ENTSTOF-CHAOS IN ISRAEL

Dit blyk met meeste lande se verslae dat die Pfizer- en die AstraZenica-entstof by verre die mees skade aanrig terwyl hulle die wêreldbevolking as proefkonyne inspan. Die ander maatskappye is nie vry te spreek nie, selfs hier in Suid-Afrika is die Johnson&Johnson-entstof vir ‘n tyd gestaak nadat talle newe-effekte gerapporteer is.

Volgens die data van die Sentrale Buro vir Statistiek was daar in Januarie-Februarie 2021, op die hoogtepunt van die Israelse massa-inentingsveldtog, 'n toename van 22% in die totale sterftesyfer in Israel in vergelyking met die vorige jaar. In werklikheid was Januarie-Februarie 2021 die dodelikste maande van die afgelope dekade, met die hoogste totale sterftesyfers vergeleke met ooreenstemmende maande in die afgelope tien jaar.

Die Israel Peoples Committe (IPC), 'n burgerlike liggaam wat bestaan uit vooraanstaande Israeliese gesondheidskenners, het sy April-verslag oor die newe-effekte van die Pfizer-entstof bekend gemaak. Die bevindings is katastrofies op elke moontlike vlak. Hulle uitspraak lui dat “daar nog nooit 'n entstof was wat soveel mense benadeel het nie”. Die verslag meld dat daar gereeld gehoor word van bloedklonte wat veroorsaak word deur die AstraZeneca-entstof, maar daar was op ’n enkele dag omtrent 300 gevalle van bloedklonte in Europa na toediening met die Pfizer-entstof.

Die IPC bevind dat die toename in die totale sterftesyfer in die ouderdomsgroep 20-29 jaar dramaties was. In hierdie ouderdomsgroep is 'n toename in die totale sterftesyfer van 32% in vergelyking met verlede jaar.

Die IPC onthul ook dat die risiko van dood na die tweede entstof hoër is as die risiko vir die dood na die eerste entstof. Sterftes is egter nie die enigste risiko wat inenting inhou nie. Die IPC onthul dat op die datum van die publikasie van die verslag, 2 066 verslae ontvang is oor verwante toestande, wat daarop dui dat feitlik elke orgaan in die menslike liggaam negatief geraak word deur die inentings.

Hulle ontleding het 'n relatiewe hoë persentasie hartverwante toestande gerapporteer, soos dat 26% van alle hartverwante gebeurtenisse het voorgekom by volwassenes tot 40 jaar, met die mees algemene diagnose in hierdie gevalle was myositis of perikarditis. Daar is ook 'n hoë mate van massiewe vaginale bloeding gerapporteer, asook neurologiese skade en skade aan die skelet- en velstelsels.

Daar moet opgelet word dat 'n beduidende aantal verslae van newe-effekte direk of indirek verband hou met hiperoaguleerbaarheid (infarksie), miokardiale infarksie, beroerte, miskrame, verminderde bloedvloei na die ledemate, longembolie.

In Israel is die regering daartoe verbind om kinders in te ent. Die IPC beklemtoon dat dit rampspoedig is aangesien dogtertjies van 1 jaar oud vaginaal begin bloei het.

Hier is ‘n bom wat reeds gebars het, mense sterf en ly op hope en strepe terwyl die wêreldgeldmag sorg dat die hoofstroompers nie ‘n woord daaroor vrystel nie. Tans is die grootste krimimele daad teen die hele mensdom besig om af te speel sonder dat die gewone publiek daarvan kennis neem!

Lees ook