat hospitale oorloop van oningespuite COVID –pasiënte: moet hulle nie glo nie. Ons het herhaaldelike bewyse dat angs wat kunsmatig aangeblaas word hierdie vals inligting veroorsaak, so ook doelbewuste kwaadpleging, en dis ook wederkerig; sulke vals inligting blaas die angs onder oningeligtes aan – presies wat diegene wat baat by die plandemie wil hê.
Mag ons eendag weer in ‘n wêreld woon waar die waarheid seëvier!